PRAY-SA GEBED VIR DIE WEEK
As ‘n mens na die nuus kyk wil dit voorkom asof geweld inheems is aan Suid-Afrika. Daar word berig dat daar 58 moorde per dag in die land is, die vroue hou optogte teen die vlaag verkragtings, moorde en misbruik van vroue en kinders. Xenofobiese aanvalle, diefstal, aanrandings en motorkapings neem hand-oor-hand toe. Dit hoort nie so nie en ons KAN dit stop!
Binnekort gaan jy hier relevante gebedspunte kry wat jy saam kan bid in eenheid met die kerk vir ons mooi land Suid Afrika.
PRAY-SA GEBED VIR DIE WEEK
When you look at the news it would seem as if violence is indigenous to South Africa. Reports show that there is an average of 58 murders per day, women march against the rape, murder and abuse of women and children. Xenophobic attacks, break-ins, attacks and hijackings increase by the day. This should not be and we CAN stop it!
Very soon will jou get prayer points here that you can pray alongin unity with the church for our beautiful country South Africa.
Amen
AMEN!