WANDEL IN DIE GEES
Maar julle word nie deur julle sondige natuur beheer nie. Julle word beheer deur die Gees omdat die Gees van God in julle woon. Onthou, iemand wat nie die Gees van Christus het nie, is nie een van sy mense nie! (Romeine 8:9).
Daar is Christene wat nog maklik beheer word deur hul sondige natuur en sintuie. Hulle bid dus altyd en vra dat die Here hulle moet help om die vlees met sy hartstogte en begeertes te oorwin. Dit stem nie ooreen met die Woord nie: “…Maar dié wat aan Christus Jesus behoort, het die hartstogte en die begeertes van hulle sondige geaardheid gekruisig” (Galasiërs 5:24). Wat jy veronderstel is om te doen, is om die Woord uit te leef.
God se Woord wys jou wie jy is, wat jy geërf het, waar jy vandaan kom en wat jy in Christus Jesus kan doen; dit is ’n spieël. Dit is jou verantwoordelikheid om die beeld wat die Woord jou wys, te aanvaar en só te leef. Ons lees in ons openingsvers dat jy nie deur jou sondige natuur beheer word nie, maar deur die Gees. Dit is God se verklaring; dit is hoe Hy jou sien. Jou nuwe menslike gees word in Christus vervolmaak. So, wat dan? Galasiërs 5:16 sê vir jou wat jy moet doen en wat die gevolg sal wees: “Laat julle leefstyl eerder deur die Gees bepaal word. Dan sal julle glad nie aan die begeertes van julle sondige geaardheid toegee nie.”
Jy moet deur die Gees beheer word omdat jy in die koninkryk van die Gees gebore is; jy leef in die Gees; dit is nou jou lewe! Die rede waarom sommige mense nog met ongesonde begeertes en gewoontes sukkel, is omdat hulle nie bewus is van wie hulle in Christus is nie; hulle leef nie in die Gees nie. Hoe leef jy in die Gees? Dit beteken nie dat jy in die lug sweef nie; dit beteken jy leef in die lig van God se Woord; in die lig van wie jy in Hom is.
Noudat jy wedergebore is, moet jy honger na die dinge van die Gees. As jy vind dat jy die dinge van die wêreld nastreef of begeer, moet jy sê: ‘Nee, dit is nie wie ek is nie; ek is die geregtigheid van God in Christus; my gees is rein; ek is ’n nuwe wese. Ek dors en smag net na God en sy Woord. My liefde is ingestel op die dinge daar bo, nie op die aardse dinge nie.’ Halleluja!
GEBED
Liewe Vader, dankie dat U my die vermoë gegee het om te verstaan wie ek in Christus is. Ek is gebore uit die Gees en oorgegee aan die Gees om u wil te doen en in u lig te wandel. My lewe is die toonbeeld van u geregtigheid, in Jesus se Naam. Amen.
VERDERE STUDIE:
Romeine 8:1-2; Romeine 8:5-9; Galásiërs 5:25
1 JAAR BYBELLEES-PLAN
Matthéüs 11:1-30 & Génesis 36-37
2 JAAR BYBELLEES- PLAN
Handelinge 9:21-31 & Job 1-2

Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:
Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Wie kan baatvind met die Rhapsody?
- Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
- Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.
- The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
- Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.
Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by:
www.rhapsodyofrealities.org
WALK IN THE SPIRIT
But ye are not in the flesh, but in the Spirit, if so be that the Spirit of God dwell in you. Now if any man have not the Spirit of Christ, he is none of his (Romans 8:9).
There’re Christians who are still easily controlled by the dictates of the flesh and its senses. So, always, they pray, asking the Lord to help them overcome the flesh with its affections and lusts. But that’s a contradiction, because the Word says, “…
those who are Christ’s have crucified the flesh with its passions and desires” (Galatians 5:24 NKJV). What you’re supposed to do is live the Word.
God’s Word reveals your identity, heritage, origin and ability in Christ Jesus; it’s a mirror. Your responsibility is to accept the picture of you that the Word projects, and live accordingly. We read in our opening verse that you’re not in the flesh, but in the Spirit. That’s the declaration of God; that’s how He sees you. Your recreated human spirit is perfected in Christ; so, what then? Galatians 5:16 states what you’re supposed to do and the result: “…Walk in the Spirit, and ye shall not fulfil the lust of the flesh.”
You’re to walk in the Spirit because you’re born into the realm of the Spirit; you live in the Spirit; that’s your life now! The reason some still find themselves struggling with unhealthy desires and habits is that they’re not walking in the consciousness of who they are in Christ; they’re not walking in the Spirit. How do you walk in the Spirit? It doesn’t mean floating in the air; it means walking in the light of God’s Word; walking in the light of who you are in Him.
Now that you’re born again, set your appetite on the things of the Spirit. If you find yourself lusting after or desiring the things of the world, you ought to say, “No, that’s not who I am; I’m the righteousness of God in Christ; my spirit is clean; I’m a new creature. I thirst and yearn after God and His Word only. My affection is set on things above, not on things in the earth.” Hallelujah!
PRAYER
Dear Father, I thank you for giving me the ability to comprehend who I am in Christ. I’m born of the Spirit and yielded to the Spirit, to do your will and walk in your light. My life is the expression and manifestation of your righteousness, in Jesus’ Name. Amen.
FURTHER STUDY:
Romans 8:1-2; Romans 8:5-9; Galatians 5:25
1-YEAR BIBLE READING PLAN
Matthew 11:1-30 & Genesis 36-37
2-YEAR BIBLE READING PLAN
Acts 9:21-31 & Job 1-2
Become part of the world's biggest evangelism network:
Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Who can benefit from the Rhapsody?
- Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
- However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
- The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of rich content and ideas for any sermon.
- Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.
Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:
www.rhapsodyofrealities.org
Visitors enjoying this article with you:
Visitors online – 135:
Users – 3
Guests – 132
Advertise here:
Recent Posts
- The Antichrist rule raises head with Corona pandemic -What you should know
- The One World Governments plans
- Dit maak nie meer sin om kriminele uit die tronk vry te laat terwyl onskuldige landsburgers in hegtenis geneem word met drakoniese corona wette nie VIDEO|
It doesn’t make sense to let prisoners free from jail while innocent citizens are jailed with draconian corona laws – WATCH - Corona Vaccine Deaths now exceeding 8,000
- Call to prayer on 8 May as the new National Day of Ancestor Worship: “Ancestor’s Day” is inaugurated – Dr Arthur Frost
Voordat ek iets doen, dink ek altyd aan ‘n vers uit die Woord. Dan weet ek my fokus bly op die Heilige Gees, want die Woord van God is Gees. So lei die Gees my in alles.
Walking in the Spirit; you can never go wrong. You have 24/7 direction. You know for a fact that you are walking with God.
Oh! My God, I love the raphsody.