DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS IS DIE AFDRUKSEL VAN GOD SE WESE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS IS DIE AFDRUKSEL VAN GOD SE WESE Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader? (Johannes 14:8-9). Die Bybel sê dat die volheid van die Godheid liggaamlik in Jesus woon (Kolossense 2:9), wat beteken dat enige iemand wat wil weet hoe God lyk, na Jesus moet kyk. Geen wonder dat Jesus vir Filippus gesê het “…Hy wat MyRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONTDEK JOUSELF IN HOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONTDEK JOUSELF IN HOM Jesaja gaan selfs verder. Dáár sê God: Ek is gevind deur mense wat nie na My gesoek het nie; Ek het Myself bekendgemaak aan mense wat nie na My gevra het nie (Romeine 10:20). Jy mag sê: “Maar Jeremia 29:13-14 sê: “As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind. Julle sal My toeganklik vind,” sê die Here. “Ek sal julle uit gevangenskap laat terugkeer. Ek sal julle versamel tussen al die nasies waar julle nou is en uit al die plekke waarheen Ek julle verban het,” sê die Here. “Ek sal julle weer terugbring naRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONTDEK JOUSELF IN HOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JY BESIT DIE WÊRELD Alles waaroor die Vader beskik, behoort ook aan My; daarom dat Ek gesê het: ‘Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle meedeel’ (Johannes 16:15). Niemand het soos Jesus gepraat nie. Stel jou voor sy gewaagde woorde in die bogenoemde vers! Hy het gesê: “Alles waaroor die Vader beskik, behoort ook aan My.” Die mooi ding is dat Hy dit vir jou ook so gemaak het. Romeine 8:17 sê dat jy ’n erfgenaam van God is en mede-erfgenaam met Christus is. Halleluja! In 1 Korintiërs 3:21 het die apostel Paulus gesê: “Moet julle dus nie daaropRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VOLG DIE WOORD, NIE JOU GEVOELENS NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VOLG DIE WOORD, NIE JOU GEVOELENS NIE Dit is waarom die mense wat deur hulle sondige natuur beheer word, God nooit gelukkig kan maak nie (Romeine 8:8). In Christenskap beoordeel ons nie volgens ons gevoelens nie; ons volg die Woord. Dat jy naby God of ver van Hom af “voel”, maak geen verskil nie. Jy woon in Hom en Hy leef in jou. Hoeveel nader kan jy kom aan iemand wat in jou woon? God wil hê dat jy sy Woord moet ken, moet groei in die kennis daarvan en moet wandel in die lig van jou eenheid met Hom. HyRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEET WIE JY IS EN LEEF DAARVOLGENS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEET WIE JY IS EN LEEF DAARVOLGENS Sodat Hy die kerk in al sy skoonheid voor Hom kan stel, nie met enige vlek of plooi of enige ander onsierlikheid nie, maar aan God toegewy en onberispelik (Efesiërs 5:27). As Christene verskil ons van diegene in die Ou Testament. In die Ou Testament is hulle geroep om die Woord te gehoorsaam, maar in die Nuwe Testament is ons Woord-beoefenaars; ons is die uitdrukking van die Woord; dit word die spieël-beginsel genoem. God se idee is dat as Hy jou wys wie jy is, jy daarvolgens sal leef. As jy dus ’n versRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: AFSTAMMELINGE VAN LIEFDE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: AFSTAMMELINGE VAN LIEFDE Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie (1 Korintiërs 13:4). Die Bybel sê vir ons dat God liefde is (1Johannes 4:8); liefde is sy natuur – wie Hy is. Wanneer ons van die eienskappe van liefde praat, praat ons dus van God se eienskappe. Pas dit toe op die openingskrif en dit lui: “God is lankmoedig en vriendelik; God is nie jaloers nie; God praat nie groot nie, is nie opgeblase nie.” Halleluja! Onthou hoe Jesus geleef het toe Hy op aarde was!Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SY NAAM HET ALLE MAG

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SY NAAM HET ALLE MAG En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek (Markus 16:17). Wanneer jy bestudeer en verstaan wat die Bybel sê oor die Naam van Jesus, sal dit jou geloof versterk en jou algemene houding en uitkyk op die lewe verander. Filippense 2:9-10 sê: “Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ’n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aardeRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS - DIE LEWENDE WOORD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS – DIE LEWENDE WOORD In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie (Johannes 1:1-3). Geen ander apostel het vir ons die openbaring van die Kerk gegee, soos Paulus nie, so ookhet niemand die openbaring van die Persoon van Jesus, die lewende Woord, vir ons gegee soos Johannes nie. Hy vertel ons die verhaal van die Woord en begin by die begin. In Johannes 1:10-14 sê hy:Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS - DIE LEWENDE WOORD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: NEEM JOU PLEK AS KONING PRIESTER IN Van geweld sal in jou land nie meer gehoor word nie — van geen verwoesting of verbreking in jou grondgebied nie; maar jy sal jou mure Heil noem en jou poorte Lof (Jesaja 60:18). Die vlaag van boosheid, goddeloosheid en misleiding wat vandag deur die Satan en sy trawante in die wêreld aangehits word, is iets waardeur slegs die Kerk van Christus Jesus kan sny. In die hedendaagse wêreld is ons die weerstandbiedende mag teen die kwaad. Ons het vandag die gesag in Jesus se Naam om sataniese aktiwiteite te verhinder. Deur gebed kanRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONS EENHEID MET DIE VADER

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONS EENHEID MET DIE VADER Maar wie hom met die Here verenig, is geestelik een met Hom (1 Korintiërs 6:17). As jy wedergebore is en die Heilige Gees ontvang het beteken dit jy is een met die Hy het in jou kom woon en gemeng met jou gees. Sy doel, van die grondlegging van die wêreld af, was om onafskeidbaar een met jou te wees. Hy is een met Jesus. Hy was sodanig een met Jesus dat, toe Filippus in Johannes 14 vir Jesus gevra het: “Wys vir ons die Vader en dit is vir ons genoeg.” Sy antwoord aan FilippusRead More →