GEBRUIK WAT HY JOU GEGEE HET USE WHAT HE GAVE YOU

GEBRUIK WAT HY JOU GEGEE HET

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig (Filippense 2:10).

As jong christen het ek baie vroeg geleer hoe om die Woord van God te laat werk. Ek wou dadelik probleme en situasies uitsorteer met behulp van die Woord.

Byvoorbeeld, as ek my voet teen iets gestamp het, sou ek dadelik my hand daarop plaas en sê: “Genees, in Jesus se Naam!” Ek het geleer om my gesag te gebruik. Ek het dalk nog steeds pyn ervaar, maar ek het agtergekom dat dit nie geswel het nie en ek het geweet dat dit veronderstel was om te swel. In plaas daarvan om erger te word, het dit vinnig weer normaal geword! As dit ’n sny was en dit het gebloei, sou ek sê: “Gaan toe, in Jesus se Naam! Hou op bloei!” en dan het ek aangegaan met wat ook al ek gedoen het. Terwyl ek die Woord so beoefen het en die resultaat gesien het, het ek vir mense om my daarvan vertel en my ervaring van die doeltreffendheid van God se Woord gedeel. Ek het die Woord op my liggaam toegepas deur die oorwinnende Naam van Jesus en die gesag wat Hy ons gegee het, te gebruik.

Ek onthou as tiener het ek een nag, na ’n ontmoeting met Juju priesters en hul heiligdomme, tterwyl ek geslaap het, iets swaar op my gevoel wat my plat druk; dit was ’n geestelike aanval. Dit was die enigste keer dat ek dit ooit beleef het. Ek het probeer om Jesus se Naam uit te roep, maar ek kon nie eens my mond oopmaak nie. Uiteindelik het ek die figuur van my af gekry, terwyl ek ‘Jesus!’ uitgeroep het. Ek het toe dadelik op my knieë gegaan en gesê: “Jou duiwel, in Jesus se Naam gaan jy dit nooit herhaal nie en waar jy ook al is, bind ek jou, in die Naam van Jesus! Nooit weer nie!”

Van daardie dag af tot nou toe het dit nooit weer gebeur nie en dit sal ook nooit. Gebruik wat jy het. Gebruik Jesus se Naam anders sal die Duiwel jou jag. Gebruik daardie Naam om die atmosfeer in jou huis te verander; gebruik dit om die stand van jou besigheid te verander. Regeer en heers oor omstandighede in sy Naam. Halleluja!

BELYDENIS

Die Here het my die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en oor al die mag van die vyand en niks sal my enigsins skade berokken nie. Met die oorwinnende Naam van Jesus regeer en heers ek oor die Duiwel en lewensomstandighede, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Filippense 2:9-11; Lukas 10:18-19

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

USE WHAT HE GAVE YOU

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

That at the name of Jesus every knee should bow, of things in heaven, and things in earth, and things under the earth (Philippians 2:10).

I learnt very early, as a young Christian, how to put the Word of God to work. I wanted to deal with issues and situations right away, using the Word.

For example, back then, if I mistakenly dashed my foot against something, I’d immediately place my hand on it and say, “Heal, in Jesus’ Name!” I was learning to use authority. I might still experience some pain, but I found out I had no swelling, and I knew it was supposed to swell. Instead of getting worse, it quickly got back to normal! If it was a cut and it was bleeding, I’d say, “Seal up, in Jesus’ Name! No bleeding!” and I continued with whatever I was doing.As I practised the Word like that, and I saw the result, I testified to those around me, sharing my experience of the efficacy of the Word of God. I practised the Word on my body, using the allconquering Name of Jesus and authority that He gave us.

I remember one night, as a teenager, after an encounter with Juju priests and their shrines, while sleeping, I felt some weight on me, pressing on me; it was a spiritual attack; the only time I ever experienced such. I found myself struggling to call the Name of Jesus, but I couldn’t even open my mouth. I finally got that figure off me, as I called out, “Jesus!” Then I went straight on my knees and said, “You devil, in the Name of Jesus, you’d never repeat this; and wherever you are, I bind you, in the Name of Jesus! Never again!” From that day till now, it never happened again, and never will.

Use what you have. Use the Name of Jesus. Otherwise, the devil will prey on you. Use that name to change the atmosphere in your home; use it to change the state of your business. Reign and rule over circumstances in His Name. Hallelujah!

CONFESSION

The Lord has given me power to tread on serpents and scorpions, and over all the ability of the enemy: and nothing shall by any means hurt me. With the all-conquering Name of Jesus, I rule and reign over the devil and circumstances of life. Amen.

FURTHER STUDY:

Philippians 2:9-11; Luke 10:18-19

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *