Dit maak nie meer sin om kriminele uit die tronk vry te laat terwyl onskuldige landsburgers in hegtenis geneem word met drakoniese corona wette nie VIDEO|
It doesn’t make sense to let prisoners free from jail while innocent citizens are jailed with draconian corona laws – WATCH
Goeie Nuus! Jou Vas en Bid is aan die werk! In Amerika is daar nou Sheriffs wat opstaan teen die onmenslike coronavirus lockdown wette en weier om onskuldige landsburgers in hegtenis te neem oor onbenullighede. Wanneer gaan Suid Afrika wakker word? Good News! Your Prayer and Fasting is working! In America there are now Sheriffs that are standing up against the inhumane coronavirus lockdown laws and refuse to jail innocent citizens over petty issues. When is South Africa going to wake up? Gaan Suid Afrika ook sy gesonde verstand gebruik te midde van die drakoniese lockdown wette wat onskuldige burgers kriminele maak en gevonnisde krimineleRead More →