DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LÉÉF SOOS ’N CHRISTEN

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LÉÉF SOOS ’N CHRISTEN Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Elkeen wat deur God verwek is, hou nie aan sonde doen nie omdat God se saad in hulle bly. Hulle kan ook nie aanhou sonde doen nie omdat hulle deur God verwek is” (1 Johannes 3:9). Om die teksvers hierbo reg te verstaan, moet jy dit in die regte konteks bestudeer. Die doel hierdie vers sien ons eintlik inRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GENIET DIE LEWENSREIS

Daily Devotional South Africa:ENJOYING LIFE’S JOURNEY Today’s Daily Devotional, God’s Word for today from the Bible, is Good News brought to you by Pastor Chris Oyakhilome, author of the world’s #1 Daily Devotional, the Rhapsody of Realities. Enjoy the Word of God for today South Africa! “The thief comes only in order to steal and kill and destroy. I came that they may have and enjoy life, and have it in abundance (to the full, till it overflows)” (John 10:10 AMPC). I’ve always loved the window sitting on a flight. A window seat offers great views; it affords one unique opportunity to be inspired byRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GENIET DIE LEWENSREIS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GENIET DIE LEWENSREIS Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het” (Johannes 10:10). Ek was nog altyd lief daarvoor om by die venster te sit op ’n vliegtuig. ’n Venstersitplek gee jou ’n wonderlike uitsig; dit bied ’n unieke geleentheidRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: KYK VERBY JOU VERLEDE

Daily Devotional South Africa: LOOK BEYOND YOUR PAST Today’s Daily Devotional, God’s Word for today from the Bible, is Good News brought to you by Pastor Chris Oyakhilome, author of the world’s #1 Daily Devotional, the Rhapsody of Realities. Enjoy the Word of God for today South Africa! “Remember ye not the former things, neither consider the things of old. Behold, I will do a new thing…” (Isaiah 43:18-19). Many gripe and grumble about their past, weighed down by the mistakes of yesterday, of looking at the future with the hope and opportunities it presents for greater success. It makes no difference what was said,Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: KYK VERBY JOU VERLEDE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: KYK VERBY JOU VERLEDE Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Vergeet al die dinge wat in die verlede gebeur het. Dis niks in vergelyking met wat Ek nou gaan doen nie. Ek gaan iets nuuts doen” (Jesaja 43:18-19). Baie mense brom en kla oor hul verlede, swaar belas deur die foute van gister, in plaas om na die toekoms te kyk met die hoop en geleenthede wat dit biedRead More →

Prayer for today 2020 7 10 PRAYER FOR TODAY: PRAYER AT 12 NOON WITH PST ABLE 10-07-2020 Proverbs 4:18 But the path of the just [is] as the shining light, that shineth more and more unto the perfect day. At 12 noon (GMT+2) we will pray fervently in tongues of the Spirit thanking God for the week that has passed. Thank God for watching over his word to fulfill it in your life. Declare that you are the just, your life can only go from good to better and from hard to easy. Declare that mountains and challenges before you are crumbling and disappearing inRead More →

Gebed vir die dag 2020 7 9 Gebed vir die dag met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://facebook.com/able.gospel/ “Dit is tog duidelik dat julle ‘n brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense.”2 KORINTIËRS 3:3 Bevestig dat jy ‘n brief vir jou wêreld is, jy is God se boodskap aan hierdie geslag—alles omtrent jou verkondig’n boodskap. God bewys ‘n punt deurRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EENVOUDIGE INSTRUKSIES DEUR DIE GEES

Daily Devotional South Africa: SIMPLE INSTRUCTIONS OF THE SPIRIT Today’s Daily Devotional, God’s Word for today from the Bible, is Good News brought to you by Pastor Chris Oyakhilome, author of the world’s #1 Daily Devotional, the Rhapsody of Realities. Enjoy the Word of God for today South Africa! “But God chose the foolish things of this world to put the wise to shame. He chose the weak things of this world to put the powerful to shame” (1 Corinthians 1:27 CEV). God’s Word is so simple. His instructions may sound or seem trifling, but when carried, they always produce the supernatural. Imagine that whileRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EENVOUDIGE INSTRUKSIES DEUR DIE GEES

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EENVOUDIGE INSTRUKSIES DEUR DIE GEES Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare” (Sagaria 4:6). ‘n Sekere man het ‘n winkel in ‘n landelike gebied gehad. Op ’n stadium wou hy ook, sy vriende, stad toe trek.Read More →

Prayer for today 2020 7 9 PRAYER FOR TODAY: PRAYER AT 12 NOON WITH PST ABLE 09-07-2020 2 Corinthians 3:3 [Forasmuch as ye are] manifestly declared to be the epistle of Christ ministered by us, written not with ink, but with the Spirit of the living God; not in tables of stone, but in fleshy tables of the heart. At 12 noon (GMT+2) we will pray fervently in tongues of the Spirit and with understanding thanking God for making us his representatives on earth. Affirm that you an epistle to your world, you are God’s message to this generation, everything about you is communicating aRead More →