Nuus in Afrikaans

NUUS in Afrikaans

Nuus is die Afrikaanse woord vir die Engelse term beter bekend as “News”.

Wat is Nuus?

Nuus is inligting wat gewoonlik bekend gemaak word vir die eerste keer aan ‘n gehoor wat nie voorheen daarvan bewus was nie. 

Die www.Nuus.News verskil

Dis waar www.Nuus.News ‘n verskil wil maak. Ons hoop om jou die storie agter die storie en die politieke agenda te bring en die ware nuus te bring wat die hoofstroom media nooit sal publiseer nie.

Die hoofstroommedia het ‘n anti-Christen waardestelsel en meeste van die berigte word vanuit daardie fondasie gebou. www.Nuus.News gaan dit kan teenstaan en die Christelike oogpunt op sake plaas. En dis waar jy inkom – jou nuus kontribusies gaan ‘n groot verskil kan bring om  verdraaide en negatiewe nuus teen te staan.

Die probleem met Suid Afrika

Die KERN van basies elke probleem in Suid Afrika, is die Hoofstroom Nuus stelsel wat in plek is. Die Bybel leer ons dat lewe en dood in die mag van jou tong is (Spreuke 18:21) en dat wat my met jou mond spreek sal jy kry (Markus 11:23). Dit beteken dat Suid Afrika in die penarie sit waarin dit is weens die antichris se nuus media wat SA oorheers: Die Hoofstroom Nuus Media versprei leuens, vrees en negatiwiteit 24 uur per dag. En DIT veroorsaak dat die Suid Afrikaner mense Vrees, leuens en negatiwiteit praat met hulle monde, 24 uur per dag, en DIS hoekom slegte goed aanmekaar geskep word vir Suid Afrika. Die media lei mense se monde of verwoesting the profeteer en praat dag na dag en dan word dit geskep, net soos die geestelike reël ons leer. Dis hoe satan ons gekul het al die jare. DUS, om dit te verander sal ons positiewe Christelike nuus moet laat oorneem in Suid Afrika: SO GOU AS MOONTLIK. ONS HET JOU HULP NODIG. Kontak ons indien jy Christelike Hoofstroom Media wil ondersteun.

Jy sal sien dat www.Nuus.News nie wegskram van die wêreldnuus en hoofstroom media  nuusberigte nie: Op die hoofnuus bladsye is daar ‘n plek vir Nuus.News se Goeie Nuus artikels maar ter selfdertyd ook die hooftrekke van die hoofstroom media huise. Die kontras tussen goeie en slegte nuus was nog nooit so duidelik nie.

Ons weet dat alhoewel die hoofstroom media dit hewiglik ontken, hulle negatiewe, skokkende en sensasionele nuus bring omdat dit vrees in mense aanwakker, wat maak dat die mense die nuus koop. ‘n Niksseggende gebeurtenis wat in ‘n slegte lig geplaas word, kan vinnig in ‘n top koerantverkoper ontaard. Die nagevolge daarvan is egter onbedoeld: die publiek daarbuite begin naderhand dinge vanuit ‘n negatiewe perspektief te sien en bou ‘n weerstand op teen nuusgebeure. En wanneer dit tyd is om Goeie Nuus bekend te maak, dan bevraagteken die publiek dit. In plaas daarvan dat die nuus ‘n land opbou, breek dit nou ‘n land af. Kyk nou na Suid Afrika. Die mense is so negatief weens die negatiewe hoofstroom media. En omdat die mense negatief begin praat word hulle toekoms negatief weens self vervullende profesieë wat begin plaasvind.

Nuus.News poog egter om dinge te verander en om die publiek se oogpunt te verander na ‘n positiewe uitkyk toe. Nuus.News gaan fokus op Goeie Nuus en die publiek ‘n keuse gee wat voorheen nie daar was nie.

So wees opgewonde en bly, want Goeie Nuus het gekom om te bly!

Kyk gerus na ons launch website om meer uit te vind oor Nuus.News se aanbiedinge, en begin om ‘n verspreider te wees van Goeie Nuus in Afrikaans aan al jou vriende, familie en kollegas. Deel Nuus.News vandag en volg ons op Facebook.

Ons hoor graag van jou. Lewer jou kommentaar deur ons te kontak.

www.Nuus.News het ‘n spesiale plek vir kerke en nooi spesiaal kerkgangers uit om www.Nuus.News op hulle kerk platforms te versprei. Kerke is ‘n broeiplek vir Goeie Nuus. ‘n Kerk is ‘n sentrum vir Goeie Nuus en ons wil graag jou eerstehandse getuienisse en kerk prestasies bekend maak aan Suid Afrika en die wêreld, so raak sommer nou betrokke! Bring jou deel en laat Goeie Nuus die Hoofstroom Nuus word!

Nuus24 in Afrikaans
Coronavirus ban on church gatherings

The Antichrist rule raises head with Corona pandemic -What you should know

CHRISTIAN FREEDOM OF RELIGION UNDER THREAT – YOU CAN MAKE A DIFFERENCE! Sign the Petition! Nuus.News Article Summary: Breaking News: the President of South Africa, Mr Cyril Ramaphosa has announced the ANC-led Government’s ban on all Religious gatherings, such as Church meetings, indefinitely, as long as any “threat of contamination

Coronavirus ban on church gatherings

The One World Governments plans

CHRISTIAN FREEDOM OF RELIGION UNDER THREAT – YOU CAN MAKE A DIFFERENCE!Sign the Petition! Nuus.News Article Summary: Breaking News: the President of South Africa, Mr Cyril Ramaphosa has announced the ANC-led Government’s ban on all Religious gatherings, such as Church meetings, indefinitely, as long as any “threat of contamination exists”.

Nuus Karl Manke wen hofsaak 3

Dit maak nie meer sin om kriminele uit die tronk vry te laat terwyl onskuldige landsburgers in hegtenis geneem word met drakoniese corona wette nie VIDEO|
It doesn’t make sense to let prisoners free from jail while innocent citizens are jailed with draconian corona laws – WATCH

Goeie Nuus! Jou Vas en Bid is aan die werk! In Amerika is daar nou Sheriffs wat opstaan teen die onmenslike coronavirus lockdown wette en weier om onskuldige landsburgers in hegtenis te neem oor onbenullighede. Wanneer gaan Suid Afrika wakker word? Good News! Your Prayer and Fasting is working!  In

Corona Vaccine Deaths now exceeding 8,000

Corona Vaccine related deaths are increasing daily. Watch the death toll rise while Mainstream Media is dead silent on it. The Governments, WHO and Mainstream Media have made people lab rats, More than 8,000! deaths already due to the experimental “vaccines” given to innocent people. Read the full report on

Nuus Ancestors day Christians call to prayer

Call to prayer on 8 May as the new National Day of Ancestor Worship: “Ancestor’s Day” is inaugurated – Dr Arthur Frost

Church News: Dr Arthur Frost calls the church in SA to prayer in answer to the new national Ancestor’s Day that is going to be held for the first time this weekend. Watch the video posted on our Nuus.News Telegram Channel

Nuus Ancestors day Christians call to prayer

Oproep tot Gebed 8 Mei in antwoord op die nuwe SA Nasionale dag van Ancestor Worship: “Ancestors Day” – Dr Arthur Frost

Kerk Nuus: Dr Arthur Frost roep die kerk in SA op tot gebed in weerwil teen die nuwe “Ancestor’s Day” wat vir die eerste keer die naweek gehou gaan word. Kyk na die video gepos op ons Nuus.News Telegram Kanaal

Christelike gedig Christian Poem wwwNuusNews

A poem that will make you think twice

Jesus truly came to make you free. Evil does not have any hold on you anymore. Share this poem with someone you know who needs it! Share this heartfelt poem with everyone whose faith you want to strengthen. The message is contagious! Jesus died in YOUR place. He was punished

Christelike gedig Christian Poem wwwNuusNews

‘n Gedig wat jou 2 keer gaan laat dink

Jesus het waarlik gekom om jou vry te maak. Die bose het geen houvas op jou meer nie. Deel gerus die gedig met ander wat jy weet dit nodig het! Al is die gedig in Engels, deel dit steeds met almal wat hul geloof wil versterk. Die boodskap is aansteeklik!

Deputy Minister of Social Development Hendrietta Bogopabe Zulu to close churches

Are you going to let GOVERMENT CLOSE AT LEAST 100,000 CHURCHES?

ANC GOVERMENT PLANS TO CLOSE AT LEAST 100 000 CHURCHES SOON The ANC-led anti-Christian Government movement has threatened Christian churches for years that closure of unwanted churches are imminent. The ANC has created committees of persecution of Christian churches in recent years. The ANC-pro-ancestor Government movement also resolved to register

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
ONTDEK WIE JY IS IN HOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONTDEK WIE JY IS IN HOM En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is (Romeine 12:2). Voor die koms van die Messias

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE EER OM DIE EVANGELIE TE VERKONDIG

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL “To the praise of the glory of his grace, wherein he hath made us accepted in the beloved” (Efesiërs 1:6). Die woord “accepted” in die teks hierbo is ‘charito’ (Grieks), en dit beteken genade; dit wil sê om deurtrek te word met

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL “To the praise of the glory of his grace, wherein he hath made us accepted in the beloved” (Efesiërs 1:6). Die woord “accepted” in die teks hierbo is ‘charito’ (Grieks), en dit beteken genade; dit wil sê om deurtrek te word met

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
DIE GEES HET GEKOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE GEES HET GEKOM Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien (Joël 2:28). Die Bybel sê: “niemand kan

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
SIEN DIE WOORD IN PRENTE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SIEN DIE WOORD IN PRENTE Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare, want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare vir altyd (2 Korinthiërs 4:18). Wanneer jy die Skrif bestudeer, leer om dit te doen met prentjies. Sien

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
LEWE VIR SY HEERLIKHEID

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEWE VIR SY HEERLIKHEID Hy het vir almal gesterf sodat dié wat lewe, nie meer vir hulself moet leef nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is (2 Korinthiërs 5:15). In hierdie laaste dae, is daar net een ding wat saakmaak: lewe

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
JY IS WAT JY SÊ

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JY IS WAT JY SÊ Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê:’ Lig jou op en val in die see,’ en daarby nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê gebeur, vir hom sal dit gebeur (Markus 11:23). Jou