DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
LEEF IN WAARHEID
DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEEF IN WAARHEID En julle sal begryp wat die waarheid beteken, en die waarheid sal julle vrymaak (Johannes 8:32). Ons is deur God se Woord geskape en sy Woord is waarheid; dit beteken dat ons deur die waarheid geskape is. Dit is waarom die waarheid ’n ewige uitwerking op jou gees het; dit het ’n ewige effek van sukses, oorwinning, voorspoed en gesondheid in jou lewe, want die waarheid is jou bron. Daarom vernietig valsheid, bedrog, misleiding, leuens en om te jok die menslike gees. Om te jok stem nie ooreen met jou geaardheid nie. Sommige mense vertel leuens uit vreesRead More →