GLOBAL ONLINE PRAYER MEETING WITH PASTOR CHRIS

Goeie Nuus is  dat Pastoor Chris Oyakhilome miljoene Christene van regoor die wêreld hierdie naweek gaan lei in ‘n wêreldwye gebed om die antichris se Een Wêreld Regering oorname stop te sit. Kyk lewendig op Youtube.

Good News is that Pastor Chris Oyakhilome will lead millions of Christians from right around the world in a world-wide prayer to stop the antichrist’s One World Government takeover. Watch on Youtube.

GLOBAL ONLINE GEBEDS BYEENKOMS MET PASTOR CHRIS SONDAG 24 MEI 2020 OM KRAG BESKIKBAAR TE MAAK VIR 'n WêRELDWYE VERANDERING

Pastoor Chris Oyakhilome het sedert die wêreldwye lockdowns op Vrydag 27 Maart begin het, die Kerk regoor die wêreld geseën met openbarings uit die Bybel soos wat die Kerk nog nooit gekry het nie.

Alles het begin met die Global Day of Prayer wat deur homself en Pastoor Benni Hinn gelei was. Hulle uitsaai netwerk het die geleentheid gehad om 3 biljoen mense te bereik! Miljoene der miljoene het die dag saam gevas en gebid. 

Sedert dien het hy daagliks op Loveworld SAT sessies gehou en die Kerk se oë oopgemaak vir die realiteit oor die gebeure wat tans plaasvind.

Hy het weke geneem en deur die hele boek van Openbaring gewerk en met praktiese voorbeelde die huidige wêreld gebeure gekoppel aan wat die Bybel sê in die Eind Tyd gaan gebeur. Dis baie duidelik, Jesus se terugkoms om Sy Kerk te kom haal is binnekort, Hy staan nou by die deur.

Daar was vir 3 weke lank elke dag gevas en gebid teen die gebeure wêreld wyd wat die antichris georkestreer het om sy Een Wêreld Regering nou in te stel. Die gebede was tot sover baie effektief en oraloor het mense begin opstaan teen die drakoniese wette wat ingestel is teen veral die Christelike Kerk. 

Die klimaks was met ‘n 3 dae droë vas en bid (Ester vas) en die Here het die gebed verhoor. Oral oor is die WHO se corona modelle nou ewe skielik in bevraagtekening en hulle modelle word nou oraloor ondersoek. Die skades aan die wêreld ekonomieë is egter reeds gedoen. 

Daar is reeds massiewe skade aan die ekonomieë van die wêreld gedoen en die wêreld is op die rand om die Een Wêreld Ekonomie met die Een Wêreld geldstelsel in te stel. 


Dus is nog meer gebed nodig om dit te stop.

Hierdie Sondag 24 Mei 2020 om 6pm Suid Afrikaanse tyd sal Pastoor Chris die Kerk weer lei in ‘n gebedsessie, maar die keer in ‘n manier soos wat die Kerk nog nie voorheen gesien het nie. Hy het gesê dat hy die Kerk gaan leer hoe om geestelike elektrisiteit op te wek soos nog nooit tevore nie en dit gaan teen die antichris regering gestuur word. 

Alhoewel die antichris regering nog nie blootgelê is nie, is al die tekens reeds daar dat strukture in plek gesit word vir dit. Dis net ‘n kwessie van tyd voor dit manifesteer. Die Kerk se gebede kan dit egter nog vir ‘n ruk stop, sodat die Kerk vir een laaste keer die kans kan kry om die Evangelie te neem aan die onbreiktes en om die Groot Opdrag van Jesus klaar te maak. Indien die Kerk agter nie bid nie, sal Jesus die Kerk vinniger kom haal sodat hulle nie onder die antichris regering sal ly nie.


So wees deel van hierdie geleentheid, en maak ‘n verskil in die wêreld waar jy jouself bevind.

GLOBAL ONLINE PRAYER MEETING WITH PASTOR CHRIS SUNDAY 24 MAY 2020 MAKING POWER AVAILABLE FOR A WORLD-WIDE CHANGE

Pastor Chris Oyakhilome, since the global lockdown began on Friday, March 27, has blessed the Church around the world with revelations from the Bible like the Church has never received before.

It all started with the Global Day of Prayer, led by himself and Pastor Benni Hinn. Their broadcast network had the opportunity to reach 3 billion people! Millions of millions spent the day praying and fasting together.

Since then, he has held daily sessions at Loveworld SAT and opened the Church’s eyes to the reality of what is happening today.

He spent weeks working through the entire book of Revelation and using practical examples in current world events and linked it to what the Bible says will happen in the End Time. Clearly, Jesus’ return to come to rapture His Church is at the door now.

There was fasting and praying every day for 3 weeks against the events worldwide which the antichrist orchestrated to set up his One World Government. The prayers have been very effective so far and everywhere people have begun to rise up against the draconian laws that have been set against the Christian Church in particular.

The climax was with a 3 day dry fast and prayer (Esther fast) and the Lord answered the prayer. Everywhere the WHO’s corona models are now suddenly in question and their models are now being investigated everywhere. The damage to the world economies has however already been done.

However, massive damage has already been done to the economies of the world and the world is on the verge of falling into the One World Economy with the One World money system.

So even more prayer is needed to stop this from happening.

This Sunday 24 May 2020 at 6pm South African time, Pastor Chris will lead the Church again in a prayer session, but this time in a way the Church has not seen before. He said he was going to teach the Church how to generate spiritual electricity like never before and it would be sent against the antichrist government.

Although the antichrist government has not yet been revealed openly, all the signs are already there that structures are being put in place for it. It’s only a matter of time before it manifests. However, the Church’s prayers can still stop it for a while, so that for one last time, the Church may have the opportunity to take the Gospel to the unsaved and to complete the Great Commission of Jesus. If the Church however does not pray, will Jesus come to fetch His Church earlier so that the Church will not suffer the terrible things to come under the antichrist regime.

So be a part of this opportunity, and make a difference in the world where you find yourself.

Jy kan na die Youtube Kanaal van Pastor Chris toe gaan om die sessie by te woon. U kan op die video hieronder Pastoor se aankondiging hoor oor Sondag se gebedsessie. 

https://www.youtube.com/user/WatchPastorChris

You can go to the Youtube Channel of Pastor Chris to attend the prayer session. You can listen to the video below where Pastor announces the prayer session on Sunday.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *