DIE LEWE IS ’N WEDLOOP LIFE IS A RACE

DIE LEWE IS ’N WEDLOOP

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang (1 Korintiërs 9:24).

Die Amplified Classic-weergawe van die Skrif hierbo sê: “Do you not know that in a race the runners compete, but [only] one receives the prize? So run [your race] that you may lay hold [of the prize] and make it yours.” Die lewe is ’n wedloop, ’n kompetisie. Dus moet jy, in die wedloop van die lewe, só hardloop dat jy die prys wen. Moenie “hardloop” (leef) asof dit nie saak maak nie.

In die 25ste vers van 1 Korintiërs 9 sê Paulus: “Al die deelnemers pas absolute selfdissipline toe. Húlle doen dit om ’n prys te wen wat heel gou sal vergaan. Maar óns doen dit vir ’n ewige prys.” Om in alle dinge gematig te wees, beteken om selfbeheersing uit te oefen; om volgens die reëls te speel. In die wedloop van die lewe moet jy versigtig wees wat jy doen en hoe jy leef, want jy wil wen.

As diegene wat in atletiek meeding om ‘’’n verganklike kroon’ hulself voorberei en doelgerig hardloop, wat dan van ons wie se wedloop geestelik is en ons kroon “onverganklik”? Leef daarom altyd met die ingesteldheid om die prys van Jesus Christus te verwerf.

Ons geloofswandel is nie verniet nie. Daar is ’n prys om te wen, maar daar is dissipline wat jy moet ondergaan om te wen. Om ’n wonderlike lewe te hê, is dissipline nodig; die dissipline om die Woord toe te pas en om oorgegee te wees aan die leiding van die Gees. Dit is wat jou oorwinning verseker.

BELYDENIS

Ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie. Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus. Ek is ’n geestelike sportman, toegerus met die Woord vir die lewe van oorwinning. Eer aan God!

VERDERE STUDIE:

Hebreërs 12:1 NIV; 1 Korinthiërs 9:25-27

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

LIFE IS A RACE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Know ye not that they which run in a race run all, but one receiveth the prize? So run, that ye may obtain (1 Corinthians 9:24).

The Amplified Classic Version of the scripture above says,  “Do you not know that in a race all the runners , but [only] one receives the prize? So run [your race] that you may lay hold [of the prize] and make it yours.” Life is a race, a competition. Thus, in the race of life, you’re to run in such a way as to win the prize. Don’t “run” (live) like it doesn’t matter.

In the 25th verse of 1 Corinthians 9, Paul said, “And every man that striveth for the mastery is temperate in all things. Now they do it to obtain a corruptible crown; but we an incorruptible.” To be temperate in all things means to exercise selfcontrol; to play by the rules. In the race of life, you must be careful what you do and how you live, because you’re in the race to win.

If those who compete in Athletics for “a corruptible crown” buffet themselves and run with purpose and definitiveness, how about us whose race is spiritual, and our crown, incorruptible? Always live with the consciousness to obtain the prize from Jesus Christ.

Our walk of faith and in the faith isn’t for nothing. There’s a prize to be won, but there’s a discipline to go through, if you must win. To have a great life, there’s a discipline required; the discipline to do the Word and be yielded to the leading of the Spirit. That’s what guarantees your victory.

CONFESSION

I count not myself to have apprehended; but this is the one thing that I do: I forget those things which are behind, and reach forth to those things which are before. I press toward the mark for the prize of the high calling of God in Christ Jesus. I’m a spiritual sportsman, equipped for the life of victory with the Word. Praise God!

FURTHER STUDY:

Hebrews 12:1 NIV; 1 Corinthians 9:25-27

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *