DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE BEWUSTHEID VAN JOU GODDELIKE WESE Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is (1 Johannes 4:4). Baie mense verstaan nie die taal van die Gees in die bogaande vers nie. “Julle is uit God…” beteken jy kom van God af; jy is uit Hom gebore. Dit is wat van ’n Christen ’n goddelike wese maak en nie net ’n mens nie. Halleluja! Dit is waar sommige mense dit mis het; hulle weet nie wie hulle werklik in Christus is nie. Die Apostel JohannesRead More →

Daily Devotional: THE CONSCIOUSNESS OF YOUR DIVINE ESSENCE Ye are of God, little children, and have overcome them: because greater is he that is in you, than he that is in the world (1 John 4:4). Many don’t understand the Spirit’s language in the verse above when it says, “Ye are of …”; it means you hail from God; you’re born of Him. This is what makes the Christian a divine being, and not a mere human person. Hallelujah! This is where some have missed it; their lack of consciousness of who they really are in Christ. The Apostle John, addressing this, said in 1Read More →

Doop Nuus Baptism News

6 September 2020: Massa doop in Thailand -Buddhiste word Christene Goeie nuus uit Thailand: Verlede jaar is berig dat “The Free in Jesus Christ Church Association” (FJCCA) gesien het dat ‘n groot aantal boeddhiste hulleself tot Christendom bekeer en hulle laat doop. Die eerste verslag toon ‘n doopdiens van FJCCA – 14 Oktober 2018 – 444 mense word gedoop in die video. https://www.youtube.com/watch?v=fXg8Kle8o9w Na berig word, is daar op 6 Oktober 2019 weer 630 mense gedoop in ‘n enkele geleentheid wat deur die FJCCA gehou is. Sien die video aangeheg. https://www.youtube.com/watch?v=xBzke9wnaHM 1,435 mense is tydens ‘n enkele geleentheid in Thailand gedoop. In 2020, ten spyteRead More →

Doop Nuus Baptism News

6 September 2020: Mass baptism in Thailand -Buddhists convert to Christianity Good News from Thailand: Last year it was reported that The Free in Jesus Christ Church Association (FJCCA) saw a great number of buddhists being converted to Christianity and were getting baptised. The first report shows a FJCCA Baptism service – October 14, 2018 – 444 people being baptized. It is reported that on 6 October 2019, there were 630 people baptised in a single event held by the FJCCA. See the video attached. 1,435 People baptized in a single event in Thailand from word-of-mouth evangelistic efforts Now in 2020, despite the COVID-19 pandemic,Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VERSTAAN GOD SE TYDSBEREKENING Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël; want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor (Daniël 10:12). Ons is in ’n baie spesiale bedeling in God se Koninkryk. Deur kennis van die Woord word ons gelei deur die Gees om in ooreenstemming met sy plan en tydsberekening te leef. Die Bybel sê in Daniël 9 vir ons dat Daniël, terwyl hy in ballingskap was saam met die Israeliete, God se tydsberekeningRead More →

Daily Devotional: UNDERSTANDING GOD’S TIMING Then said he unto me, Fear not, Daniel: for from the first day that thou didst set thine heart to understand, and to chasten thyself before thy God, thy words were heard… (Daniel 10:12). We’re in a very special dispensation in God’s Kingdom. Through the knowledge of the Word, we’re guided by the Spirit to walk in accordance with His plan and timing. For example, in Daniel 9, the Bible tells us that Daniel, while in exile with the children of Israel, understood God’s timing as he studied the writings of Jeremiah the Prophet. He found out they were meantRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JOU OOMBLIK OM TE SKYN Julle is die lig van die wêreld. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie (Matteus 5:14). Hierdie hedendaagse wêreld verkeer in geestelike duisternis. Dit was in Jesus se tyd so. Toe Hy gevange geneem is, het Hy gesê: “… Maar hierdie is nou júlle tyd, die tyd van die mag van die duisternis” (Lukas 22:53 NLV). Nadat Jesus opgevaar het na die hemel, was die wêreld steeds in duisternis. Maar jy is die oplossing vir daardie duisternis. Ons lees in ons openingsvers Jesus se woorde: “Julle is die lig van dieRead More →

Daily Devotional: YOUR MOMENT TO SHINE Ye are the light of the world. A city that is set on an hill cannot be hid (Matthew 5:14). This present world is a world in spiritual darkness. It was the same in the days of Jesus. Recall at His arrest, He said, “…this is your moment, the time when the power of darkness reigns” (Luke 22:53 NLT). After Jesus ascended to heaven, the world remained in darkness. But you’re the solution to that darkness. We read in our opening verse that you’re the light of the world. You have to shine ever more brightly in these lastRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEEF IN CHRISTUS Noudat julle Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle lewe soos mense wat aan Hom verbonde is (Kolossense 2:6). Voordat ons die ongelooflike voorlegging van Paulus in die vers hierbo bespreek, kom ons lees wat hy in die 20ste vers gesê het: “Aangesien julle, deur saam met Christus te sterf, die bose wêreldse magte afgesterf het, waarom leef julle nog volgens wêreldse voorskrifte” (Kolossense 2:20). Let op sy ongelooflike kommunikasie; hy sê die Christen leef nie in hierdie wêreld nie; op hierdie natuurlike lewensvlak nie. Waar woon die Christen dan? Hy leef in Christus! Christus is dieRead More →