World wide Prayer Nuus News

Wees deel van een van die grootste wêreldwye Christelike aksies tot nog toe teen die Corona virus en die bose daaragter. Alle Christene en Kerke word geroep om 3 dae te vas en bid 11-13 Mei 2020 om die verwoesting van lewens, ekonomië, en die Christelike Kerk, te keer en die huidige oorname van die antichris se Een Wêreld Regering te stop. Die Goeie Nuus is, ons KAN DIT STOP in die EENHEID van die Kerk!

3 Dae Vas en Gebed Beginsel

Die Bybel leer ons in die tyd van Koningin Ester, dat bose geeste ‘n man met die naam van Haman oorgeneem het in ‘n sameswering om all Jode in die land dood te maak op ‘n sekere dag. Haman het vir 1 jaar lank elke dag sataniese rituele gehou en vloeke uitgespreek om dit reg te kry:

Est 3:7 In die eerste maand, dit is die maand Nisan, in die twaalfde jaar van koning Ahasvéros, het hulle die Pur, dit is die lot, voor Haman gewerp vir elke dag en vir elke maand, twaalf in getal, dit is die maand Adar.

Est 9:24 Want Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, teëstander van al die Jode, het ‘n plan beraam teen die Jode om hulle uit te roei, en die Pur, dit is die lot, gewerp om hulle te vernietig en hulle uit te roei.

Toe die tyd kom en Haman met die Koning Ahasvéros te praat, oorreed Haman hom om ‘n wet uit te vaardig wat die land inwoners die reg gee om alle Jode in die land dood te maak op ‘n sekere dag. Inwoners moet hulle Joodse bure aanval, hulle doodmaak en hulle huise, besittings en besighede oorvat.

Ahasvéros, en die hele land, het onmiddelik gedink dis ‘n blnk plan, ‘n wet so uitgevaardig en die hele land het die wet goedgekeur. Hy was duidelik verblind deur die invloed van die bose vloeke.

Koningin Ester, ‘n Jood, het toe egter alle Jode van die land gevra om vir 3 dae in EENHEID saam te vas en bid oor die saak:

Est 4:16 Gaan heen, versamel al die Jode wat in Susan te vinde is, en vas julle om my ontwil; en julle moet nie eet en drink nie, drie dae lank, nag en dag; ek ook met my dienaresse sal net so vas; en so sal ek na die koning ingaan, wat nie volgens wet is nie, en as ek omkom, dan kom ek om.

En ons leer uit die geskiedenis van die Bybel, dat die Here die vas en gebed van die Jode verhoor het, hoe Haman toe uitgevang is, hoe hy toe opgehang is en ook hoe Koningin Ester met die Koning kon praat en redding vir die Jode kon bewerkstellig.

Op dieselfde manier kan God vandag die Christelike Kerk weer help en red van die Corona Virus newe-effekte en die antichris agenda om die mense en nasies van die wêreld te verwoes. 

Die bose geeste se plan met Corona

Die bose geeste agter die onsigbare Corona plaag, het ten doel om die antchris se Een Wêreld Regering te bewerkstellig en mense reg oor die wêreld met ‘n vaksine in te ent, wat deur middel van ‘n mikro chip (op die hand/voorkop) geplaas gaan word met jou wêreld ID nommer, Gesondheids geskiedenis, en Persoonlike info soos bankbesdonderhede ens. op die mikro chip. Die Bybel noem die chip die merk van die dier: 6 6 6, en die persone wat dit gaan kry, gaan nooit ooit hemel toe kan gaan nie en sal vir ewig hel toe gaan. (Kliek hier om self by die ontwerper van die mikrochip te hoor wat dit behels in ‘n Youtube video).

Lees meer oor die antichrs se plan om oor te neem in hierdie berig.

Om die Een Wêreld Orde in te stel, moet die huidige wêreld ekonomiese stelsel egter eers verwoes word, sodat alle lande na ‘n Een Wêreld Ekonomie en Geldstelsel moet oorgaan. Dis hoekom lande nou bankrot speel en lande nie toegelaat word om ekonomies aktief te mag wees nie. Die bose weet hoe langer ‘n land nie werk nie, hoe meer skade aan die ekonomie aangerig word. Hulle plan is om soveel as moontlik lande bankrot te verklaar om mense te oorreed om na die Een Wêreld Ekonomie en Geldstelsel oor te gaan. In Suid Afrika sien ons reeds pensioenfondse en mediese fondse op die punt van uitwissing, grootstkaalse bankrotskappe is op die lappe en werksafskaffing van ongekende vlakke is aan die kom – na net ‘n paar weke van lockdown. Wat gaan gebeur as die lockdown nog so voortduur vir maande? Nog net 30% van werkers is toegelaat om te gaan werk.

So wat kan JY doen om die Corona verwoesting te stop?

Jy kan deelneem aan die Vas- en Gebedsaksie wat Maandag, 11 Mei 2020, tot Woensdag 13 Mei 2020, gehou word.

Daar word verwag dat miljoene der miljoene Christene wêreldwyd aan die aksie gaan deelneem. Wees deel in die EENHEID van die Kerk en so sal die bose oorwin word, net soos in die tyd van Koningin Ester.

Vas en Bid Gebedspunte:

The Church needs to pray this because man (the human being) has power, just like evil spirits have. In the last 40 days of prayer, since the lockdowns began, the Church have dealt with satanic spiritual forces. But man, as a being, also has a capacity for evil, to do evil! Especially if man took an instruction from satan, he can run with that evil without further intervention from satan. So man, as a force on its own, negatively influenced by evil, needs to be stopped by prayer. And it is very possible to stop it: Esther 9:2-3. 

Our rights as Christians are all consistent with the Bill of Rights, generally the same all over the world. We could lose any rights we have as Christians fast, unless we resist the “new normal” with everything we’ve got. We already saw how quickly Church gatherings can be banned in South Africa and that the government now want Churches to remain closed and rather volunteer them to become education centers. People are now forced to be tested in their homes, which have become friendly prisons. These are simple examples, but whats next? We are however not ignorant of the devils devices (2 Corinthians 2:11) and have to fast and pray against this.

The antichrist wants to put up his One World Government, but needs the One World Economy to be in place with a One World Currency. That’s why the forces that control the world are trying everything possible to keep countries on lockdown, to cripple the economies of the world, to bring in the New World Order of the One World Government, and instituting a new One World Economy. According to Bible timing, this is however out of season, as it is only supposed to come into place only after the Church has been raptured. So seeing the birthpains of it now is completely wrong, but its clear the devil wants to extend his time to run more souls into hell by prolonging his antichrist regime. Everyone receiving the chip will go to hell according to Revelation 14:9-11, as prophesied 2000 years ago already.

However, as we fast and pray, we can resist this and stop the devil in his tracks. The Church is the Highest Legislative Authority on the earth and it is time for the Church to take full advantage of this and stop the devil completely, so that the Great Commission can be completed. 

KYK: Die wêreldwye oproep vir die Kerk om te vas en te bid hierdie Maandag-Woensdag. Wil jy meer weet? Kry meer info in die video:

Keep coming back to News.News as we will expose more in depth details regarding the Church and Corona Virus Laws passed against the Church.

In the meantime, you can learn more about News. News on our launch website:

https://launch.nuus.news

You can also find relevant current news articles by clicking on the menus at the top of the web page.

News.News we bring you news that the mainstream media will never bring you.

5 Comments

  1. Amen. Prys die Here. Eenheid reg oor die wereld. Hallelujah, daar is krag in gebed.

  2. Ek gaan ook deel wees van die vas en bid. Die bose gaan nie weet wat hulle getref het nie! JESUS is Koning!

  3. Die tyd is lankal hier dat al ons kerke moet saamstaan teen hierdie bose leuen wat satan deur die wereld versprei. 1Pe 2:9  Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig, Hierdie vers is baie duidelik…Ons is groter as die sogenaamde virus. Amen

  4. Dis nou dag twee van die vas en bid! Dit is vir my só verblydend dat ons almal saamstaan! En daar het vandaag nog mensen bygekom wat nie gister al geweet het nie, maar hulle is so opgewonden dat hulle vandag begin deelneem!

    Ek weet in my diepste dat die Here ons hulpkreet hoor en dat ‘n wonderwerk voor ons oë gaan afspeel. Ons gaan daarvoor bid, maar dit gaan so wonderlik wees dat ons dit self skaars kan glo! God is Groot! Hy is in beheer! Hy regeer!

  5. Ek is so opgewonde oor wat gebeur in die gees met ons oorlogvoering teen die bose magte wat hierdie leuen deur die wêreld versprei. Die kerk het lank gesluimer en slaap – dit is tyd vir hande vat en opstaan sterker as ooit tevore in eenheid.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *