Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke
 
 “in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.”
‭‭KOLOSSENSE‬ ‭2:7‬ ‭
  1. Bevestig dat ons mede-erfgename met Christus is
  2. Verklaar dat jou wortels diep en ferm in Christus gevestig is, daarom kan geen storm veroorsaak dat jou toewyding tot Hom sal verander nie
  3. Verklaar dat ons geloofsisteem hierdie maand versterk word en dat ons bemagtig word om in alle areas van ons lewens te groei
  4. Bid vir die kerk van Jesus wêreldwyd en verklaar dat ons genoegsaamheid in God en die Bron nooit sal leegloop nie. Ons behoeftes word vervul volgens Sy glorieryke rykdom. In Jesus Naam.
Jou naweek sal vol goddelike besoeke wees omdat jy bid.

https://www.facebook.com/able.gospel/

Ons gebed vir die dag is gebasseer op ‘n Bybel vers wat jou gaan inspireer en oplig. Wees gereed vir die hemel se ingrype in jou sake. Wanneer Christene saam bid in eenheid, dan kan jy geweldige wonderwerkende krag verwag. Onthou altyd om tydens gebed die standaard voor oë te hou wat ons in Handelinge 4:24-35 & 12:1-17 vind, want God is dieselfde vandag en gister, en Hy wag net dat die kerk sal saam bid in eenheid, in onophoudende gebed, in die eenheid van geloof, sodat Hy kan ingryp. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *