Kyk hoe dr Pierre Kory getuig aan 'n Amerikaanse senaatskomitee oor die fantastiese sukses van Ivermectin in die stryd teen Covid19. Hy doen ‘n dringende beroep op die NIH om Ivermectin toe te laat vir die behandeling van Covid19-pasiënte en voorkoming van Covid19-infeksies

In ‘n feite-gevulde getuienis getuig dr. Pierre Kory, ‘n bekende Amerikaanse longspesialis, aan die Amerikaanse Senaat oor die effektiewe en suksesvolle gebruik van Ivermectin in die behandeling en voorkoming van Covid19. In een massastudie is 800 gesondheidswerkers Ivermectin gegee vir die voorkoming van Covid infeksies. Wonderbarlik is geen infeksies is onder hulle gevind na behandeling nie. In die ander kontrolegroep van 400 gesondheidswerkers wat nie Ivermectin gekry het nie, is 58% van hulle besmet met Covid. Hy haal baie ander verskillende onafhanklike studies aan vanoor die hele wêreld wat presies dieselfde gevolgtrekking toon: waar Ivermectin as behandeling teen Covid19 gebruik is, het mense opgehou sterf.

"As jy Ivermectin gebruik, sal jy nie siek word nie!" - Dr Kory sê dat Ivermectin Covid19 uitwis.

Dr Kory stel dit duidelik dat as jy Ivermectin gebruik, jy nie siek sal word met Covid19 nie, en dat die kans dat jy sal sterf baie skraal is. Hy gebruik bewyse uit studies wat toon dat Ivermectin ‘n geweldige positiewe uitwerking het op mense ouer as 60 jaar.

Hy gaan so ver om te impliseer dat as Ivermectin nie goedgekeur word vir gebruik nie, die onnodige dood van mense toegeskryf gaan word aan dié wat die gebruik van Ivermectin teenstaan.

'n Ware wondermiddel

Alhoewel dit alles na ‘n wonderwerk klink, moet Christene onthou dat dit presies is waarvoor ons gebid het. ‘n Wonderwerk  wat Covid kan genees. Ons weet dat wanneer die duiwel iets uit die hel uit opkook, het God beslis ‘n kuur daarvoor! Kyk na die video hieronder en begin met u eie navorsing en sluit ook aan by die vinnigste groeiende Christelike Netwerk wat opstaan vir u regte, www.Gospel.Network.

Kyk hieronder na die volledige getuienis van Dr Kory:

Die belangrikste vraag tans is of Ivermectin veilig vir menslike gebruik is?

Die Hoofstroom Media hou Ivermectin voor as ‘n omstrede-, onveilige-, diere- medisyne, en die regering sê dat hulle hof toe sal gaan om te veg sodat Ivermectin nie as ‘n Covid19-behandeling in SA ingestel word nie. In werklikheid neem die regering diegene in hegtenis wat probeer om Ivermectin aan pasiënte toe te dien.

Kom ons kyk na die feite wat Hoofstroom Media u nooit sal gee nie:

1) Ivermectin is baie veilig vir menslike gebruik. Daar is die dieremedisyne, maar dan is daar die menslike weergawe van die middel, wat al aan 3,7 biljoen mense gegee is.

2) Ivermectin is ‘n goed beproefde en bekende medisyne wat die 2015 Nobelprys vir Medisyne verwerf het. Dit is so effektief by mense dat dit sommige van die siektes wat dit behandel, basies uitgewis het, met min of geen newe-effekte op mense nie. Die volledige artikel vanaf die Nobel webtuiste kan hier gevind word https://www.nobelprize.org/prizes/medicine/2015/press-release/

“Today the Avermectin-derivative Ivermectin is used in all parts of the world that are plagued by parasitic diseases. Ivermectin is highly effective against a range of parasites, has limited side effects and is freely available across the globe. The importance of Ivermectin for improving the health and wellbeing of millions of individuals with River Blindness and Lymphatic Filariasis, primarily in the poorest regions of the world, is immeasurable. Treatment is so successful that these diseases are on the verge of eradication, which would be a major feat in the medical history of humankind.”

3) Die aangehaalde studies oor Ivermectin bewys dat daar min of geen newe-effekte by mense is nie. Die newe-effekte vir Ivermectin by menslike gebruik, word eintlik toegeskryf aan die effek van afsterwende parasiete, nie die middel self nie. Die  VSA National Library of Medicine National Institutes of Health van die NIH verklaar dat Ivermectin “verbasend veilig” is vir menslike gebruik, met minimale newe-effekte. Doen u eie navorsing: https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC3043740/

Ivermectin has continually proved to be astonishingly safe for human use. Indeed, it is such a safe drug, with minimal side effects, that it can be administered by non-medical staff and even illiterate individuals in remote rural communities, provided that they have had some very basic, appropriate training. This fact has helped contribute to the unsurpassed beneficial impact that the drug has had on human health and welfare around the globe, especially with regard to the campaign to fight Onchocerciasis.57)

Today, ivermectin is being increasingly used worldwide to combat other diseases in humans, such as Strongyloidiasis (which infects some 35 million each year), scabies (which causes 300 million cases annually), Pediculosis, Gnathostomiasis and Myiasis—and new and promising properties and uses for ivermectin and other avermectin derivatives are continuing to be found.58) These include activity against another neglected tropical disease, Leishmaniasis.59,60) Of perhaps even greater significance is the evidence that the use of ivermectin has both direct and indirect beneficial impact on improving community health.”

Goed dan, so nou dat ons dit weet, waarom hou die Hoofstroom Media Ivermectin as dodelik en gevaarlik voor? Waarom weet die regering van Suid-Afrika nie van die menslike weergawe van die middel nie? Waarom vertel die Regering nie die mense van SA die waarheid oor Ivermectin nie?

Dit gaan die verstand te bowe hoe hierdie basiese stap nie die hoof fokus van die voorste gesondheidsorganisasies sou wees nie: Om reeds bekende medikasies te toets vir gebruik teen die Covid virus.  Hoekom wou hulle dit nie doen nie!?

Blykbaar is al wat hulle in belangstel, ‘n onbeproefde, nuwe tegnologie-entstof, wat groot hoeveelhede geld kos en wat teen die grootste moontlike gesondheidsrisiko versprei word aan die mensdom.  

Die mRNA entstof agenda word  hard gedruk deur Bill Gates, wat die grootste finansierder agter meeste van die wêreld se gesondheidsorganisasies is. Soveel so, dat die wêreldgesondheidsorganisasies nie na enigeiets anders wil kyk nie.

Die beproefde, bekroonde, baie effektiewe Ivermectin, wat slegs $ 10 per dosis kos, kan volgens die studies wat Dr Kory voorgelê het ‘n Covid-pasiënt volkome genees.

Waarom regerings en gesondheidsorganisasies die mRNA-entstowwe wil gebruik, wat tot $74 per dosis kos, maak dus nie sin nie.

Die vraag is of Bill Gates suksesvol gaan wees om weer ‘n wêreldmonopolie trek net soos hy gedoen het met Microsoft, hierdie keer op die entstofbehandeling?

Ons as Christene weet egter dat ‘n entstofmerk nodig is om die ‘One World Government’ op te stel. Die Bybel sê dat die nuwe ‘One World’-regering ‘n ‘merk’ nodig het om sy ekonomie mee te hardloop, genaamd die Merk van die Dier (ook geassosieer met die nommer 666, wat toevallig die patent nommer is waarop Bill Gates sy nuwe digitale geldeenheid gepatenteer het: WO / 2020/060606).

Dit is dus geen wonder dat regerings- en gesondheidsinstansies nie na goedkoop oplossings wil kyk nie. Hulle agenda is dus duidelik nie om mense te genees nie, maar om die One World Government op te stel.

Christene, neem notisie!

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) weier om die gebruik van Ivermectin toe te laat, en noem dit ‘n dieremedisyne, en dat dit nie in SA as menslike medisyne geregistreer is nie. SAHPRA sê daar is geen proewe by hulle geregistreer vir menslike gebruik nie. Hulle sê hulle kan nie betroubare studies vind om te bewys dat Ivermectin veilig is vir menslike gebruik nie. In plaas daarvan neem hulle iemand wat waag om Ivermectin te gebruik teen Covid19, in hegtenis.

Dit is wat SAHPRA op hul webwerf verklaar:

SAHPRA se siening oor die gebruik van ivermektien is in Desember 2020 bekend gemaak

“On the 22 December 2020, SAHPRA indicated that in relation to ivermectin use for COVID-19, that “Ivermectin is not indicated nor approved by SAHPRA for use in humans. There is no confirmatory data on ivermectin available as yet for its use in the management of COVID-19 infections. In terms of safety and efficacy there is no evidence to support the use of ivermectin and we do not have any clinical trial evidence to justify its use.”

Dit is baie vreemd waarom die Regering so ‘n groot weerstand toon teen Ivermectin. Hulle het tog toegang tot dieselfde inligting as Dr Kory, so waarom kom hulle met sulke opponerende gevolgtrekkings? Dit is asof hulle nie wil hê dat die publiek van Ivermectin moet weet nie! Dit kan net wees omdat hulle nie belangstel in enige iets anders as die Bill Gates-entstowwe nie?

As jy ongelukkig is oor die manier waarop die regering hierdie inligting hanteer wat moontlik miljoene lewens kan red, gaan stem gerus op www.Gospel.Network.

Waarom probeer die regering nie net Ivermectin nie? Ons het NIKS om te verloor nie, wat as hierdie medisyne werkilik die wonderwerk is wat almal voor soek, soos feitelike gegewens al bewys het?

Mede Christene, dis so duidelik. Die boek van Openbaring sê vir ons dat daar in die einddae ‘n Een-Wêreld-Regering sal wees wat deur die Antichris regeer gaan word. Dit is dus so duidelik dat die gees van die Antichris die entstofagenda wil uitstoot, sodat die entstofmerke algemeen sal word. Dit sal mense breinspoel om te dink dat ‘n digitale ID die antwoord op die wêreld se probleme is, want dit sal baie moeilik raak om rekord te hou van al die verskillende entstowwe wat mense gereeld moet kry, as gevolg van nuwe coronavirus variante wat voortdurend gaan uitbreek. ‘n Digitale ID gaan jou inentingsgeskiedenis stoor saam met jou “One World” burgerskap ID nommer, jou bank details en al jou ander persoonlike details. Dit sal die ideale oplossing wees om rekord te hou van inentings om te bewys diemand is “veilig” vir die samelewing.

Die probleem is egter dat sodra jy met een inenting begin, gaan jy die hele tyd aanmekaar verskeie entstowwe moet kry vir die res van jou lewe. En die ID2020 Digitale ID nommer projek gaan record kan hou van jou inentings. Dit gaan kom in die vorm van ‘n merk op jou hand of voorkop, en is die basis vir die Een Wêreld Regering.

Bill Gates is die leier agter die One World Digital Identity-projek. Hy druk dus die herhalende entstofagenda, want dis krities vir sy Digitale ID projek. Hy gooi miljarde dollars na die nuwe, langtermyn-onbewese mRNA-entstof wat met jou DNA kommunikeer.

Ons weet toe satan se gevalle engele aarde toe gekom het en met menslike vroue getrou het, het hulle die mense se DNA bederf en reuse gebaar wat ongekende goddeloosheid in die mensdom ingebring het. Vandag gaan Bill Gates weer terug na mense se DNA.

Oor enkele maande sal entstowwe op almal in Suid Afrika afgedwing word, TENSY die Christene NOU saamstaan ​​en dit stop. Jy kan NOU iets daaraan doen. Gaan stem op Gospel.Network teen gedwonge inentings. Die Kerk het die mag om te keer dat die One World Government vorm, en wanneer ons ons stemme saamvoeg, kan ons dit stop net soos God die One World Government onder Nimrod by die toring van Babel gestop het. Hy het dit voorheen gedoen en kan dit weer, deur ons- die Kerk, doen. Gaan stem dus en word vandag deel van Gospel.Network. Ons moet vinnig 1 miljoen stemme bymekaarmaak. As almal net 10 mense kry om te stem, kan ons hierdie stryd wen voordat dit te laat is.

Genesis 6:1  “Toe die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is,

Gen 6:2  sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.

Gen 6:3  Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd en twintig jaar.

Gen 6:4  In dié dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, toe die seuns van God by die dogters van die mense ingegaan en dié vir hulle kinders gebaar het. Dit is die geweldiges uit die ou tyd, die manne van naam.

Gen 6:5  Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was”

Kyk nou na hierdie persverklaringvideo deur Dr Kory en FLCCC.

Dr Kory en die FLCCC-span het op 8 Desember 2020 ‘n onafhanklike perskonferensie gehou om die nuus oor die wonderbaarlike suksesse met Ivermectin te probeer publiek maak. Dit was omdat Big Tech- en sosiale media-maatskappye almal verhinder het om nuus oor Ivermectin te versprei. Ons weet dat Big Tech, sosiale media en hoofstroommedia die VACCINE-agenda bevorder, wat die sleutel is tot die instelling van die One World-regering. As jy wil hê Christen Media moet oorneem, ondersteun dan www.Nuus.News.

CHRISTENE WEES TEN VOLLE INGELIG: Nuus.News het berig dat die regering van plan is om 40 miljoen onskuldige Suid-Afrikaners in te ent met die onbewese, nuwe tegnologie-entstof, wat met jou DNA kommunikeer. Die nuwe tegnologie enstof was in minder as 3 maande reg vir proewe, iets heeltemal ongehoords in die mediese wêreld. Gewoonlik vat dit jare om enstowwe te ontwikkel. Hulle het ook nie eers toetse op diere gedoen nie!

Bill Gates, agter die mRNA enstof wat wêreldwyd geprys word as die antwoord tot Covid19, is ‘n groot voorstander vir ontvolking en het ‘n geskiedenis van massa inentings skandale, veral in Indië.

Gaan stem gerus op Gospel.Network as jy nie gedwonge entstowwe wil hê nie.

Christene het gebid en 'n wonderwerk soos Ivermectin kan die planne van die Een Wêreldregering effektief stop. Deur soveel moontlik Christene te mobiliseer, kan Christene die Een Wêreld Regering keer om oor te neem. As God dit by die toring van Babel kon doen, kan Hy dit nou weer doen.

Vanuit ‘n geestelike perspektief:

Baie min weet die Christenhaters dat hulle in die hande speel van die Antichris se One World Government wat hulle ‘n een-wêreld-ID sal gee met die entstof, om deel te word van die One World Economy, wat die Antichris sal regeer met die Merk van die Dier op hul regterhand en voorkop soos God al duisende jare terug geprofeteer het in die Boek van Openbaring. Die Bybel sê dat elkeen wat die Merk van die Dier neem, nooit hemel toe sal kan gaan nie. Hulle sal in goddeloosheid gedompel word en vir ewig in die poel van vuur gepynig word. Openbaring 14: 9-11. Nou begin ons hierdie werklikheid sien reg voor ons oë, met inentings wat gerig is op mense se DNA, wat kan verander hoe mense optree / dink. As die Christenhaters net geweet het dat die biddende kerk die enigste mag is wat die Antichris tans verhinder om oor te neem, sou hulle hulle siening teenoor Christene verander het.

Hou aan bid Kerk! Jesus kom binnekort!

  • As u ‘n Christenjoernalis is of wil hê dat u Kerk ‘n bydrae lewer op Nuus.News, die Christen Nuus-platform van Suid-Afrika, kontak ons ​​asseblief vandag nog.

As u u lewe aan Jesus Christus wil gee, klik hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *