Dr Able Reverend Eileen

Word geïnspireer met ‘n kragtige gebed gelei deur Dr Able vanuit sy huis in Kempton Park teen die coronavirus met ‘n boodskap van hoop en versterking. | Be inspired with a powerful prayer led by Dr Able from his home in Kempton Park against the coronavirus with a message of hope and encouragement. Corona – Kragtige Gebedsessie met Dr Able Suid Afrika is in ‘n 21 dae “lockdown” greep.  Suid Afrikaners is vasgebonde in hulle huise.  Baie is in angs en vrees vir die onbekende. Mense loop rond met maskers, en handskoene en kyk na almal rondom hulle en wonder: “het die persoon wat voorRead More →

Gebed om 12pm met Pastoor Able 16 Maart Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. “Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.” ‭‭1 JOHANNES‬ ‭5:13‬  Bevestig jou vertroue en geloof in die Naam van Jesus Verklaar dat jy die ewige lewe het (die God-lewe) wat aan die werk is in jou en daarom kan satan en bose geeste  geen uitwerking op jou liggaam hê nie Bid vir al die mense dwarsoor die wêreld wat die uitwerking van die Koronavirus pandemie ervaar en vra datRead More →

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 6 Februarie 2020 Gebed om 12:00 met Pastoor Able “Maar dié wat wil hê ek moet vrygespreek word, laat hulle juig en bly wees, laat hulle altyd weer sê: “Die Here is groot. Hy sorg dat sy dienaar vrede het.”” PSALMS 35:27 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Dank God vir die begin van ‘n nuwe era van kreatiwiteit, voorspoed en oorvloed in die kerk Bevestig dat die doelwit van die evangelie kragtig befonds word deur bonatuurlike voorsiening Verklaar dat God jou as ‘n finansiële pilaar van evangelie verkondiging en die KoninkrykRead More →

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 4 Februarie 2020 Gebed om 12:00 Bid vurig in verstaanbare woorde en in tale. “Maak swaarde van julle ploegskare, en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakke moet sê: ‘Ek is ‘n dapper soldaat!’” JOËL 3:10 Bid vir die kerk in ons nasie sodat sy uit haar sluimer ontwaak Verklaar dat elke Christen tot die besef kom van sy/haar moontlikhede in Christus Bevestig dat jy sterk is in elke faset van die lewe Verklaar dat wat satan of die sisteme van die wêreld of ander mense gesê het bokant jou vuurmaakplek is, is verkeerd. Jy is totRead More →

Gebed om 12pm | Prayer at 12 noon 3 Februarie 2020 Gebed om 12:00 met Pastoor Able. Ons bid vurig in verstaanbare woorde en in tale vir 15 minute. “Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.” PSALM 23:3 Dank God vir al die geseënde verrigtinge wat die naweek in die kerk plaasgevind het, veral vir die kerkdienste Bevestig dat jou siel opnuut ontwaak het om jou volle potensiaal In Christus te bereik Verklaar dat jy tot alles in staat is deur Christus wat jou krag gee deur jou verstandelik te versterk Betig die geesRead More →

IHOPKC prayer room

Non-stop prayer and worship ongoing for 20 years? Nuus.News brings you the Real News that Mainstream Media will never give you. Meet the International House of Prayer Kansas City. God has raised up a force on earth that would praise Him with prayer and worship day and night non-stop. And since it started in 1999 it literally has not stopped.  Truly, being one of the Wonders of the World and massive achievements of the believers in Christ, Christians from all over he world have come to pray, sing and fellowship by the Holy Spirit with God at the IHOPKC for 20 years now, without fail.Read More →