DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
VOLMAAK EN VOLKOME IN HOM
DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VOLMAAK EN VOLKOME IN HOM Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Épafras wat een van julle is, ’n dienskneg van Christus, groet julle en stry altyd vir julle in die gebede, dat julle volmaak en volkome mag staan in die ganse wil van God (Kolossense 4:12). In die vers hierbo is die woorde “volmaak” en “volkome” uitruilbaar. Met ander woorde, in die plek van “volmaak” hierbo, kon jy ookRead More →