DIE EER OM TE DIEN IN GOD SE HUIS THE HONOUR OF SERVICE IN GOD’S HOUSE

DIE EER OM TE DIEN IN GOD SE HUIS Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Maar die mense wie se bouwerk deur die vuur verteer word, sal skade ly, alhoewel hulle self gered sal word. Hulle sal egter wees soos mense wat op die laaste oomblik uit ’n brand gered word (1 Korintiërs 3:15). Om ’n leier te wees is ’n groot eer, of dit nou in die politiek, regering of onderwys is, dit maak nie saak nie. Om ’n leier van mense genoem te word, is altyd ’n groot eer. Om ’n leier in die huis van God teRead More →

BEMAGTIG VIR SIELEWINNING EMPOWERED FOR SOUL WINNING

BEMAGTIG VIR SIELEWINNING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig (Handelinge 4:31). Die enigste ernstige getuienis wat wys dat iemand die Heilige Gees werklik ontvang,is sielewenning; dinamiese evangelisasie. Almal wat met die Heilige Gees vervul is, praat die Woord met vrymoedigheid. Die Woord sê vir ons om nie net die Heilige Gees te ontvang nie, maar om voortdurend met Hom vervul te wees (Efesiërs 5:18). Jesus het gesê: “…As jy dors is, komRead More →

DIE LEWE IS ’N WEDLOOP LIFE IS A RACE

DIE LEWE IS ’N WEDLOOP Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang (1 Korintiërs 9:24). Die Amplified Classic-weergawe van die Skrif hierbo sê: “Do you not know that in a race the runners compete, but [only] one receives the prize? So run [your race] that you may lay hold [of the prize] and make it yours.” Die lewe is ’n wedloop, ’n kompetisie. Dus moet jy, in die wedloop van die lewe, só hardloop dat jy die prys wen.Read More →

VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK FORGIVENESS IS IMPERATIVE

VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!  (Matteus 18:21-22). Om ander van hul verkeerde dade te vergewe is nie opsioneel vir ’n kind van God nie. As jy ooit ’n probleem het met iemand, jou broers en susters in die Here of buitestaanders, moet jy dit daardie dag nog uitsorteer. Die Bybel sê: “Moenie tot die aandRead More →

Rhapsody of Realities 2020 5 1

VOLMAAKTHEID VAN HART Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem. Amasia het gedoen wat reg was vir die Here, maar nie met sy hele hart nie (2 Kronieke 25:1-2). Wat ons in ons temavers lees, is baie interessant; dit sê dat Amasia gedoen het wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met sy hele hart nie. God het nie die korrektheid van sy optrede beoordeel nie, maar gekyk na sy hart. Sy optrede wasRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 28

JY HET GELOOF OM JOU WÊRELD TE REGEER Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig (2 Korinthiërs 5:19). Daar is geen beter manier om jou liefde vir Jesus Christus uit te spreek as om siele vir Hom te wen nie; ek verwys na die siele vir wie Hy gesterf het. Hy het sy lewe vir alle mense gegee en as jyRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 27

GELOOF VIR SIELE-WINNING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Hierdie boodskap van die versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig (2 Korinthiërs 5:19). Daar is geen beter manier om jou liefde vir Jesus Christus uit te spreek as om siele vir Hom te wen nie; ek verwys na die siele vir wie Hy gesterf het. Hy het sy lewe vir alle mense gegee en as jy die enigste een was watRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 26

VAN NATURE VOLMAAK EN UITSTEKEND Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God (1 Petrus 1:23). Wanneer ons oor uitnemendheid praat beteken dit eenvoudig om uit te blink, om hoër en verder te gaan; om besonders te wees. Maar dis ook ’n relatiewe konsep, wat beteken dat dit op verskillende stadiums van jou lewe gemeet kan word. Dus, gee uitnemendheid ons ’n idee van groei, omdat dit relatief is. God wil dus hê dat jy moet ontwaak tot die realiteit vanRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 25

FINANSIËLE DISSIPLINE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Jou luiaard, gaan leer by die mier. Kyk wat hy doen. Leer wat wysheid is by hom. Hy het nie ’n leier, of ’n opsigter, of iemand wat agter hom staan nie. Hy kry reeds in die somer sy kosvoorraad reg. In die oestyd maak hy kos bymekaar (Spreuke 6:6-8). Finansiële dissipline is baie belangrik en dis iets wat die Gees van God jou kan leer. Sommige mense besef nie dat hulle nie veronderstel is om alles wat hulle kry te spandeer nie. Gesonde verstand sê dat jy minder moet spandeer asRead More →

Nuus News Rhapsody of Realities 4 24

SY VOLLE UITDRUKKING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het (Hebreërs 11:3). Sommige mense dink dat dit mooi en nederig is om altyd by God te huil vir hulp. Hulle dink dat God hul “afhanklikheidsindroom” lief het, maar dis nie waar nie. Hy wil eerder hê dat jy met die Woord van geloof in jou mond veranderinge in jou lewe en omstandighede moet bewerk. Dit herinner my aan Jesus en sy dissipels in die boot. Die Meester het agterin die boot aan dieRead More →