GODDELIKE VERHEERLIKING
En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit (Lukas 9:29).
Mense bid baie keer: “O God, laat u heerlikheid op my rus.” Maar in die Nuwe Testament is dit ’n verkeerde gebed. Baie mense bid so, omdat hulle dit wat met Moses gebeur het in die Ou Testament bewonder. Die heerlikheid van God het oor Hom gekom en op sy aangesig gerus. Maar ons het vandag iets beter, want die Heilige Gees, die Gees van heerlikheid, woon in ons.
Wat ons in ons het, is ’n meer uitmuntende heerlikheid, ’n oortreffende heerlikheid: “Want as die bediening wat veroordeel, heerlikheid was, veel meer is die bediening wat regverdig maak, oorvloedig in heerlikheid. Want wat verheerlik was, is ook in hierdie geval nie verheerlik nie, vanweë die alles oortreffende heerlikheid. Want as wat moes vergaan, met heerlikheid was, veel meer is wat moet bly, in heerlikheid” (2 Korinthiërs 3:10-11). Lees weer ons temavers, dit lui: “En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit” (Lukas 9:29). Dit wys wat met Jesus gebeur het terwyl Hy gebid het op die Berg van verheerliking: Hy het van gedaante verwissel; daar was soveel heerlikheid wat uit Hom gestraal het dat sy voorkoms verander het. Maar daardie heerlikheid en krag het van binne gekom.
Dieselfde gebeur wanneer ons bid. Daar is twee goed wat ons doen wat ons verheerlik en die heerlikheid letterlik op ons aangesig laat skitter. Hoe meer jy dit doen, hoe meer van die verheerliking sal jy ervaar. Die eerste is om in tale te bid. Die Bybel sê: “Hy wat in ’n taal spreek, stig homself…” (1 Korinthiërs 14:4); jy word gelaai, gestig en opgebou, soos die krag van ’n battery opgebou word, wat beteken dat jou lig skyn. Halleluja!
Judas 1:20 sê: “Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid.” Dit moet die tipe gebed wees wat Jesus gebid het, sodat hulle in die Gees sy verheerliking kon sien. Tweedens, elke keer as jy die Woord bid, gebeur dieselfde met jou. Ja, jy verwissel van gedaante van heerlikheid tot heerlikheid.
Hoe meer akkuraat die Woord van God deur jou gees kom in gebed, hoe meer gloei jy in die gees. Dit sal jou help verstaan waarom jy voortdurend moet bid. Wanneer jy bid word jy verheerlik en hoe langer jy in daardie heerlikheid bly, hoe meer dra jy die effek daarvan met jou saam. In ons volgende studie sal ons in meer diepte kyk na hierdie fenomeen. Hallelujah!
GEBED
Liewe hemelse Vader, dankie vir u Woord wat vandag na my gees gekom het; terwyl ek selfs nou in tale praat, word ek in elke area van my lewe verander van heerlikheid tot heerlikheid en die lig van u Woord skyn helder binne-in my, in Jesus se Naam. Amen.
VERDERE STUDIE:
Matthéüs 17:1-2; Handelinge 6:15; Exodus 34:29
1 JAAR BYBELLEES-PLAN
1 Johannes 2:15-3:1-10 & Eségiël 45-46
2 JAAR BYBELLEES- PLAN
Johannes 16:23-33 & II Kronieke 3-4
Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse dagstukkie in die wêreld. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging!
Wie kan baatvind met die Rhapsody?
Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.
The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.
Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by:
www.rhapsodyofrealities.org
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
DIVINE TRANSFIGURATION
And as he prayed, the fashion of his countenance was altered, and his raiment was white and glistering (Luke 9:29).
Many times, people pray, “O God, let your glory rest upon me.” But in the New Testament, that’s a wrong prayer. Many pray that way because they admire what happened with Moses in the Old Testament; the glory of God that came upon Him and rested on his countenance. But we have something better than that today, because the Holy Spirit, who is the Spirit of glory, lives in us.
What we have in us is a more excellent glory; a surpassing glory: “For even that which was made glorious had no glory in this respect, by reason of the glory that excelleth. For if that which is done away was glorious, much more that which remaineth is glorious” (2 Corinthians 3:10-11). Read our theme verse again; it says, “And as he prayed, the fashion of his countenance was altered, and his raiment was white and glistering.” It shows what happened to Jesus as He prayed at the Mount of transfiguration: He was transfigured; there was so much glory radiating from Him that His appearance was altered. But that glory and power was from within.
The same thing happens when we pray. There’re two things that we do that get us transfigured and have the glory literally resplendent on our countenance. The more you do them, the more of that transfiguration you’d experience. The first is praying in tongues. The Bible says, “He that speaketh in an unknown tongue edifieth himself…” (1 Corinthians 14:4); you’re charged, edified and built up, like you build the power of a battery, which means your light glows. Hallelujah!
Jude 1:20 says, “But ye, beloved, building up yourselves on your most holy faith, praying in the Holy Ghost.” This must be the type of prayer that Jesus prayed, that in the spirit, they could see a transfiguration. Secondly, every time you pray the Word, it happens to you too. Yes, you’re transfigured from glory to glory.
The more accurately the Word of God comes through your spirit in prayer, the more you glow in the spirit. This will help you understand why you should pray all the time. When you pray, you’re transfigured, and the more you stay in that glory, the more you carry its effect along with you. In our next study we will look at more depth into this phenomenon. Hallelujah!
PRAYER
Dear heavenly Father, I thank you for your Word that has come to my spirit today; as I speak in tongues even now, I’m transformed in every area of my life, from glory to glory, and the light of your Word shines forth brightly in me, in Jesus’ Name. Amen.
FURTHER STUDY:
Matthew 17:1-2; Acts 6:15 MSG; Exodus 34:29 NIV
1 YEAR BIBLE READING PLAN:
1 John 2:15-3:1-10 ; Ezekiel 45-46
2 YEAR BIBLE READING PLAN:
John 16:23-33 ; 2 Chronicles 3-4
Start supporting the world’s biggest daily devotional. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement!
Who can benefit from the Rhapsody?
Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of rich content and ideas for any sermon.
Furthermore, you might not be able to go to a foreign country yourself to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.
Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:
www.rhapsodyofrealities.org
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Besoekers wat die artkel saam jou geniet | Visitors enjoying this article with you:
Visitors online – 792:
Users – 5
Guests – 787
Advertise here:
Recent Posts
- The Antichrist rule raises head with Corona pandemic -What you should know
- The One World Governments plans
- Dit maak nie meer sin om kriminele uit die tronk vry te laat terwyl onskuldige landsburgers in hegtenis geneem word met drakoniese corona wette nie VIDEO|
It doesn’t make sense to let prisoners free from jail while innocent citizens are jailed with draconian corona laws – WATCH - Corona Vaccine Deaths now exceeding 8,000
- Call to prayer on 8 May as the new National Day of Ancestor Worship: “Ancestor’s Day” is inaugurated – Dr Arthur Frost