NEDERIGHEID IN DIENS VAN DIE HERE HUMILITY IN SERVING THE LORD

NEDERIGHEID IN DIENS VAN DIE HERE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En julle, jong manne, erken die gesag van die ouderlinge. Trouens, almal moet nederig in mekaar se diens staan, want: God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade (1 Petrus 5:5). Ek het deur die jare baie geestelik begaafde christene gesien, onder andere dienaars, wie se werk leeg geword het, omdat hulle nie in nederigheid gewandel het nie. Dit maak nie saak hoe begaafd jy is nie, as dit metRead More →

VERGROOT JOU GELOOF GROW YOUR FAITH

VERGROOT JOU GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Broers en susters, dit is gepas dat ons altyd vir God dankie sal sê vir julle, want julle geloof hou net aan groei en julle almal se liefde vir mekaar word net groter! (2 Tessalonisense 1:3). Dit is jou verantwoordelikheid om die mate van geloof wat God jou gegee het te vergroot en jy doen dit deur meer uit God se Woord te leer: “… geloof volg uit die hoor van die Woord van God. En die aanhoor van die word van God volg uit die prediking van die Goeie NuusRead More →

WEES BEWUS VAN DIE KRAG IN JOU BE CONSCIOUS OF THE POWER IN YOU

WEES BEWUS VAN DIE KRAG IN JOU Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde (Handelinge 1:8). 2 Korintiërs 4: 7 sê: “Maar ons het hierdie skat in erdevate, sodat die voortreflikheid van die krag uit God kan wees en nie uit ons nie.”Daar is krag in jou. Efesiërs 3:20 sê: “…Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer teRead More →

GEBRUIK WAT HY JOU GEGEE HET USE WHAT HE GAVE YOU

GEBRUIK WAT HY JOU GEGEE HET Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig (Filippense 2:10). As jong christen het ek baie vroeg geleer hoe om die Woord van God te laat werk. Ek wou dadelik probleme en situasies uitsorteer met behulp van die Woord. Byvoorbeeld, as ek my voet teen iets gestamp het, sou ek dadelik my hand daarop plaas en sê: “Genees, in Jesus se Naam!” Ek het geleer om my gesag te gebruik. Ek hetRead More →