NEDERIGHEID IN DIENS VAN DIE HERE HUMILITY IN SERVING THE LORD

NEDERIGHEID IN DIENS VAN DIE HERE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

En julle, jong manne, erken die gesag van die ouderlinge. Trouens, almal moet nederig in mekaar se diens staan, want: God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade (1 Petrus 5:5).

Ek het deur die jare baie geestelik begaafde christene gesien, onder andere dienaars, wie se werk leeg geword het, omdat hulle nie in nederigheid gewandel het nie. Dit maak nie saak hoe begaafd jy is nie, as dit met trots gemeng is, is dit nie vir God aanvaarbaar nie. Dit moet jou begeerte wees dat wat ook al jy aan die Here offer in die bediening en in jou diens aan Hom, aanvaar sal word en deur die Heilige Gees geheilig sal wees.

Alles wat jy in die huis van God doen is ’n offer aan Hom; jou diens is ’n offer aan God. Maar God sal nie jou offer aanvaar as dit gemeng is met selfsug, hebsug, hoogdrawendheid, trots en arrogansie nie. Grootheid in die huis van God word nie gemeet aan die resultate wat jy behaal het, of verkry het nie. Ons openingsvers sê: “God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade.” Verootmoedig jouself. Dit is iets wat jy opsetlik en doelbewus moet beoefen.

As daar gedagtes van trots in julle harte opkom, bestraf dit. Die Bybel sê: “Dié wat vir hulleself eer soek – God sal hulle verneder. Maar dié wat hulle geringheid voor God besef – God sal hulle hoog vereer” (Matteus 23:12). Dus is dit óf nederigheid óf vernedering. Die Skrif is vol van verhale van mense wat trots was en hoe hulle verneder is. God wil nie hê dat ons in daardie rigting moet gaan nie.

Laat die Skrif jou te alle tye korrigeer en lei met die wysheid van God. As jy wedergebore is, is jy uitsonderlik gebore, en waarlik uitsonderlike mense is altyd nederig. Hou aan om in nederigheid te wandel, want dit is ’n groot seën en die weg na bevordering by God.

GEBED

Liewe Vader, ek is onderdanig aan die gesag, invloed en impak van u Woord. Trots, arrogansie, hoogmoed, en egoïsme het geen plek in my nie, want ek wandel in liefde en nederigheid, ervaar toenemende grootheid en onbeperkte vooruitgang in die lewe, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Korinthiërs 13:4-7; 1 Petrus 5:5-6

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HUMILITY IN SERVING THE LORD

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Likewise, ye younger, submit yourselves unto the elder. Yea, all of you be subject one to another, and be clothed with humility: for God resisteth the proud, and giveth grace to the humble (1 Peter 5:5).

Over the years, I’ve seen highly spiritually gifted Christians, including ministers, whose work turned to emptiness, because they weren’t walking in humility. No matter how highly gifted you are, when it’s mixed with pride, it’s not acceptable to God. Your desire should be that whatever you offer to the Lord in ministry and in your service to Him be accepted, being sanctified by the Holy Spirit.

Everything you do in the house of God is an offering to Him; your service is a sacrifice to God. But God won’t accept your sacrifice if it’s mixed with selfishness and greed; pomposity, pride and arrogance. Greatness in the house of God isn’t measured by some results that you have achieved or attained. Our opening verse says, “God resists the proud, but He gives grace to the humble.” Humble yourself. It’s something you must consciously and deliberately practise.

When thoughts of pride arise in your heart, rebuke them. The Bible says, “And whosoever shall exalt himself shall be abased; and he that shall humble himself shall be exalted” (Matthew 23:12). So, you see that it’s either humility or humiliation. The Scriptures are replete with stories of those who were proud and how they ended up abased. But God doesn’t want us to go in that direction.

Correct and guide yourself with the Scriptures, with the wisdom of God at all times. Being born again, you were born great, and truly great men are always humble. Keep walking in humility, for it’s a great blessing and the pathway to promotion with God.

PRAYER

Dear Father, I’m submissive to the authority, influence and impact of your Word. Pride, arrogance, haughtiness, or egotism have no place in me, for I walk in love and humility, experiencing ever-increasing greatness and unlimited progress in life, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Corinthians 13:4-7 AMPC; 1 Peter 5:5-6

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *