VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK FORGIVENESS IS IMPERATIVE

VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!  (Matteus 18:21-22).

Om ander van hul verkeerde dade te vergewe is nie opsioneel vir ’n kind van God nie. As jy ooit ’n probleem het met iemand, jou broers en susters in die Here of buitestaanders, moet jy dit daardie dag nog uitsorteer. Die Bybel sê: “Moenie tot die aand toe kwaad bly nie” (Efesiërs 4:26).

Maar wat as jy hulle vergewe en hulle jou die volgende dag weer kwaad aandoen? Jy sal weer moet vergewe. Dit is wat ons in ons openingskrif lees. Jesus het gesê dat ons ander mense “sewentig maal sewe” keer moet vergewe, in antwoord op Petrus se vraag. Daardie getal simboliseer onbeperktheid. En hierdie dinge is geskrywe vir ons om uit te leer en om ons te vermaan. In der waarheid het Jesus gesê: “Vergewe, maak nie saak hoeveel keer iemand jou beledig nie,” omdat jy die kapasiteit het om te vergewe.

As Christus Jesus jou vergewe het, waarom moet daar enige iets wees wat jy nie kan vergewe nie? Die Bybel sê: “Put up with each other, and forgive anyone who does you wrong, just as Christ has forgiven you”

(Kolossense 3:13 CEV Bible). Iemand mag sê: “Ek sal nooit vir so-en-so vergewe nie, want wat hy gedoen het was te verskriklik”; nee! Nie as jy wedergebore is nie. Ons het die aard van God om te vergewe. Daarom is vergifnis noodsaaklik; dit is nie bloot advies nie. Jy moet altyd vergewe en gou ook. Laat God se liefde in jou hart oorvloedig uit jou vloei.

BELYDENIS

Die liefde van God word deur die Heilige Gees in my hart uitgestort; daardie liefde omvou my hart en verstand, sodat ek ander kan sien soos God hulle sien. Daar is niemand en geen verkeerde dade wat ek nie kan vergewe nie, want ek het die vermoë om ander van hul foute vry te spreek en die God-natuur in my te demonstreer, sy liefdesnatuur, deur my woorde en optrede, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Markus 11:25; 1 Petrus 4:8; Efésiërs 4:32

Lukas 24:36-53 & 2 Samuel 12-14

1 Korinthiërs 2:12-16 & Psalm 145-146

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK

VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK

Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!

(Matteus 18:21-22).

Om ander van hul verkeerde dade te vergewe is nie opsioneel vir ’n kind van God nie. As jy

ooit ’n probleem het met iemand, jou broers en susters in die Here of buitestaanders, moet jy dit daardie dag nog uitsorteer. Die Bybel sê: “Moenie tot die aand toe kwaad bly nie” (Efesiërs 4:26).

Maar wat as jy hulle vergewe en hulle jou die volgende dag weer kwaad aandoen? Jy sal weer moet vergewe. Dit is wat ons in ons openingskrif lees. Jesus het gesê dat ons ander mense “sewentig maal sewe” keer moet vergewe, in antwoord op Petrus se vraag. Daardie getal simboliseer onbeperktheid. En hierdie dinge is geskrywe vir ons om uit te leer en om ons te vermaan. In der waarheid het Jesus gesê: “Vergewe, maak nie saak hoeveel keer iemand jou beledig nie,” omdat jy die kapasiteit het om te vergewe.

As Christus Jesus jou vergewe het, waarom moet daar enige iets wees wat jy nie kan vergewe nie? Die Bybel sê: “Put up with each other, and forgive anyone who does you wrong, just as Christ has forgiven you”

(Kolossense 3:13 CEV Bible). Iemand mag sê: “Ek sal nooit vir so-en-so vergewe nie, want wat hy gedoen het was te verskriklik”; nee! Nie as jy wedergebore is nie. Ons het die aard van God om te vergewe. Daarom is vergifnis noodsaaklik; dit is nie bloot advies nie. Jy moet altyd vergewe en gou ook. Laat God se liefde in jou hart oorvloedig uit jou vloei.

BELYDENIS

Die liefde van God word deur die Heilige Gees in my hart uitgestort; daardie liefde omvou my hart en verstand, sodat ek ander kan sien soos God hulle sien. Daar is niemand en geen verkeerde dade wat ek nie kan vergewe nie, want ek het die vermoë om ander van hul foute vry te spreek en die God-natuur in my te demonstreer, sy liefdesnatuur, deur my woorde en optrede, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Markus 11:25; 1 Petrus 4:8; Efésiërs 4:32

Lukas 24:36-53 & 2 Samuel 12-14

1 Korinthiërs 2:12-16 & Psalm 145-146

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

FORGIVENESS IS IMPERATIVE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Then came Peter to him, and said, Lord, how oft shall my brother sin against me, and I forgive him? till seven times? Jesus saith unto him, I say not unto thee, Until seven times: but, Until seventy times seven (Matthew 18:21-22).

Forgiving others of their wrong isn’t an option for a child of God. If you ever have an issue with anyone, whether your brothers and sisters in the Lord, or with outsiders, don’t let it go beyond that day. The Bible says, “…Don’t let the sun go down on your wrath” (Ephesians 4:26).

But what if you forgive them and they wrong you again the next day? You’ll have to forgive again. That’s what we read in our opening scripture. Jesus said we’re to forgive others “seventy times seven” times, in response to Peter’s question. That number symbolizes boundlessness. And these things were written for our learning, for our admonition. In essence, Jesus was saying, “Forgive, no matter how many times someone offends you,” because you have enough capacity to forgive.

If Christ Jesus forgave you, why should there be anything too much for you to forgive? The Bible says, “Put up with each other, and forgive anyone who does you wrong, just as Christ has forgiven you”

(Colossians 3:13 CEV). Someone may say, “I’ll never forgive so- and-so, because what he did was so terrible”; no! Not when you’re born again. We have the nature of God to forgive. This is why forgiveness is imperative; it’s not a piece of advice. You must always forgive, and quickly too. Let God’s love in your heart flow through you lavishly.

CONFESSION

The love of God is shed abroad in my heart by the Holy Spirit; that love mantles my heart and mind, causing me to see others as God sees them. There’s no one and there’s no wrong I can’t forgive. I have the capacity to absolve others of their faults, and demonstrate the God-nature in me; the nature of love, through my words and actions, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Mark 11:25; 1 Peter 4:8 CEV; Ephesians 4:32

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *