VERGROOT JOU GELOOF GROW YOUR FAITH

VERGROOT JOU GELOOF

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Broers en susters, dit is gepas dat ons altyd vir God dankie sal sê vir julle, want julle geloof hou net aan groei en julle almal se liefde vir mekaar word net groter! (2 Tessalonisense 1:3).

Dit is jou verantwoordelikheid om die mate van geloof wat God jou gegee het te vergroot en jy doen dit deur meer uit God se Woord te leer: “… geloof volg uit die hoor van die Woord van God. En die aanhoor van die word van God volg uit die prediking van die Goeie Nuus wat handel oor Christus” (Romeine 10:17). Hoe minder van God se Woord jy in jou gees ontvang, hoe minder geloof sal jy kan toepas wanneer jy die uitdagings van die lewe in die gesig staar. Vergroot dus elke dag jou geloof deur gulsig die Woord van God te verorber.

Iemand het eenkeer gesê: “My geloof is baie klein; daarom voel ek soms geestelik swak”; vergroot dan jou geloof! Dit is jou werk. Moenie op die vlak van klein geloof bly nie. Klein geloof toon vrees en twyfel (Matteus 8:26). In Matteus 14:31 loop Simon Petrus op die water na Jesus toe, totdat hy na die wind en golwe kyk en begin sink. Die Bybel sê Jesus het onmiddellik“… Sy hand uitgesteek en hom gegryp “Jou geloof is maar bitter klein,” sê Hy vir hom. “Waarom vertrou jy My nie?” (Matteus 14:31).

Klein geloof is ook vleeslik, of geneig tot vleeslike denke. Ons sien ’n voorbeeld hiervan in Matteus 16:6 waar Jesus vir sy dissipels gesê het: “Jesus sê toe vir hulle: “Wees baie versigtig vir die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs.” Die Bybel sê dat hulle onder mekaar geredeneer het en gesê het: “…Hy sê dit omdat ons geen brood saamgebring het nie” (Matteus 16: 7). Hulle het nie verstaan wat Jesus besig was om hulle te leer nie en het gedink dat Hy na regte brood verwys. Jesus het hulle vleeslike denke waargeneem en vir hulle gesê: “Waarom argumenteer julle onder mekaar, dat julle nie brood het nie? Het julle so min vertroue in My?” (Matteus 16:8).

Wanneer iemand met min vertroue in Jesus ongemak in sy maag ervaar, sê hy vinnig: “Ek dink dit is iets wat ek geëet of gedrink het.” Tog het Jesus gesê: “…en as hulle iets giftigs drink, sal dit hulle nie affekteer nie…” (Markus 16:18). God wil hê dat jou geloof standvastig moet wees, nie swak nie en ook nie klein nie. Bestudeer dus God se Woord en pas dit toe; dit is hoe jy jou geloof kan versterk. Wees soos die gemeente in Tessalonisense wie se geloof sterk toegeneem het en ook soos die geloofshelde in Hebreërs 11: Abel, Henog, Noag en die res wat hulle geloof buitensporig gebruik het.

BELYDENIS

Die Woord in my is vol lewenskrag en energie en inspireer my om uitdagings deur my geloof te oorkom en my oorwinnende lewe in Christus te behou. Ek is gebore uit die Woord, daarom leef ek volgens die Woord. Terwyl ek die Woord bestudeer en oordink, word my geloof versterk en verbeter, van heerlikheid tot heerlikheid en die seëninge van die toepassing van die Woord is duidelik sigbaar in my lewe, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Handelinge 20:32; Jakobus1:22-25; Matthéüs 14:26-31

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

GROW YOUR FAITH

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

We are bound to thank God always for you, brethren, as it is meet, because that your faith groweth exceedingly, and the charity of every one of you all toward each other aboundeth (2 Thessalonians 1:3).

It’s your responsibility to increase the measure of faith God has given to you, and the way to do that is by learning more of God’s Word: “…faith cometh by hearing, and hearing by the word of God” (Romans 10:17). The less of God’s Word you receive into your spirit, the less faith you’ll be able to express when you’re faced with the challenges of life. So, every day, grow your faith by feeding voraciously on God’s Word.

Someone once said, “My faith is very little; that’s why I sometimes feel weak spiritually.” Then grow your faith! That’s your job. Don’t stay at the level of little faith. Little faith exhibits fear and doubt (Matthew 8:26). In Matthew 14, Simon Peter was walking on water toward Jesus until he saw the winds and waves and began to sink. The Bible says Jesus immediately “…stretched forth his hand, and caught him, and said unto him, O thou of little faith, wherefore didst thou doubt?” (Matthew 14:31).

Little faith is also carnal or given to carnal reasoning. We see an example of this in Matthew 16:6 when Jesus said to His disciples, “…Take heed and beware of the leaven of the Pharisees and of the Sadducees.” The Bible says they reasoned among themselves, saying, “It is because we have taken no bread” (Matthew 16:7). They didn’t understand what Jesus was teaching and thought He meant physical loaves of bread. Jesus perceived their carnal reasoning and said to them, “…O ye of little faith, why reason ye among yourselves, because ye have brought no bread?” (Matthew 16:8).

When the one with little faith feels a discomfort in the stomach, he’s quick to say, “I think it’s because of something I ate or something I drank.” Yet Jesus said, “…and if they drink any deadly thing, it shall not hurt them…” (Mark 16:18). God wants your faith to be stalwart; not weak, and not little. Therefore, study and practise the Word of God; that’s how to grow your faith to be strong. Be like the ones described in Thessalonica, whose faith grew exceedingly, and also those in the Faith’s hall of fame (Hebrews 11) who used their faith for exploits.

CONFESSION

The Word is living and active in me, and inspires faith in me to overcome challenges and maintain my victorious life in Christ. I’m born of the Word; therefore, I live by the Word. As I study and meditate on the Word, my faith is strengthened and improved, from glory to glory, and the blessings of acting on the Word are evident in my life, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Acts 20:32; James 1:22-25; Matthew 14:26-31

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *