DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
TOON SY NATUUR

Die Amplified Bible sê: “And be constantly renewed in the spirit of your mind [having a fresh mental and spiritual attitude], And put on the new nature (the regenerate self) created in God’s image, [Godlike] in true righteousness and holiness” (Efesiërs 4:23-24 AMPC).

As jy wedergebore is, het jy die lewe en die natuur van God. Jy is herskep, in geregtigheid ware heiligheid, om die wil en die natuur van die Vader te openbaar. Jou gees is herskep na die beeld en gelykenis van God. Met ander woorde, jy is geskape om soos Hy te wees en om soos Hy te funksioneer.

Dit is dus vir jou moontlik om sy wil en aard, sy lewe en goddelike eienskappe wat in jou gees is, uit te druk. Die vermaning van die Gees in ons openingsvers: “put on the new nature (the regenerate self) created in God’s image, [Godlike] in true righteousness and holiness” beteken eenvoudig om sy lewe van geregtigheid in jou, uit te druk. Laat sy geregtigheid deur jou in elke saak, op elke plek, by elke geleentheid tot uitdrukking kom. In alles waarby jy betrokke is, getuig jy deur jou lewe, dade en woorde van die karakter van God! Halleluja!

Jy is sy uiting en verlengstuk na jou wêreld. Dit was nog altyd sy droom: om Homself ten volle in en deur jou uit te druk. Alleen deur jou kan Hy sy goedheid, genade, wysheid en uitnemendheid aan die wêreld bekend maak. Die natuurlike of nie-wedergebore mens kan nie weet wie God is voordat hulle jou ontmoet het nie.

Maak dit jou lewenstaak om deur die Heilige Gees, oral waar jy is, Christus te openbaar. Jy sal sy heerlikheid openbaar; jy sal die God-lewe uitdruk, want dit is jou roeping.

BELYDENIS

Ek gee vandag uiting aan die lewe van Christus en sy aard van geregtigheid in my. Ek is vandag sy uitbreiding in die wêreld, wat sy heerlikheid, majesteit, heerskappy, wysheid en krag openbaar. Hy vestig deur my sy geregtigheid en liefde op die aarde en in die harte van mense. Sy geregtigheid heers gedurig deur my, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Korinthiërs 1:30; 1 Petrus 2:9 AMPC

Suid Afrika, ons hoop jy het die Dagstukkie vir vandag geniet saam met miljoene ander Christene regoor die wêreld wat die Dagstukkie saam met jou gelees het en hardop die gebed saam gebid het in eendrag! Tans is dit die mees kragtigste gebed op aarde waar miljoene dieselfde gebed bid in elke bekende land aan die mensdom. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Deel dit gerus nou met ander op Facebook, Whatsapp en al die ander sosiale media platforms en laat ons nog sterker word! Sien uit daarna om jou môre weer hier te sien vir nog dagstukkies wat jou lewe gaan verander!

NuusNews Rhapsody share

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider


Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *