Nuus News whatsapp

Good News South African public! YOU made a difference! Due to the great response received from the public regarding the controversial Expropriation Without Compensation (EWC) Bill, and the outcry from public regarding the ill-timing of the Public Participation Process (PPP) of the EWC Bill, the PPP submission deadline was extended from 31 January 2020 to 29 February 2020. The ANC backtracked on their previous comment about the non-extension of the Expropriation Without Compensation (EWC) Bill. By law, government needs to invite the public to partake in the law making process and make submissions and comments on proposed law amendments. In a bid to race theRead More →

Nuus News Affies 100 jaar years

Affies Hoërskool het op 28 Januarie hulle 100ste bestaansjaar gevier | Affies High School has celebrated their 100th anniversary on 28 January AFFIES HOËRSKOOL EEUFEES Die Afrikaans Hogere Skool het hul deure geopen op 28 Januarie 1920, in the woonhuis van Generaal PJ Joubert. Visagiestraat 218, Pretoria. Dit was daardie jare beskou as ‘n rebelse skool want dit was die Eerste Afrikaans Sprekende Hoërskool. Afrikaans was nog nie ‘n offisiële taal in Suid Afrika nie. Die skool het sy deure geopen vir seuns en dogters. 2020 Is die jaar waarin die skool ‘n 100 jaar oud word – hulle kyk terug oor baie, baie jare waarin die skoolRead More →

NuusNews yes no maybe

Goeie Nuus: JY kan ‘n verskil maak in die omstrede “Eiendom Onteiening Sonder Vergoeding” voorgestelde Wetgewing. MAAR JY MOET GOU SPEEL. KLIEK HIER EN KYK DIE VIDEO: Die OSV kwessie is groter as net grond. Julius Malema sê: “Dat hulle nog nie geroep het vir die moor van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie, maar dat hy nie die toekoms kan waarborg nie” 2020/1/31 NUUS FLITS: DIE SPERDATUM VIR DIE OSV PUBLIEKE DEELNAME INDIENINGS IS UITGESTEL TOT 29 FEBRUARIE 2020. Nadat u die artikel hieronder gelees het kan u hier kliek om meer uit te vind waar om deel te neem aanRead More →

NuusNews yes no maybe

Good News: YOU can make a difference in the controversial “Property Expropriation Without Compensation” proposed Bill. BUT YOU NEED TO ACT FAST. WATCH THE VIDEO: The EWC issue is bigger than just land. Julius Malema says: “we have not called for the killing of white people, at least not for now, but that I can’t guarantee the future”. 2020/1/31 NEWS FLASH: THE DEADLINE FOR THE EWC PUBLIC PARTICIPATION SUBMISSIONS HAS BEEN POSTPONED TO 29 FEBRUARY 2020. After you have read the article below, you can click here to read more about the public hearings that are going to take place and how to be partRead More →

Dare to love sa Nuus.News

DARE TO LOVE (www.daretolove-sa.org) Om 06:00 op enige gegewe Saterdagoggend kom geïnspireerde stedelinge bymekaar by een van vier McDonalds restaurant in die groter-Tshwane. Hulle bring hulleself, hulle liefde, hulle kapasiteit om drukkies te gee en hulle liefde om die goeie nuus van Jesus Christus te versprei – en kos / klere as hulle ekstra het. Hierdie is die mans en vroue van Dare to Love, ‘n nie-regeringsorganisasie gebaseer op 1 Johannes 4 wat hulle ten doel stel om die hande en voete van Jesus in hierdie stad te wees. Die organisasie is verantwoordelik vir sommige van die mees uitdagende stadskoonmaalprojekte soos die skoonmaakaksie in dieRead More →

Christian Consensus Nuus.News

CHRISTIAN CONSENSUS www.greatawakeningsa.co.za Voor die 2019 algemene verkiesing het die Christian Consensus begin om Suid-Afrikaanse Christene te verening rondom die Christen politieke partye wat vir die verkiesing gestaan het. Die Christen Consensus stel hulle ten doel om a groot ontwaking van Christene in Suid-Afrika te bewerkstellig en om die sentrale belang van die Woord van God in hierdie nasie te onderstreep. Die focus is op gebed en die uitleef van Byblese beginsels. Gedurende die verkiesing was die focus om die algehele atmosfeer in die land te verander, ‘n bewustheid van God se teenwoordigheid te kweek en Sy doel met die land te bevorder sodat daarRead More →