NuusNews Rhapsody 2020 1 27 small

HET JY GEWEET DAT DIE KERK DIE HOOGSTE WETGEWENDE GESAG IS OP AARDE? - Dis hoekom die duiwel dit wil toemaak en permanent toe hou!

Versprei hierdie nuus en artikel so ver en wyd as moontlik.  Laat alle Christene, spesifiek die Pastore en Kerk leiers hiervan weet. Nuus.News is hier om die Kerk in Suid Afrika te dien en as jy ‘n Kerk-nuus artikel het, stuur dit asseblief vir ons dat ons dit kan publiseer! Saam met jou kan ons kan miljoene Christene reg oor Suid Afrika bereik.

Die Verenigde Kerk kan ENIGE situasie verander!
Die Perfekte voorbeeld:

Ons lees in die boek van Handelinge hoofstuk 12 hoe die Kerk saamgekom het in EENHEID en gebid het met EEN stem en in EENDRAG, sonder ophou. Petrus was gevange geneem weens sy geloof in Christus en die Kerk het besef dat indien hulle nie nou ernstig bid nie, Petrus net soos Jakobus, doodgemaak sou word. Hulle gebed in EENHEID het hom gered.

Op dieselfde manier, kan die Kerk VANDAG enigiets verander in Suid Afrika: Ongoddelikke wette, ongoddelikke stelsels, ‘Junk’ status, en Covid19 bose geeste kan uitgedryf word deur dié tipe gebed.

Act 12:1 En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen.
Act 12:2 En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring.
Act 12:3 En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook Petrus in hegtenis geneem. En dit was die dae van die ongesuurde brode.
Act 12:4 Toe hy hom dan gegryp het, het hy hom in die gevangenis gesit en oorgegee aan vier wagte, elkeen van vier soldate, om hom te bewaak, met die bedoeling om hom ná die paasfees voor die volk te bring.
Act 12:5 So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het ‘n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan.
Act 12:6 En toe Herodes hom wou voorbring, het Petrus in daardie nag tussen twee soldate geslaap, met twee kettings geboei, en wagte voor die deur het die gevangenis bewaak.
Act 12:7 En meteens staan daar ‘n engel van die Here by hom, en ‘n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande afgeval.
Act 12:8 En die engel sê vir hom: Omgord jou en trek jou skoene aan! En hy het dit gedoen. Verder sê hy vir hom: Gooi jou bo-kleed om en volg my!
Act 12:9 En hy het uitgegaan en hom gevolg; en hy het nie geweet dat wat deur die engel plaasgevind het, werklikheid was nie, maar hy het gemeen dat hy ‘n gesig sien.
Act 12:10 En toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir hulle oopgegaan. En hulle het buitekant gekom en een straat ver gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat.
Act 12:11 Toe kom Petrus tot homself en sê: Nou weet ek waarlik dat die Here sy engel gestuur en my gered het uit die hand van Herodes en uit al die verwagtinge van die Joodse volk.
Act 12:12 En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was.
Act 12:13 En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het ‘n diensmeisie met die naam van Rhodé gegaan om te hoor wie daar was.
Act 12:14 En sy het die stem van Petrus herken en van blydskap die poort nie oopgemaak nie, maar na binne gehardloop en vertel dat Petrus voor die poort staan.
Act 12:15 Maar hulle sê vir haar: Jy is van jou verstand af. Maar sy het volgehou dat dit so is. Daarop sê hulle: Dit is sy engel.
Act 12:16 En Petrus het aangehou met klop; en toe hulle oopmaak, sien hulle hom en was verbaas.
Act 12:17 Maar hy het vir hulle met die hand gewink om stil te bly en aan hulle vertel hoe die Here hom uit die gevangenis uitgelei het. En hy sê: Vertel dit aan Jakobus en die broeders. En hy het uitgegaan en na ‘n ander plek vertrek.

'n Verenigde Kerk in Perspektief:

Net om so ‘n bietjie perspektief te kry:

Statistiek Suid Afrika het bepaal dat die aantal Christene in Suid Afrika tussen 64% en 80% is per die amptelike sensus tellings. Sommige ander onlangse navorsingstudies stel voor dat die syfers selfs hoër kan wees.

Met Suid Afrika se populasie geskat op ‘n baie konserwatiewe 50miljoen mense, beteken dit dat tussen 30miljoen en 40miljoen mense Christene is wat tot ‘n Verenigde Christen Kerk databasis gevoeg kan word!

Opmerklik is dit dat die ANC in die 2019 verkiesing met net 10miljoen stemme amper ‘n twee derde meerderheid in die parlement gekry het. 

Dit is dus eenvoudig om te besef dat indien die Kerk SAAMSTAAN in EENHEID, en hierdie statistiek tot die Kerk se voordeel gebruik, kan dit enige besluit wat teen die Kerk gemaak word teenstaan en ook begin vra om wette wat teen die Kerk uitgevaardig is te verander- en so kan die Kerk van Jesus Christus herstel word en in ‘n nuwe dimensie inbeweeg!

Selfs al begin die Kerk net met 1 miljoen of 5 miljoen mense, sal dit onmiddelik die hele prentjie in Suid Afrika verander – soveel te meer omdat die Kerk ‘n geestelike instansie is wat in EENHEID SAAM GAAN BID! Die Kerk het al soveel vermag te midde van tweespalk in die Kerk, hoeveel te meer gaan die Kerk kan doen wanneer ons in EENHEID gaan saamstaan?! Niks sal onmoontlik wees nie!

 

Actual votes cast in the 2019 National election

Dit beteken dat Christene die grootste groep van mense met 'n gemeenskaplike belang vorm in Suid Afrika!

Dis groter as enige politieke party!

Daarom, wanneer die Kerk verenig, is dit die Hoogste Wetgewende Gesag in Suid Afrika!
Nie net in getal nie, maar ook in God se Outoriteit!
-Maak jou reg vir 'n verandering!-

Sluit aan by die beweging om op te staan vir die Verenigde Suid Afrikaanse Christelike Kerk. Nooi al jou Christen vriende, familie en kollegas, Kerk lidmate, Pastore, Leraars, en leiers na die oproep om EENHEID in die geloof van die Kerk soos geprofeteer in die Boek Joël oor die eindtyd Kerk. 

Joel 2:7 They shall run like mighty men; they shall climb the wall like men of war; and they shall march every one on his ways, and they shall not break their ranks

Jesus het Sy volle Outoriteit vir die Kerk gegee

Die Kerk het die Naam van Jesus:

Php 2:9 Wherefore God also hath highly exalted him, and given him a name which is above every name:
Php 2:10 That at the name of Jesus every knee should bow, of things in heaven, and things in earth, and things under the earth;

Dei Naam van Jesus is die Naam bo elke ander naam, in die hemel, op die aarde en onder die aarde. Hy het die Kerk Sy Naam gegee om elke situasie te verander:

John 16:23 And in that day ye shall ask Me nothing. Verily, verily, I say unto you, Whatsoever ye shall ask the Father in My Name, He will give it you.

“The Church has also been given the Seat of Authority in Christ”:

“Authority is carried in a name and in a seat. And we know where the Church is seated, in Christ, in the Executive Office of Heaven!” :

Eph 2:6 And hath raised us up together, and made us sit together in heavenly places in Christ Jesus:

O hoe wonderlik, die Kerk kan letterlik deur die Outoriteit wat Jesus gegee het, enigiets doen, want die Kerk het God se volle Outoriteit EN ondersteuning.

So wat kan die Kerk nou doen om EENHEID te bewerkstellig?

Het jy agtergekom die Kerk se Stem is heeltemal deur die Regering en die Hoofstroom Media stil gemaak sedert die corona uibreek. Die Kerk van Jesus Christus is in so ‘n negatiewe lig gesit in die oë van die publiek. Maar dis nie net in Suid Afrika nie, dis regoor die wêreld die geval. Die Kerk kort ‘n Stem in elke nasie en globaal vir dit om werklik die Verenigde Kerk te word wat Christus voor terugkom. Hy gaan nie terugkom voordat die Kerk Verenig is in sy diversiteit nie, verenig in geloof en in broederlike LIEFDE, WELWILLENDHEID EN VRIENDELIKHEID teenoor mekaar. Efesiërs 4:13. Om ‘n Verenigde Stem te hê, moet die Kerk dus verenig word. Dit kan gedoen word wanneer die Kerk bymekaarkom, mekaar vergewe, akkommoddeer in ons verskille en ons swaarde weg van mekaar af draai en punt na die vyand toe wat die Kerk wil stil maak en begrawe, en nie mede broers en gelowiges nie.

‘n Omvattende nasionale, internasionale en Globale Vernigde Stem Netwerk moet gevorm word en aanmekaar geskakel word. Indien die antichris sy eie Een Wêreld Regering kan opsit, dan kan die Kerk mos ook sy eie Een Wêreld Netwerk opstel! Dis op hierdie stadium wat God die kerk sal wegraap om die antichris toe te laat om onverhinderd deur die Kerk, sy regering op te stel. Maar dit sal die dag wees wanneer ons almal saam tot eenheid in die geloof gekom het. En dis bie moontlik!

Dink net aan hoe die Jode nou terugstroom na Israel toe van regoor die wêreld in hulle massas. Self die corona beperkings kon nie die vlaag van immigrante na Israel stop nie. As die Here dit met hulle nasie kan doen na duisende jare, hoeveel te meer kan Hy dit ook doen met die Christelike Kerk!

Die Kerk se Stem was heeltemal te stil sedert die Regering die corona uitbreik aangekondig het. Die HELE land is in ‘n ‘State of Disaster’ gedompel, sonder dat ons een keer gehoor het van die Kerk: “Kom staan saam en bid saam teen Corona” nie. Hier en daar is sporadiese pogings aangewend, maar niks noemenswaardig nie. En dit terwyl die sigaret maatskappye elke dag in die nuus is! Die Section31 petisie is aangekondig deur die Kerk, maar net 15000 mense het tans dit nog eers geteken. Dis ‘n druppel in die oseean. En dis omdat die Kerk nie ‘n Verenigde Stem het nie.

Die Verenigde Liggaam van Christus moet meer verteenwoordiging kry in Regeringsbesluite en moet gaan praat met die Regering en die Kerk se sienings op wesenlike onderwerpe gaan bekend maak, soos bv. hantering van die corona virus waar die Kerk nou verban is om enige byeenkomste te hou of essensiële dienste te doen, dit terwyl dit nie eens wetenskaplik sin maak wat die Regering tans doen nie. Die Kerk se geloofsvryheid moet weer terugegee word. Dit kan so maklik gedoen word met die ondersteuning van die Verenigde Kerk Netwerk stemme, petisies en mandate. Met 5miljoen of 10miljoen stemme wat die Kerk sienings ondersteun, gaan die Kerk se Stem nooit weer geignoreer en verag word nie. Die regering het die Kerk verag en dis nie goed in die oë van die Here nie, geen wonder die ekonomie lyk soos dit lyk nie. Maar dis ook deels die Kerk se skuld omdat dit nie al voorheen begin saamstaan het nie.

Hierdie platforms moet gebruik word om lede van die Netwerk te alle tye te help om lede on die kerkbank-vlak ook betrokke te kry in Kerk sake, en om hulle stemme te laat tel waar dit saak maak. Dis nie net die EFF wat mag “mobilize” nie. Die Kerk moet ook kan mobiliseer wanneer nodig!

Alle platforms kan aangewend word, van sosiale media netwerke af tot emails vanaf alle IT platforms af, TV, radio en koerant publikasies.

Wanneer die Kerk begin om sy eie nuus platforms te ondersteun  soos ww.Nuus.News en Gatewaymews.co.za, dan sal die Kerkgangers nie so maklik verblind word en aan die neus rondgelei word deur die Hoofstroom Media nie (wat oop eb bloot teen alle Christelike beginsels staan). Meeste Christene kry hulle nuus uitsluitlik van die negatiewe Hoofstroom Media af, waarvan so baie van dit in Suid Afrika propaganda gedrewe is. Ons weet Hitler het dieselfde strategie gebruik om die Nazi leier te word, selfs al was hy glad nie populêr van die begin af nie.

Hoofstroom Media indoktrinasie het Christene laat swaarkry en nou is ons op die plek om uitgesluit te word uit ons eie Kerke uit weens dit! En die ergste is, baie Christene dink dis baie goed so om die Kerk van Christus heeltemal te immobiliseer. Die Hoofstroom Media is heeltemal gekant teen kerk byeenkomste. 

Ons, as die Kerk is veronderstel om die Christelike siening op nasionale en wêreld sake te ondersteun op Christelike Media platforms!

(Nuus.News maak in die verband die Nuus.News website beskikbaar vir die Verenigde Liggaam van Christus in Suid Afrika as ‘n Christelike Nuus bron. Word ‘n vennoot met ons vandag! Vind uit hoe jy kan help!)

Die vraag is, is jy werklik ‘n Christen wanneer jy nie stem vir ‘n Christelike Politieke Party met Christelike waardes in die regering nie? Waarom stem jy vir ‘n party wat voorvaders vereer of die gay lewensstyl aanmoedig? Regtigwaar, is dit nie die ontkenning van jou geloof op nasionale vlak nie!? Dis satan se argument as hy die Christene aankla by God om te bewys dat hulle nie werklik glo in God se beginsels nie.

Dink diep hieroor na.

Jesus het gesê dat Perus Hom verloën het omdat hy vir ‘n klein dogtertjie gesê het hy ken nie vir Jesus nie! Soveel te meer indien jy jou nasionale stem weggooi en stem vir ‘n sekulêre opset wat teen God se beginsels gaan, in plaas daarvan om te stem vir ‘n Christelike Party wat Christen waardes ophou. 

Nog ‘n praktiese struktuur koordinasie wat moet gebeur is dat Christelike Assosiasies moet begin om hulle hulpbronne saam moet begin voeg.

Byvoorbeeld:

a) Die Christelike Vakmans Assosiasie moet bymekaar kom en ambagsmanne beskikbaar maak aan die Netwerk. Met Corona kon hulle bv. gesigsmaskers gemaak het op ‘n massa skaal en dit aan mense verskaf het en terselfdertyd die Evangelie verkondig het en ‘n groot impak gemaak het om die gees van vrees in SA te stop.

b) Die Christelike Prokureurs Vereniging moet bymekaarkom en hulle vaardighede beskikbaar maak om Kerk sake op ‘n groot skaal in die hof te verteenwoordig, soos bv. aborsies en die huidige onbepaalde verbanning van Kerkbyeenkomste soos wat ons nou sien.

c) Die Christelike Mediese Vereniging kan hulle hulpbronne bymekaarsit en kan in mediese aangeleenthede help. Verbeel jou indien ons meer gekonsentreerde pogings gehad het met ‘n Verenigde Kerk Netwerk nou gedurende die coronavirus uitbreek, kon ons Christelike dokters in EENHEID nou al ‘n geneesmiddel teen Corona ontwikkel het, indien al 10miljoen Christene in EENHEID saam gebid het vir hulle en die medici op grond van die gebed hulle werk gedoen het, geinspireer deur die Kragtige werking van die Heilige Geees. Hulle stem kon ook gevoeg gewees het om ‘n beter hantering van die virus te bewerkstellig indien hulle vanaf die gekonsolideerde Kerk Netwerk af gepraat het. God sou groot wysheid aan hulle kon gee om die bose lam te lê.

d) Christen Media huise kan bymekaar kom om akkurate weergawes van die corona situasie te gee aan Christene. Wat is die genesings van corona? Niemand weet nie want die Hoofstroom media verdraai die situasie dat mense net kyk na totale infeksies en die klein persentasie van mense wat dood is weens die virus. Alles word uit proporsie verdraai. Hulle sê jou nie dat meer as 97% van alle mense genees word nie. (Dit begin nou al meer na 99%+ te blyk). Hoeveel infesksies is daar regtig op die oomblik?

Wanneer dinge in perspektief geplaas word lyk die nuus heeltemal anders, en kan baie beter besluite gemaak word – besluite wat nie uit vrees aangedryf is nie. 

ens. ens.

Jy kry die prentjie. Die Kerk kort Christen Assosiasies om te begin om ‘n Verenigde impak te maak in SA. Ons moet fokus om hulle op te bou, goed ge-netwerk te kry en hulle ‘n Stem gee met al die ondersteuning wat hulle nodig het.

Beter gekoordineerde vasdae, gebed, byeenkomste en lofprysings vierings moet ingestel word sodat elke Christen in Suid Afrika saam kan bid in EENDRAG met Een Stem, net soos in die Boek van Handelinge 4:24 en Handelinge 12:1-17. Selfs kort daagliske eenvormige proklamasies wat situasies sal laat verander kan aan die Netwerk gestuur word om daagliks te proklameer oor SA. Dink aan Genesis 11:6, die beginsel is duidelik: wat ookal die Verenigde Kerk soek, gaan die Kerk kan kry. As die Kerk saam praat uit één mond met één stem, gaan niks meer onmoontlik wees nie. Die Verenigde nasie van die Jode, toe hulle almal saam gevas en gebid het vir 3 dae in die tyd van Koningin Ester, het een van die grootste massa moorde van die Jode gekeer. God se wil om die wêreld te bereik met die evangelisasie sal in ‘n baie kort tydjie voltooi wees.

Jesus Homself het die Kerk beloof dat God die Vader hierdie tipe gebedsaksie sal beantwoord, die Verenigde gebed van die Kerk in Sy Naam:

Mat 18:18  Voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde bind, sal in die hemel gebonde wees; en alles wat julle op die aarde ontbind, sal in die hemel ontbonde wees. 
Mat 18:19  Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is. 
Mat 18:20  Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde. 

Die probleem met onverenigde gebed is dat Christene begin bid teen mekaar, Twee bid vir die corona vaksine, die ander 4 bid vir Bonatuurlike genesing, die ander 2 weet die antichris gaan die vaksine gebruik as verskoning om die merk van die dier op mense te sit en vervloek dus die vaksine…So die gebed van die Kerk is nie so effektief soos wat dit moet wees nie, want dit is verstrooid en ongekoordineerd. Dit lei tot soveel verlore energie en insette.

God het die Kerk Sy volle ondersteuning gegee toe Hy profeties verklaar het dat die Kerk van Jesus Verenig GAAN word, so die Kerk se eenheid is verseker, niks sal die Kerk stop om saam te kom in EENHEID nie, almal moet nou net saamwerk en dit doen! :

Eph 4:13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;

Dit is dus duidelik: Enigiemand wat TEEN die EENHEID van die Kerk skop, werk teen God se eindtyd plan vir die Kerk.

Alhoewel God die diversiteit in die Liggaam van Christus erken, is Hy tog duidelik daaroor dat Hy wil hê dat die hele liggaam tog in liefde, in EENHEID moet saamwerk, soos in ‘n man en vrou huweliksverhouding: 

Ephesians 5:21  Submitting yourselves one to another in the fear of God. 

Die huwelik is die kleinste bousteen van die Kerk en as ons die beginsel van onderdanigheid vat na die groter Kerk is EENHEID in die Kerk nie ‘n onmoontlikheid nie.

Duidelik wil God die Kerk saam sien in Liefde en in Eenheid van Diversiteit van al die dele van die liggaam van Christus. Hoe gouer die Kerk dit doen, hoe gouer sal die Kerk God behaag. Onthou hierdie indrukwekkende statistiek vir Suid Afrika:

…dat tussen 30miljoen en 40miljoen mense Christene is wat tot ‘n Verenigde Christen Kerk databasis gevoeg kan word!

Miskien is dit bietjie minder, of miskien meer as wat ons gedink het, maar selfs as ons net 20miljoen mense het wat saam wandel in die Heilige Gees as Een Verenigde Liggaam van Christus, en hulle sluit aan by ‘n Verenigde Kerk Netwerk, dan sal die Kerk ‘n geestelike krag, ‘n Geestelike Reus wees wat nie gestop kan word nie. Hierdie is definitief iets wat nie gestop kan word nie, want God het reeds verklaar die Kerk gaan in eenheid saamgesnoer gaan word (Eph:4:13, Johannes 17:21). Dis definitief iets wat die Kerk tot standkoming moet bid totdat dit plaasvind.

‘n Verenigde kerk sal die Kerk se posisie as die Hoogste Wetgewende Gesag op aarde vas sement. 

Die Kerk moet NOU reageer teen die wette wat die Kerk stop om bymekaar te kom en te verenig. Indien nie, sal dit te laat wees.

Die rede daarvoor is, dat hoe langer diegene wat in outoriteit is in die regering sit met volle totalitêre beheer en mag, hoe meer gaan hulle dit begin liefkry. En hoe meer hulle dit gaan liefkry en gewoond raak aan onteengestaande gesag, hoe groter word die risiko dat hulle wette in plek gaan sit wat die staat se State of Disaster, of dalk nog Emergency, onbepaald kan laat aangaan, en die Kerk swakker en swakker maak. 

Ons ken die gesegde “Absolute Power corrupts Absolutely”.

Omdat daar geen opposisie is wat hulle terughou nie word wette geskryf en uitgevaardig binne minute, nie jare nie. Geen vrae gevra nie. So hulle kry alles wat hulle begeer oombliklik.

Dit is duidelik dat hulle enigiets in die wetboek kan skryf wat hulle begeer, selfs tot die benadeling van die Kerk en die visie van Jesus Christus. Dit is hoekom Kerkbyeenkomste nou tans verban is (al sê die Konstitusie dis nie konstitusioneel nie!) en die staat voorgestel het dat Kerk fasiliteite nou omskep moet word in onderrig sentrums. Die Kerk is volgens Jesus se verklaring ‘n plek van genesing, maar die regering het dit op nasionale TV verklaar as die plek waar die corona virus versprei word.

Maar indien die Kerk NOU gaan optree, kan dit ‘n verskil maak, dinge kan nog verander. Indien die Kerk egter eers later wakker skrik mag dit dalk te laat wees. By die dag verloor die Kerk regte met die uitvaardiging van elke nuwe wet.

'n Laaste gedagte: God se opdrag aan die Kerk - moenie dat enigiemand jou verag nie.

Titus 2:15 “These things speak, and exhort, and rebuke with all authority. Let no man despise thee.”

Die boodskap aan Titus as leier van die Kerk, is verreikend. God sê aan die Kerk dat niemand die Kerk moet verag nie. Dit sal insluit die Hoofstroom Media, politikuste, ongelowiges, ens. ens.

Dus, Christen Leiers, moenie toelaat dat enigiemand bloot net oor jou loop nie. Pastore, staan op vir dit waarin jy glo. Weier die antichris gees. Jesus se terugkoms is voor die deur.

Generally speaking,
few Christians are aware of this.

It is partly because Mainstream Media where most Christians still get their news from, will never tell you this truth. In fact the Mainstream Media will only bring the Church into despisement, and disrepute, in every way they can, and NEVER praise the Church, as we have seen in the recent spate of attacks against the Church.

Now the Government of South Africa has also banned all Church gatherings indefinitely.  They have now called on Churches to ‘volunteer’ their Church facilities to become schools. 

Many Christians have just happily followed the mainstream media and many Church leaders have just kept quiet all these years. But there are Church leaders that are now standing up for the Gospel everywhere.

The historical Christian Church has mostly suffered due to its own ignorance of who it really is.

God Himself says this of His Church: Hosea 4:6 “My people are destroyed for lack of knowledge…” 

If only the Church of Jesus Christ, would see the influence it actually can have in the society, South Africa and the World at large, and not yield to the twisted reporting of the mainstream media, it would take over the world for Jesus in no time at all.

Listen to what Jesus said: Luke 16:8 “And the lord commended the unjust steward, because he had done wisely: for the children of this world are in their generation wiser than the children of light“.  Jesus said that the people of this world are wiser than the children of light (the Church).

What a tragedy and what a disaster.

No wonder the wise man said: Ecclesiastes 10:5 “There is an evil which I have seen under the sun, as an error which proceedeth from the ruler:
Ecc 10:6 Folly is set in great dignity, and the rich sit in low place.
Ecc 10:7 I have seen servants upon horses, and princes walking as servants upon the earth.” 

The Church has been suffering terribly in society due to its own ignorance. It has let government, the mainstream media and all kinds of social groups run it into a place where it is now currently locked down by government. 

Currently Churches cannot freely move around to see Church members, cannot have Church gatherings, cannot worship God in corporate unity, and cannot effectively go and evangelise people anymore. This is the worst thing that has happened to the Church in a very long time.

And this is because the Church does not seem to know who it really is.

But Who is the Church really?

1. The Church is the Body of Christ. It is not the building where Christian gathering are held, but made up of people, individuals, believers in Jesus Christ that gather together to worship God in unity, to go and preach the Gospel of Jesus Christ to the whole world, until Jesus Christ comes back to rapture the Church, which is when the Gospel has been preached to every people group.

2. The Church is God’s chosen people: His King-Priests in the earth:
1Peter 2:9 “But ye are a chosen generation, a royal priesthood, an holy nation, a peculiar people; that ye should shew forth the praises of him who hath called you out of darkness into his marvellous light” 

3. The Church is the embodiment of Christ in the earth, and Jesus’ representatives on earth to the unbelievers: 
2Corinthians 5:20 “Now then we are ambassadors for Christ”

The Church is the Highest Legislative Authority on earth:

The Church get s its Authority and Power from Jesus:

  • The Bible teaches us that Jesus is the Head of the Church. The Church is His body: Ephesians 5:23 “For the husband is the head of the wife, even as Christ is the head of the church: and he is the saviour of the body.”
  • Jesus also made it clear that all authority has been given to Him at His resurrection. Matthew 28:18 “And Jesus came and spake unto them, saying, All power is given unto me in heaven and in earth.” Power gives authority. Authority without Power is nothing.
    Thus when Jesus says ALL POWER has been given to Him, it obviously means, ALL power.
  • That means every authority there might be in the universe, is now subject to Him.

Luk 10:19  Behold, I give unto you power to tread on serpents and scorpions, and over all the power of the enemy: and nothing shall by any means hurt you. 

 

Furthermore we find another testimony of this fact in Ephesians 1:17 “That the God of our Lord Jesus Christ, the Father of glory, may give unto you the spirit of wisdom and revelation in the knowledge of him:
Eph 1:18 The eyes of your understanding being enlightened; that ye may know what is the hope of his calling, and what the riches of the glory of his inheritance in the saints,
Eph 1:19 And what is the exceeding greatness of his power to us-ward who believe, according to the working of his mighty power,
Eph 1:20 Which he wrought in Christ, when he raised him from the dead, and set him at his own right hand in the heavenly places,
Eph 1:21 Far above all principality, and power, and might, and dominion, and every name that is named, not only in this world, but also in that which is to come:
Eph 1:22 And hath put all things under his feet, and gave him to be the head over all things to the church,
Eph 1:23 Which is his body, the fulness of him that filleth all in all.” 

What this simply means is that Jesus’ authority is over everything, and because He is the Head of the Church, and the Church the body, it means the Church is also set in authority over everything! The Church enjoys the same Authority that Jesus has. He is set over every name, this means He has authority over every name you can think of, like “poverty”, “cancer”, “corona”, the “President”, “South Africa”, “Government”…Are things becoming clearer now?

But it gets better: The Apostle Paul opens the Church’s eyes to see that the fullness of God, God in His totality, dwelt in Christ. 
Col 2:9 For in him dwelleth all the fulness of the Godhead bodily.
Col 2:10 And ye are complete in him, which is the head of all principality and power:
This means that the fullness of God now dwells in born again Christians living the Christ Life. 

Sluit aan by die Verenigde Kerk Netwerk se databasis hier.

Deel hierdie boodskap op whatsapp, en sosiale media maar stuur ook emails aan al jou mede Christene. Bel hulle, sms hulle, mobiliseer hulle in enige moontlike manier wat jy kan. Ons kort ten  inste 10miljoen mense op die databasis. Nietemin, selfs 1 miljoen gaan reeds ‘n massiewe impak maak. As die “I’m staying” Facebook beweging meer as 1 miljoen mense binne  enkele maande gekry het, hoeveel te meer kan die kerk vinnig 20miljoen Christene bymekaar bring om ‘n verskil te maak.

Keep coming back to News.News as we will expose more in depth details regarding the Church and Corona Virus Laws passed against the Church.

In the meantime, you can learn more about News. News on our launch website:

https://launch.nuus.news

You can also find relevant current news articles by clicking on the menus at the top of the web page.

News.News we bring you news that the mainstream media will never bring you.

Newsletter!

Subscribe to the www.Nuus.News Good News letter and stay abreast of information you won't find anywhere else.

SUBSCRIBE

1 Comment

  1. Ek wéét dat die kerk die hoogste gesag is! Ek is oortuig daarvan dat, wanneer ons saamstaan, elke berg sal versit! Niks is vir ons onmoontlik nie!

    Jesus se hart is dat ons saamstaan as Sy liggaam op aarde! En so sal dit wees! Eer aan God!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *