Moenie bang wees vir die Hoofstroom Media nie

Op wie is jou huis gebou? Op die rots of op die sand? 

Gaan die hoofstroom media vreesberigte jou wegsleep?

Is die gees van vrees die hoof doodmaker agter the coronavirus?

Luister hieronder na ‘n video wat viraal geraak het maar Whatsapp geblok het. Dis een van die beste gedigte gegee vir ons generasie wat jou nuwe krag en moed gaan gee in hierdie tyd. Prys die Here, Koning Jesus is steeds 100% in beheer!

Deel dit met almal wat se geloof opbou nodig het.

“Mijn Jesus is uit de dood verrezen

en Zijn Naam zij geprezen”

Nuus.News

1 Comment

  1. Ek is nie eintlik ‘n gedig mens nie, maar hierdie gedig het my hart geroer. Dit is een van die beste gedigte wat ek in my lewe gehoor het. Defintief is dit Heilige Gees geinspireerd! Ek is gebleeeeesss!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *