Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 10 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SPREEK HULLE OP DIE NAAM AAN En toe Jesus sien dat ’n skare bymekaar stroom, het Hy die onreine gees bestraf en vir hom gesê: Jou stom en dowe gees, Ek gebied jou, gaan uit hom uit en kom nooit weer in hom nie (Markus 9:25). As jy ooit wou weet hoe om duiwels uit te dryf, het Jesus dit duidelik in die bogenoemde vers gedemonstreer. Hy het die gees wat verantwoordelik was vir die toestand skerp aangespreek. Hy het gesê: “Jou stom en dowe gees, Ek gebied jou, gaan uit hom uit en kom nooit weer in hom nie.” HyRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 9 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: PASOP VIR VALSE LERAARS BUT ALSO [in those days] there arose false prophets among the people, just as there will be false teachers among yourselves, who will subtly and stealthily introduce heretical doctrines (destructive heresies), even denying and disowning the Master Who bought them, bringing upon themselves swift destruction (2 Petrus 2:1 AMPC). Net soos daar valse broers en valse profete is wat probleme veroorsaak in die huis van God, is daar ook vals leraars. Dit is mense wat hulself die bediening van leraar toe-eien, al is hulle nie geroep om leraars te wees nie; wat hulself aan demone blootstel enRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 8 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONS IS PELGRIMS OP DIE AARDE As julle uit die wêreld ontstaan het, sou die wêreld julle as sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie uit die wêreld ontstaan het nie, maar Ek julle uitgekies het uit die wêreld – daarom haat die wêreld julle (Johannes 15:19). In Ester se tyd het die Jode in ’n vreemde land, ’n land van hulle ballingskap, gemaklik geraak. Hulle het vryheid geniet in die land en was gemaklik daar, totdat Haman, ’n invloedryke, maar goddelose man in die koninkryk (’n vriend van die koning) hulle probeer uitwis het. Koning Ester was heeltemal onbewusRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 7 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WEGRAPING IS NADER AS OOIT Daarna sal ons wat bly lewe het, saam met hulle op wolke die lug in weggevoer word om die Here te ontmoet en vir altyd by Hom te wees (1 Tessalonisense 4:17). Deur die Gees het die apostel Paulus die openbaring van die Wegraping van die kerk en gesê: “Ek wil aan julle ’n diep waarheid vertel…” (1 Korintiërs 15:51). Dit is waarom baie mense nie die Wegraping verstaan nie; dit is ’n raaisel; ’n goddelike openbaring. Hy het gesê: “Ek wil aan julle ’n diep waarheid vertel wat God aan ons bekendgemaak het. DitRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 6 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE KERK IS DIE HERE SE SKAT En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie (Matteus 16:18). In Matteus 13:44 het Jesus gesê: “God se koninkryk is soos ’n skat wat in ’n stuk grond weggesteek lê. Iemand kry dit daar, maar steek dit dadelik weer weg. Oorstelp van blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop daardie stuk grond.” Jesus het die hele veld gekoop vanweë die skat in die veld. Die skat is die Kerk enRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 5 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BLY GETROU AAN DIE EVANGELIE In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie (2 Korintiërs 4:8). Die Christenskap wat ons vandag geniet, het nie op ’n goue skinkbord na ons toe aangekom nie. As jy oor christelike martelare lees, sal jy vind dat baie mense doodgemaak is, onthoof is, weens hul getuienis van Christus. By een geleentheid is meer as ses-duisend mans, soldate, afgemaai vir hul geloof in Jesus Christus. Hulle het die evangelie met hul hele hart geglo en niks het hulle verhinder om dieselfde geloof wat hulle ontvang het,Read More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 4 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SIEN JOUSELF DEUR DIE WOORD DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees (Romeine 8:1). In ons openingsvers vertel die Gees, deur die apostel Paulus, nie vir ons dat daar twee groepe is nie: dié in Christus Jesus wat na die vlees wandel en dié in Christus Jesus wat nie na die vlees wandel nie. Dit is nie die kern van sy kommunikasie nie. Hy skets vir jou ’n prentjie van wie jy regtig is. As jy die Nuwe Testament bestudeer enRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 3 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: STEL JOU EIE GEBEDSPLAN OP Julle sal na My roep en bid, en Ek sal na julle luister (Jeremia 29:12). Die Here het ons geroep om te bid omdat Hy van plan is om te antwoord. Dit is wat Hy in die vers hierbo vir ons sê. Dit is dus belangrik dat jy ’n plan het vir gebed. As jy nie ’n plan het vir gebed nie, sal jy waarskynlik nie bid nie. Daar is baie aktiwiteite wat jou tyd in beslag kan neem en kan verhinder dat jy bid. Jy moet doelbewus moeite doen om ’n gebedsplan op te stelRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 3 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JOU GELOOF IS ’N HULPMIDDEL Toe vra Hy vir hulle: “Waar is julle geloof?” En hulle was vervul met ontsag en verbasing. Hulle het vir mekaar gesê: “Wie is hierdie Man tog dat Hy selfs die wind en die golwe opdrag gee en hulle Hom gehoorsaam? (Lukas 8:25). Jesus was eendag op ’n boot saam met sy dissipels en ’n storm het losgebars. Die dissipels het bang geword en die Bybel sê: “Die dissipels het Hom wakker geskud en geskree: “Leermeester, ons is besig om onder te gaan!” Jesus het die siedende wind en golwe bestraf. Die storm het bedaar enRead More →

Dagstukkies Rhapsody of Realities Verse for the day 9 1 Daily Devotional

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEWE VIR CHRISTUS Vandag gee ek aan jou die keuse tussen lewe en dood, tussen seën en vloek. Ek roep die hemel en die aarde as getuies vir die keuse wat jy gaan maak. Mag jy tog die lewe kies sodat jy en jou nageslag mag lewe! (Deuteronomium 30:19). Daar is Christene wat onrustig is oor die wegraping, onseker oor hul ewige saligheid. Die Here wil nie hê dat ons in vrees of angs moet leef nie. Vir seker is die ewige saligheid ’n werklikheid vir die een wat wedergebore is, maar dit is onderhewig daaraan dat jy die Christus-lewe leef;Read More →