President Jay Bolsonaro at The Send 2020 praying Nuus News

Die Braziliaanse President Jair Bolsonaro het hom by die 140,000 jong mense aangesluit wat “The Send 2020” in Brasilia, Brasilië, bygewoon het.

Brazilian President Jair Bolsonaro joined the 140,000 young people who attended The Send 2020 in Brasilia, Brazil.

BRASILIË SE PRESIDENT VERKLAAR HY GLO IN JESUS OP “THE SEND” 2020 VOOR MILJOENE

Nuus wat die hoofstroom media jou nooit sal wys nie – dankie aan Nuus.News!

Die Braziliaanse President Jair Bolsonaro het hom by die 140,000 jong mense aangesluit wat “The Send 2020” in Brasilia, Brasilië, bygewoon het.

Die president is nie formeel uitgenooi na die geleentheid nie, maar hy het self besluit om op te daag omdat ‘hy daar wou wees vir die historiese geleentheid’, berig Fox News.

Die skare van duisende het vir Bolsonaro hande geklap toe hy die verhoog betree en vra vir gebed. President Bolsonaro het met groot vrymoedigheid ook verklaar dat hy in Jesus glo en dat Brasilië aan God behoort! U kan hierdie geskiedkundige oomblik sien in die video hieronder.

Die massa-byeenkoms is oor 3 stadions versprei om al die mense te akkommodeer: Brasilia Nacional-stadion, Morumbi-stadion en Allianz Parque-stadion in die stad Sao Paulo. ‘n Bykomende 1,7 miljoen het die geleentheid via livestream aanlyn gekyk.

Die koördineerders van die byeenkoms het Andy Byrd, Todd White met Lifestyle Christianity, Youth With a Mission, die Circuit Rider’s Brian Brennt, Michael Koulianos van Jesus Image, die voorbidder Lou Engle, Daniel Kolenda van Christ for All Nations en die Dunamis Movement se Teo Hayashi, ingesluit.

Byrd het gesê: ‘Die uitstorting van genesing, wonderwerke, tekens en wonders was opvallend met die vertoning van God se krag in al drie stadions,’ het Byrd gesê. ‘Hierdie hele gebeurtenis het gehandel oor die verhoging van Jesus en die bemagtiging van die 24-jarige jeugdiges, wat die volgende generasie toerus om die wêreld te verander.’

Verlede jaar het The Send ongeveer 60.000 deelnemers in Orlando, Florida getrek, met nog 250,000 wat aanlyn gekyk het tydens die geleentheid wat in die Verenigde State van Amerika gehou is. Die doel van die geleentheid was om ‘oorlog teen “nie-aksie” ‘ (van Christene) te verklaar en Christene van oral oor te kataliseer om die Evangelie te deel, volgens die webwerf van The Send.

Een van die toeskouers by die gebeurtenis, Carolina Martins (22) het gesê dit was ‘n ‘ongelooflike atmosfeer’ om omring te wees deur duisende mense daar om ‘ja te sê vir die manifestasie van die koninkryk van God oor die hele wêreld’.

The Send het begin nadat intersessor Lou Engle en sy span gevoel het die Here vervul die missie van The Call, ‘n gebeurtenis wat jaarliks al vir 18 jaar plaasvind, en fokus daarop om gelowiges toe te rus om in te tree vir herlewing.

Onthou om jou kommentaar hieronder te plaas – vertel ons wat jy dink van President Bolsonaro en The Send! Nuus.News is JOU platform.

BRAZIL PRESIDENT DECLARES HE BELIEVES IN JESUS AT “THE SEND” 2020 IN FRONT OF MILLIONS

News that the mainstream media will never show you – thank you Nuus.News!

Brazilian President Jair Bolsonaro joined the 140,000 young people who attended The Send 2020 in Brasilia, Brazil.

The president was not formally invited the event, but he wanted to show up because “he wanted to be there for the historic event,” Fox News reported.

The crowd of thousands applauded as Bolsonaro took the stage and asked for prayer. President Bolsonaro in a bold move also declared that he believes in Jesus and that Brazil belongs to God! You can watch this history making moment in the video below.


The mass event was spread out over 3 stadiums to accommodate all the people: Brasilia Nacional Stadium, Morumbi Stadium and Allianz Parque Stadium in the city of Sao Paulo. An additional 1.7 million watched the event through livestream online.

The coordinators of the event included Youth With a Mission’s Andy Byrd, Todd White with Lifestyle Christianity, Circuit Rider’s Brian Brennt, Michael Koulianos of Jesus Image, intercessor Lou Engle, Daniel Kolenda of Christ for All Nations and the Dunamis Movement’s Teo Hayashi.

“The outpouring of healing, miracles, signs and wonders was mind-blowing, the display of God’s power in all three stadiums,” Byrd said. “This whole event was about the exultation of Jesus and the empowerment of the 24-year-old youths, equipping the next generation to change the world.”

Last year, The Send drew around 60,000 attendees in Orlando, Florida, with another 250,000 watching online in the event held in the United State of America. The goal of the event was to declare “war on inaction” (of Christians) and catalyze Christians from all over to go all out and share the Gospel, according to The Send’s website.


Carolina Martins, 22, said it was an “incredible atmosphere” surrounded by thousands of people there to say “yes for the manifestation of the kingdom of God all over the world.”


The Send began after intercessor Lou Engle and his team felt the Lord was fulfilling the mission of The Call, an event that occurred annually for 18 years, and focused on equipping believers to intercede for revival.

Remember to leave your comment below – tell the world what you think of President Bolsonaro and The Send! Nuus.News is YOUR platform.

President Jay Bolsonaro at The Send 2020 NN
President Jay Bolsonaro at The Send 2020 NN crowd

Kyk na die profesie en mobilisasie video voor die gebeurtenis.
Watch the trailer and prophecies before the actual event.

Nuus The send 2020 Brazil

Kyk na the Send 2020 op Youtube - 11 ure video beskikbaar - Geniet dit!
Watch The Send 2020 on Youtube - 11 hours of fottage available - Enjoy!

Maak gereed vir die volgende The Send gebeurtenis van 2020! Kyk na die voorskou en wees geinspireerd.
Get ready for the next The Send event of 2020! Watch the trailer and be inspired.

3 Comments

  1. What a Mighty Move of God around the earth and I never even knew about it! Thank you Nuus.News for opening my eyes to this! May our own country and President do the same in Jesus Name.

  2. Hoe wonderbaarlik!! Ons God werk en ons moet hom join in Sy program op aarde! Godseën vir almal!

  3. Christians are taking up their place. Thanks to nuus.news

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *