DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY WEET WAAR JY IS

Daily Devotional South Africa: HE KNOWS WHERE YOU ARE Today’s Daily Devotional, God’s Word for today from the Bible, is Good News brought to you by Pastor Chris Oyakhilome, author of the world’s #1 Daily Devotional, the Rhapsody of Realities. Enjoy the Word of God for today South Africa! “Then he answered and spake unto me, saying, This is the word of the LORD unto Zerubbabel, saying, Not by might, nor by power, but by my spirit, saith the LORD of hosts” (Zechariah 4:6). A certain man had a shop in a rural area. At a point ,he wanted to move to the city, likeRead More →

Prayer for today 2020 7 8 PRAYER FOR TODAY PRAYER AT 12 NOON WITH PST ABLE 08-07-2020 Romans 10:15 And how shall they preach, except they be sent? as it is written, How beautiful are the feet of them that preach the gospel of peace, and bring glad tidings of good things! At 12 noon (GMT+2) we will pray fervently in tongues of the Spirit and with understanding thanking God for making us His ambassadors on earth and giving us the ministry of reconciliation. Declare that you are a wise Christian, you are winning souls for the kingdom, the mandate delivered to you will notRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY WEET WAAR JY IS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY WEET WAAR JY IS Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare” (Sagaria 4:6). ‘n Sekere man het ‘n winkel in ‘n landelike gebied gehad. Op ’n stadium wou hy ook, sy vriende, stad toe trek.Read More →

Gebed vir die dag 2020 7 7 Gebed vir die dag met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://facebook.com/able.gospel “Hy het nader gekom en hom gesoen, en toe hy die reuk kry van die klere wat Jakob aanhet, het Isak hom geseën en gesê: “Kyk, die reuk van my seun is soos die veld se reuk, die veld wat deur die Here geseën is.”GENESIS 27:27 Dank God vor Sy Woord vir hierdie seisoen. Verklaar jy dra die geur van ‘n geseënde veld wat guns, geopendeRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE VIR DIE SATAN PLEK GEE NIE

Daily Devotional South Africa: GIVE NO PLACE TO SATAN Today’s Daily Devotional, God’s Word for today from the Bible, is Good News brought to you by Pastor Chris Oyakhilome, author of the world’s #1 Daily Devotional, the Rhapsody of Realities. Enjoy the Word of God for today South Africa! “Hereafter I will not talk much with you: for the prince of this world cometh, and hath nothing in me” (John 14:30). Demon spirits, if given a chance or a foothold, could harass, influence and even torment a Christian. Paul the Apostle enjoins us, “Leave no [such] room or foothold for the devil [give no opportunityRead More →

Prayer for today 2020 7 7 PRAYER FOR TODAY PRAYER AT 12 NOON WITH PST ABLE 07-07-2020 Genesis 27:27 And he came near, and kissed him: and he smelled the smell of his raiment, and blessed him, and said, See, the smell of my son [is] as the smell of a field which the LORD hath blessed: At 12 noon (GMT+2) we will pray fervently in tongues of the Spirit and with understanding thanking God for his word for this season. Declare that you carry the fragrance of a blessed field, attracting favour, open doors and divine help at all times. You are fruitful inRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE VIR DIE SATAN PLEK GEE NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE VIR DIE SATAN PLEK GEE NIE Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Ek sal nie veel meer met julle spreek nie; want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan My niks nie (Johannes 14:30). Indien hulle toegelaat word, kan demoniese geeste ’n Christen teister, beïnvloed, of selfs martel. Die apostel Paulus vermaan soos volg: “Leave no [such] room or foothold for the devil [give no opportunityRead More →

Gebed vir die dag 2020 7 6 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke “Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.”1 KORINTIËRS 3:7 Dank God vir ons seisoen van groei. Bevestig dat jy ‘n goddelike opdrag ontvang het om te groei, jy het daarom die vermoë om stagnant en onvrugbaar te wees verloor Verklaar dat jou groei en produktiwiteit vandeesweek nie in mense hande is nie maar dat God self vir jouRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS: DIE MAATSTAF VIR GEREGTIGHEID

Daily Devotional South Africa: CHRIST: THE STANDARD OF RIGHTEOUSNESS Y Today’s Daily Devotional, God’s Word for today from the Bible, is Good News brought to you by Pastor Chris Oyakhilome, author of the world’s #1 Daily Devotional, the Rhapsody of Realities. Enjoy the Word of God for today South Africa! “My little children, these things write I unto you, that ye sin not. And if any man sin, we have an advocate with the Father, Jesus Christ the righteous” (1 John 2:1). 1 John 3:9 say, “Whosoever is born of God doth not commit sin….” Some have misunderstood this and ran off with the wrongRead More →

Prayer for today 2020 7 6 PRAYER FOR TODAY PRAYER AT 12 NOON WITH PST ABLE 06-07-2020 1 Corinthians 3:7 It’s not important who does the planting, or who does the watering. What’s important is that God makes the seed grow. At 12 noon (GMT+2) we will pray fervently in tongues of the Spirit thanking God for our season of growth. Affirm that you have received a divine command to grow, you have therefore lost the wisdom and ability to be stagnant and unfruithful. Declare that your growth and productivity this week is not in the hands of a man to determine, rather God isRead More →