WEES BEWUS VAN DIE KRAG IN JOU BE CONSCIOUS OF THE POWER IN YOU

WEES BEWUS VAN DIE KRAG IN JOU

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde (Handelinge 1:8).

2 Korintiërs 4: 7 sê: “Maar ons het hierdie skat in erdevate, sodat die voortreflikheid van die krag uit God kan wees en nie uit ons nie.”Daar is krag in jou. Efesiërs 3:20 sê: “…Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of kan droom of dink.” Al die krag van goddelikheid werk in jou; dit is nie in die hemel nie, maar in jou herskape menslike gees. Daar is geen perke aan wat jy kan doen, hoe ver jy kan gaan nie – die omvang van jou sukses en welvaart is onbeperk as jy die krag in jou sal erken en aanwend om te werk.

Wat baie mense beïnvloed is hul onkunde oor wie hulle is en wat hulle binne-in hulle dra. Die bewustheid van die krag van God in jou lewe is die aktiverende krag. As jy nie bewus is van wie jy is en wat in jou is nie, sal dit nie werk nie. Die Here Jesus het die aarde bewandel, bewus van sy goddelike oorsprong en persoonlikheid. Jesus het in Matteus 28:18 gesê: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou.” Hy het dit geweet en bevestig.

Toe Hy by die sinagoge ingegaan het het Hy gesê: “Die Gees van die Here is op My omdat Hy My aangestel het om die Goeie Nuus vir die armes aan te kondig. Hy het My gestuur om aan te kondig dat gevangenes vrygelaat sal word, dat blindes sal sien, dat onderdruktes bevry sal word van hulle verdrukkers” (Lukas 4:18). Wat ’n ingesteldheid! Toe Hy daardie verklaring gemaak het, kon die duiwels dit nie verdra nie; toe spreek Hy woorde uit wat genesing en herstel bring vir siekes en ellendiges. Eer aan God!

1 Johannes 4:17 sê soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. Die krag van die Gees is in jou gevestig, omdat jy een is met Hom; jy is ’n lidmaat van sy liggaam, van sy vlees en van sy gebeente. Jy is die verteenwoordiger van sy Koninkryk. Die Heilige Gees het in jou kom woon, sodat die koninkryk, mag, heerlikheid, geregtigheid en heerskappy van Christus in en deur jou geopenbaar sal word. Word bewus van hierdie werklikheid. Halleluja!

BELYDENIS

Ek is ’n verpersoonliking van goddelikheid, ’n ambassadeur van Christus, gevul met die maksimum lading van God! Ek weier om mislukking, nederlaag of onmoontlikhede te bedink, want ek is bewus van die krag van God in my. Deur bepeinsing van die Woord en gebed in tale, oefen ek daardie krag in alles en op elke terrein van my lewe uit, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 3:20-21; 2 Korinthiërs 4:7

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

BE CONSCIOUS OF THE POWER IN YOU

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

But ye shall receive power, after that the Holy Ghost is come upon you: and ye shall be witnesses unto me both in Jerusalem, and in all Judaea, and in Samaria, and unto the uttermost part of the earth (Acts 1:8).

2
Corinthians 4:7 says, “But we have this treasure in earthen vessels, that the excellency of the power may be of God, and not of us.” There’s power in you. Ephesians 3:20 says, “Now unto him that is able to do exceeding abundantly above all that we ask or think, according to the power that worketh in us.” All of the power of divinity is at work in you; it’s not in heaven, but in your recreated human spirit. There’s no telling what you can do, how far you can go—the limitless extent of your success and prosperity— if you’d recognise and put the power in you to work.

What has affected many is their lack of consciousness of who they are and what they carry in them. The consciousness of the power of God in your life is the activating force. If you’re not conscious of who you are and what’s in you, it’ll not work. The Lord Jesus walked the earth with the consciousness of His divine origin and personality. He said, “All power is given to me in heaven and in the earth!” (Matthew 28:18). He knew it, and affirmed accordingly.

When He entered the synagogue, He said, “The Spirit of the Lord is upon me, because he hath anointed me to preach the gospel to the poor; he hath sent me to heal the brokenhearted, to preach deliverance to the captives, and recovering of sight to the blind, to set at liberty them that are bruised” (Luke 4:18). What a consciousness! When He made that declaration, the devils couldn’t stand it; then He uttered words that brought healing and restoration to the sick and the afflicted. Glory to God!

1 John 4:17 says as He is, so are we in this world. The power of the Spirit is vested in you, because you’re one with Him; you’re a member of His body, of His flesh, and of His bones. You’re the representative of His Kingdom. The Holy Spirit came to live in you so the Kingdom, power, glory, righteousness and dominion of Christ would be manifested in and through you. Become conscious of this reality. Hallelujah!

CONFESSION

I’m an embodiment of divinity, an ambassador of Christ, replete with the maximum load of God! I refuse to think failure, defeat, or impossibilities, for I’m conscious of God’s indwelling power in me. Through meditation on the Word and speaking in tongues, I bring that power to bear on anything and in every area of my life, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Ephesians 3:20-21; 2 Corinthians 4:7

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *