BEMAGTIG VIR SIELEWINNING EMPOWERED FOR SOUL WINNING

BEMAGTIG VIR SIELEWINNING

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig (Handelinge 4:31).

Die enigste ernstige getuienis wat wys dat iemand die Heilige Gees werklik ontvang,is sielewenning; dinamiese evangelisasie. Almal wat met die Heilige Gees vervul is, praat die Woord met vrymoedigheid. Die Woord sê vir ons om nie net die Heilige Gees te ontvang nie, maar om voortdurend met Hom vervul te wees (Efesiërs 5:18).

Jesus het gesê: “…As jy dors is, kom dan na My toe en drink…” (Johannes 7:37). Wat moet volg nadat jy by Hom gedrink het? Hy gee die antwoord in die volgende vers: “…Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei” (Johannes 7:37). Die bewys dat jy uit die Gees gedrink het, is die riviere – die fontein van woorde van die lewe wat uit jou na die wêreld vloei.

Lees die Bybel! Die mees konsekwente gebeurtenis nadat mense in die Bybelse tyd met die Heilige Gees vervul is, was dat hulle die Woord van God met vrymoedigheid verkondig het. Toe die apostels gebid het en vervul is met die Heilige Gees, lees ons in ons temavers dat hulle die Woord met vrymoedigheid verkondig het! Hulle lewens het daardie heerlikheid geopenbaar om siele te wen.

Die Heilige Gees het jou lewe binnegekom om jou ’n getuie te maak. Jesus het gesê: “Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel…” (Handelinge 1:8). As jy skugter is oor die verkondiging van die evangelie, beteken dit dat jy nie die Heilige Gees in jou lewe erken nie, want die Gees gee jou die vrymoedigheid om op te staan vir Jesus Christus.

Jy kan nie die Heilige Gees hê en nie weet hoe om siele te wen nie. Al wat jy doen, is om te besluit om met iemand oor Jesus te praat en sodra jy jou mond oopmaak, sal die Heilige Gees woorde in jou mond plaas wat hulle nie kan weerstaan of weerspreek nie. Die vrymoedigheid van die Gees sal in jou opgewek word. Daar is ’n diepte in God wat jy nooit sal ken voordat jy begin siele wen nie; wees daarom opgewonde om dit te doen. Terwyl jy dit doen, sal jy groter heerlikheid en seën in jou christenskap geniet as wat jy ooit gedink het moontlik is. Prys die Here!

BELYDENIS

Die glorieryke evangelie van die salige God is aan my toevertrou en ek is toegewyd aan die verspreiding daarvan regoor die hele wêreld. Ek is die bewaarder van sy reddende krag wat sy geregtigheid, ewige lewe en bestemming vir die hele mensdom onthul; ek is sy lig in ’n donker wêreld, ten volle bekwaam om mense tot geregtigheid te bring. Geseënd is God!

VERDERE STUDIE:

Psalm 67:2; 1 Korinthiërs 9:16; Handelinge 1:8

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

EMPOWERED FOR SOUL WINNING

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And when they had prayed, the place was shaken where they were assembled together; and they were all filled with the Holy Ghost, and they spake the word of God with boldness (Acts 4:31).

The only serious evidence that shows anyone has genuinely received the Holy Spirit is soul winning; dynamic evangelism. Everyone who is filled with the Holy Spirit speaks the Word with boldness. The Word enjoins us not only to receive the Holy Spirit, but to be filled with Him continually (Ephesians 5:18 AMPC).

Jesus said, “…If any man thirst, let him come unto me, and drink” (John 7:37). Having drunk of Him, what should follow? He gave the answer in the very next verse: “…out of his (your) belly shall flow rivers (gushers) of living water” (John 7:38). The evidence that you’ve drunk of the Spirit is the gushers—the fountain of words of life that flow from you to the world.

Read the Bible! The most consistent thing that happened after men were filled with the Holy Spirit in Bible days was that they spoke the Word of God with boldness. When the apostles had prayed and got filled with the Holy Spirit, as read in our theme verse, the result was that they spoke the Word with boldness! Their lives manifested that glory to win souls.

The Holy Spirit came into your life to make you a witness. Jesus said: “But ye shall receive power, after that the Holy Ghost is come upon you: and ye shall be witnesses unto me…” (Acts 1:8). If you’re timid about preaching the Gospel, it means you haven’t recognized the Holy Spirit in your life, because the Spirit grants you boldness to stand up for Jesus Christ.

You can’t have the Holy Spirit and not know how to win souls. All it takes is for you to take the step; decide to speak to someone about Jesus, and as you open your mouth, the Holy Spirit will put words in your mouth that they can’t resist or gainsay. The boldness of the Spirit will be stirred within you. There’s a depth in God you’ll never know until you begin to win souls; therefore, be excited to do it. As you do, you’d enjoy the glory and blessedness of Christianity, beyond what you ever thought possible. Praise God!

CONFESSION

The glorious Gospel of the blessed God is committed to my trust and I’m dedicated to its spread around the world. I’m the custodian of His saving power that unveils His righteousness, eternal life, and destiny for all mankind. I’m His light in a dark world, infused with the ability to turn men to righteousness. Blessed be God!

FURTHER STUDY:

Psalm 67:2 TLB; 1 Corinthians 9:16; Acts 1:8 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *