DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: PRAAT REG EN LEI ’N WONDERLIKE LEWE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: PRAAT REG EN LEI ’N WONDERLIKE LEWE …Onthou dat God die versekering gegee het: “Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie.” Daarom kan ons moed skep en antwoord: “Die Here is my hulp; daarom sal ek nie bang wees nie. Wat kan ’n blote mens my aandoen?” (Hebreërs 13:5-6). Spreuke 6:2 sê: “As jy gevang is deur wat jy sê, vir jouself ’n strik gestel het deur jou woorde.” Hierdie Skrif onderstreep die benarde situasie waarin baie mense vandag verkeer. Hulle is gebind deur hul woorde. Dit is so belangrik dat jy, asRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEEF IN SY GESAG

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEEF IN SY GESAG Dis tog juis deur Hóm dat ons leef, beweeg en bestaan. Soos party van julle digters ook gesê het: Ons is sy nageslag (Handelinge 17:28). Ware Christenskap is om in Jesus se Naam te leef. Die gedagte hieraan is so inspirerend. Kolossense 3:17 sê: “Verder, doen alles – of dit nou met woorde of dade is – in die Naam van die Here Jesus…” Om alles in sy Naam te doen, beteken om in sy Naam te leef. Dit is die sleutel tot ’n bonatuurlike lewe. Dit beteken dat jy vir Hom, in sy gesag, leef. DaaromRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEWAARDERS VAN DIE BOODSKAP WAT WERK

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEWAARDERS VAN DIE BOODSKAP WAT WERK Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? (Romeine 10:14). Stel jou voor dat ’n boodskap aan jou toevertrou is—die enigste boodskap wat die verlossing mense waarborg en wat die wêreld kan verander! Hierdie heerlike evangelie van die geseënde Here Jesus Christus is aan jou toevertrou (1 Timoteus 1:11). Jy is die rentmeester van die geheimenisse van Christus en jou trouheid is ’n vereiste (1 Korintiërs 4:2).Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY BORG DIE SIELE WENNER

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY BORG DIE SIELE WENNER Maar ek het dit noodsaaklik geag om Epafrodítus, my broeder en medewerker en medestryder, julle afgevaardigde en bedienaar van my behoefte, na julle te stuur, …. Want ter wille van die werk van Christus het hy tot naby die dood gekom en sy lewe gewaag om aan te vul wat julle kortgekom het in die diensbetoning aan my (Filippense 2:25-30). Ons het ’n goddelike opdrag om die evangelie na die uithoeke van die aarde te neem. Jesus het gesê: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom” (Markus 16:15). In LukasRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE ONTHULLING VAN DIE CHRISTUS LEWE IN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE ONTHULLING VAN DIE CHRISTUS LEWE IN JOU Aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid (Kolossense 1:27). Christenskap is die uitwerking van die Woord van God in ’n mens. As Christen is jy na die beeld van Christus geskape; elke tree wat jy neem, behoort die uitdrukking te wees van die goddelike lewe wat in jou is. Dis hoe Jesus geleef het toe Hy op aarde was. Hy was die manifestasie van God; die uitdrukking van die goddelike lewe.Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BLY GEFOKUS OP DIE WEGRAPING

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BLY GEFOKUS OP DIE WEGRAPING En nou, my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn en nie beskaamd van Hom weggaan by sy wederkoms nie (1 Johannes 2:28). Die wegraping van die Kerk is nader as ooit.Ons is in die laaste oomblikke of finale “tye die tekens” van die Here se koms. Dis belangrik dat jy gereed is vir Hom. 1 Tessalonisense 4:16-17 sê die wat “in Christus” gesterf het, sal eerste opstaan en die wat in die lewe oorbly sal saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug. Die vraagRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DRIE BELANGRIKE REDES OM SIELE TE WEN

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DRIE BELANGRIKE REDES OM SIELE TE WEN Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral (Markus 16:15). Sommige mense vra of Christene wat nooit siele wen nie sal hemel toe gaan. Hulle vraag is gebaseer op wat die Here in Esegiël 33:2-6 gesê het: “… Wanneer Ek ’n leër teen ’n land stuur, kies die mense van die land iemand wat wagstaan. As hy die vyand sien aankom, maak hy alarm om die mense te waarsku. As die mense wat die alarm hoor, hulle nie daaraan steur nie, is dit hulleRead More →

Gebed vir die dag Oktober 2020 30 Oktober 2020 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende akakel tw volg https://www.facebook.com/able.gospel/“So het die woord van die Here sy krag getoon en al hoe verder versprei.”HANDELINGE 19:20 Bevestig dat ons produkte van die Woord van God is. Die lewe van God se Woord werk magtig in ons lewens omdat die Woord can God. Ie verslaan kan word nie en ons sal nie oorwin word nie Verklaar dat die Woord van God baieRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS SELF IS GOD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JESUS SELF IS GOD Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik (Kolossense 2:9). Nadat Jesus uit die dood opgestaan het, het Hy aan sy dissipels verskyn. Maar een van hulle, Tomas, was nie by nie, daarom het hy Jesus se opstanding betwyfel. Toe het Jesus by ’n ander geleentheid aan die dissipels verskyn en hierdie keer was Tomas teenwoordig en Jesus het met hom gepraat. Hy het vir Tomas gesê: “Bring jou vinger hier en kyk na my hande, en bring jou hand en steek dit in my sy; en hou op ongelowig wees, maar word gelowig!”Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: KEN HOM AS HEER

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: KEN HOM AS HEER Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader (Filippense 2:9-11). Anneer ons sê: “Jesus is die Heer,” is dit veel meer as ’n godsdienstige uitdrukking; dit beteken Hy is die Een met oppergesag. Hy is die Meester en Heerser; Hy is dieRead More →