DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEKOOP MET SY BLOED Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort (1 Korintiërs 6:20). In 1 Korintiërs 11:25 het Jesus: “…die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My.” Sy bloed verteenwoordig sy lewe; Hy het sy lewe vir ons gegee, sodat ons kan lewe. Dit wys net weer vir jou hoe belangrik jy vir God is. Die Bybel sê dat ons nie met silwer ofRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES BEWUS VAN JOU LEWE IN CHRISTUS Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld (1 Johannes 4:17). Waar jy in die vers hierbo lees: “… soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld…”, verwys dit nie na Jesus voor sy dood nie, maar na die opgestane Jesus met die ewige lewe! Ons het nou dieselfde lewe as Hy. Die Bybel sê: “Hy wat die Seun het, het die lewe …” (1 Johannes 5:12). Indien jy Jesus het, het jy die ewigeRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 16 Daily Devotional

Gebed vir die dag September 2020 Ons gebed vir vandag is gebasseer op ‘n Bybel vers wat jou gaan inspireer en oplig. Wees gereed vir die hemel se ingrype in jou sake. Wanneer Christene saam bid in eenheid, dan kan jy geweldige wonderwerkende krag verwag. Onthou altyd om die standaard voor oë te hou wat ons in Handelinge 4:24-35 & 12:1-17 vind tydens gebed, want God is dieselfde vandag en gister, en Hy wag net dat die kerk sal saam bid in eenheid, in onophoudende gebed, in die eenheid van geloof, sodat Hy kan ingryp. Read More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 18 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE DIE DRANG OM TE BID IGNOREER NIE Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug (Jakobus 4:7). As Christen is dit belangrik dat jy weet hoe om die lewe wat God jou gegee het ernstig op te neem en hoe om geestelik te reageer wanneer sekere dinge om jou gebeur. Dit is waarom gebed belangrik is. Wanneer ons bid, gebeur dinge. Hy het nooit gesê ons moet tevergeefs bid nie. Elkeen wat die Heilige Gees het, sal van tyd tot tyd die drang hê om te bid, want Hyself is die Gees van gebed.Read More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 17 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MAAK ERNS MET GOD Gee net vir God plek in julle lewe. Wees hartseer oor alles wat julle verkeerd gedoen het. Moenie dink julle verkeerde lewe is sommer niks nie. Dit is iets waaroor julle baie sleg moet voel. Julle behoort daaroor te huil. Vee die glimlag van selftevredenheid van julle gesig af en wys hoe jammer julle oor julle sondes is. In plaas van die lag van vrolikheid moet daar die traan van skuld en rou wees (Jakobus 4:8-9 MSG). Efesiërs 5:15-16 is ’n goeie vermaning vir ons, veral in die eindtyd. Dit sê: “Pas dan op dat julle nougesetRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 16 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DAAR IS VALSE BROEDERS En dit vanweë die ingesmokkelde valse broeders wat ingesluip het om ons vryheid te bespied wat ons in Christus Jesus het, sodat hulle ons in diensbaarheid kon bring (Galasiërs 2:4). Die Bybel vertel ons van die volgende drie groepe: valse leraars, valse profete en valse broeders. Dit wys ons ook duidelik wat die verskillende dinge is wat hulle in die eindtyd doen. Kan daar werklik valse broeders in die Kerk wees? Definitief! Valse broeders is hulle wat tussen God se mense inkom, nie uit hulle liefde vir Jesus Christus nie, maar met ’n ander doel. Ons openingsversRead More →

Daily Devotional Rhapsody of Realities Verse for the day 9 14 Dagstukkies

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY WIL JOU HART HÊ Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Ons temavers sê: “My seun, maak jou hart vir my oop en volg my voorbeeld na” (Spreuke 23:26 NLV). Mense is almal dieselfde, ongeag hul toestand. Met ander woorde die armes en die rykes is, byvoorbeeld, presies dieselfde, tensy daar ’n transformasie in hul harte plaasvind. As ’n man arm en boos is, sal hy nie anders weesRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 13 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VOLMAAK EN VOLKOME IN HOM Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Épafras wat een van julle is, ’n dienskneg van Christus, groet julle en stry altyd vir julle in die gebede, dat julle volmaak en volkome mag staan in die ganse wil van God (Kolossense 4:12). In die vers hierbo is die woorde “volmaak” en “volkome” uitruilbaar. Met ander woorde, in die plek van “volmaak” hierbo, kon jy ookRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 12 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: FOKUS DAAROP OM SY DROOM TE VERVUL Hou op om die dinge van die wêreld lief te hê. As iemand die wêreld lief het is hy beslis nie ook lief vir die Vader nie. Wat ook al in die wêreld bestaan, alles wat tipies is van die menslike begeerte, die begeerte vir alles wat die oog sien en die vals roem op besittings, kom nie van die Vader nie, maar het sy oorsprong in die wêreld (1 Johannes 2:15-16 NLV). Daar bestaan geen twyfel dat die Here se koms nader is as ooit. Maar die Bybel sê: “…Die Dag van dieRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 11 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OPENBAAR SY DEUGDE EN UITNEMENDHEID Die Amplified Bible sê: “But you are a chosen race, a royal priesthood, a dedicated nation, [God’s] own purchased, special people, that you may set forth the wonderful deeds and display the virtues and perfections of Him Who called you out of darkness into His marvelous light” (1 Petrus 2:9). As kinders van God is ons geroep om die deugde en volmaaktheid van Christus te toon; dit is ons bediening; dit is ons lewe. Jesus het gesê: “Ek is die druiwestok, julle is die lote…” (Johannes 15:5). Die lote is die vrugdraende dele van die druiwestok.Read More →