Hy glo in jou | He believes in you
HY GLO IN JOU …Ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe (Efesiërs 2:10). As jy in ’n stelsel glo sal jy dit bou. So, as jy in mense glo sal jy hulle opbou en dit is wat Christus in ons doen. Hy glo in ons, daarom bou Hy ons op met sy Woord. Hy vertrou ons en glo in ons, want ons is sy Kerk; sy handewerk. Dit is wat ons hierbo gelees het. Die wêreld glo dalk nie in jou nie, ofRead More →