Gebed vir die dag 2020 7 9

Gebed vir die dag met Dr Able

Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.

Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://facebook.com/able.gospel/
 
“Dit is tog duidelik dat julle ‘n brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense.”
2 KORINTIËRS 3:3
  1. Bevestig dat jy ‘n brief vir jou wêreld is, jy is God se boodskap aan hierdie geslag—alles omtrent jou verkondig’n boodskap. God bewys ‘n punt deur jou suksesse en oorwinnings daarom kan jy nie faal nie. Alle eer aan God
  2. Bid vir gelowiges wêreldwyd dat hul lewens die opgestane Christus waarlik weerspieël en dat hulle die personifikasie van seën is waar hulle ookal gaan
  3. Bid vir almal wat aangeval word deur satan en siek is, bestraf die gees van siekte en beveel die greep van bose om te breek
  4. Verklaar dat die kerk in sy seisoen van heerlikheid beleef, geen skaamte of nedelaag is toegelaat nie, slegs getuienisse van oorwinning word gehoor. In Jesus Naam.

https://www.facebook.com/able.gospel/

Ons gebed vir vandag is gebasseer op ‘n Bybel vers wat jou gaan inspireer en oplig. Wees gereed vir die hemel se ingrype in jou sake. Wanneer Christene saam bid in eenheid, dan kan jy geweldige wonderwerkende krag verwag. Onthou altyd om die standaard voor oë te hou wat ons in Handelinge 4:24-35 & 12:1-17 vind tydens gebed, want God is dieselfde vandag en gister, en Hy wag net dat die kerk sal saam bid in eenheid, in onophoudende gebed, in die eenheid van geloof, sodat Hy kan ingryp. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *