Rhapsody of Realities 2020 5 1

VOLMAAKTHEID VAN HART

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem. Amasia het gedoen wat reg was vir die Here, maar nie met sy hele hart nie (2 Kronieke 25:1-2).

Wat ons in ons temavers lees, is baie interessant; dit sê dat Amasia gedoen het wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met sy hele hart nie. God het nie die korrektheid van sy optrede beoordeel nie, maar gekyk na sy hart. Sy optrede was reg, het God gesê, maar hy was nie innig nie – nie opreg nie.

Ons vind ’n ander voorbeeld in 1 Konings 15 met koning Asa. 1 Konings 15:14 toon ’n tekortkoming in sy optrede, maar dit het nie afbreek gedoen aan die opregtheid van sy hart in God se oë nie. Dit sê: “Hoewel die hoogtes nie verwyder is nie, het Asa nogtans gedurende sy hele lewe aan die Here getrou gebly.”

So, hier het ons twee mense, een wie se optrede reg was in God se oë, maar wie se hart nie opreg was teenoor God nie en dan die ander een wie se optrede nie volmaak was nie, maar wie se hart opreg was teenoor die Here. Hier is ’n onvolmaakte hart (Amasia) wat perfekte dinge doen en ’n perfekte hart (Asa) wat onvolmaakte dinge doen. Maar God het Abraham na ’n hoër vlak van volmaaktheid geroep toe Hy gesê het: “…Wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees” (Genesis 17:1). Hy het gevra vir die volmaaktheid wat van binne na buite werk; volmaaktheid van die hart wat perfekte dade lewer.

Dit is wat ons in Christus het, jy is volmaak gebore na sy beeld, met ’n opregte hart wat geregtigheid lewer. Hy het jou daardie volmaaktheid van hart gegee (daardie volmaaktheid van die gees). Glo dit, bevestig dit en tree daarvolgens op. Leef uit jou hart en openbaar sy deugde en volmaaktheid wat in jou is aan jou wêreld: “But you are a chosen race, a royal priesthood, a dedicated nation, [God’s] own purchased, special people, that you may set forth the wonderful deeds and display the virtues and perfections of Him Who called you out of darkness into His marvelous light” (1 Petrus 2:9 AMPC Bible).

GEBED

Liewe Vader, dankie vir ’n opregte hart. Ek produseer geregtigheid as gevolg van Christus se natuur in my. My lewe is ’n toonbeeld van u heerlikheid en uitnemendheid, nou en vir altyd, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Konings 15:14; Matthéüs 5:48; 1 Johannes 4:17

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE PERFECTION OF THE HEART

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Amaziah was twenty and five years old when he began to reign, and he reigned twenty and nine years in Jerusalem. And his mother’s name was Jehoaddan of Jerusalem. And he did that which was right in the sight of the LORD, but not with a perfect heart (2 Chronicles 25:1-2).

What we just read in our theme scripture is quite interesting; it says Amaziah did that which was right in the sight of the Lord, but not with a perfect heart. God wasn’t judging the rightness of his action, but the perfection of his heart. His conduct was right; at least God said so, but he lacked heartiness— the quality of hearty sincerity.

We find another example in 1 Kings 15, with King Asa. 1 Kings 15:14 shows a flaw in his actions, which nevertheless, didn’t dent the perfection of his heart as far as God was concerned. It says, “But the high places were not removed: nevertheless Asa’s heart was perfect with the LORD all his days.”

The foregoing show two people, one whose conduct was right in the sight of God but his heart wasn’t perfect with God; and then another one whose conduct wasn’t perfect, but his heart was perfect with the Lord. Here’s an imperfect heart (Amaziah) doing perfect things, and a perfect heart (Asa) doing imperfect things. But God called Abraham to a higher quality of perfection when He said, “…walk before me, and be thou perfect” (Genesis 17:1); He was asking for the perfection that works from within; perfection of the heart that produces perfect actions.

That’s what we have in Christ; you were born perfect after Him, with a perfect heart that produces righteousness. He’s given you that perfection of heart (that perfection of the spirit). Believe it; affirm it; and act accordingly. Live from your heart, manifesting His virtues and perfections in you to your world: “But you are a chosen race, a royal priesthood, a dedicated nation, [God’s] own purchased, special people, that you may set forth the wonderful deeds and display the virtues and perfections of Him Who called you out of darkness into His marvelous light” (1 Peter 2:9 AMPC).

PRAYER

Dear Father, I thank you for the perfection of my heart. I produce righteousness, because of the nature of Christ in me. My life is the expression of your glory and excellence, now and always, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Kings 15:14; Matthew 5:48 AMPC; 1 John 4:17

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *