DIE EER OM TE DIEN IN GOD SE HUIS THE HONOUR OF SERVICE IN GOD’S HOUSE

DIE EER OM TE DIEN IN GOD SE HUIS

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Maar die mense wie se bouwerk deur die vuur verteer word, sal skade ly, alhoewel hulle self gered sal word. Hulle sal egter wees soos mense wat op die laaste oomblik uit ’n brand gered word (1 Korintiërs 3:15).

Om ’n leier te wees is ’n groot eer, of dit nou in die politiek, regering of onderwys is, dit maak nie saak nie. Om ’n leier van mense genoem te word, is altyd ’n groot eer. Om ’n leier in die huis van God te wees, is ’n baie groter eer, want dit is ’n rol wat aan Christus behoort. Dit gaan oor sy werk. Dit beteken dat sy werk aan jou gegee is.

In Matteus 16:18 het Jesus gesê: “…Op hierdie rots sal Ek my kerk oprig, en al die magte van die doderyk sal dit nie oorwin nie.” Let op dat Hy nie gesê het: “…sal ons my kerk bou” nie; Hy het eerder gesê: “sal Ek my kerk bou.” Deel van hoe Hy sy kerk bou, is deur diegene wat Hy aangestel het om sy mense te lei en te onderrig; die leiers van die Kerk. Elke deel van die werk wat ons doen om sy visie te vervul, is ’n groot verantwoordelikheid, want dit beteken dat Hy dit deur ons doen. As dit die geval is, word daar van ons verwag om alles wat ons doen in sy Naam en volgens sy wil te doen, nie ons wil nie, want Hy het ons net die eer van diens in sy huis gegee.

Dit moet jou laat besef wat die vlak van waardering is wat ons behoort te hê vir sodanige erkenning in God se huis. Watter opdrag ook al aan jou gegee word om in die huis van God uit te voer, heilig dit. Geniet dit en koester dit en doen dit vir Christus. Hanteer dit met groot omsigtigheid, want die Bybel sê dat ons almal eendag rekenskap aan God sal gee vir alles wat ons gedoen het.

Onthou, daar is twee belangrike uitsprake van oordeel aan die einde van die wêreld. Daar is die regterstoel van Christus, waar ons ons belonings en lof van Hom ontvang, maar sommige sal meer eer ontvang as ander. Sommige mense kan hulle s’n misloop as gevolg van hul motiewe. Hy wil nie hê dat ons Hom moet dien uit menslike ambisie of vleeslike begeertes nie. Hy wil hê dat ons sy werk in liefde, in nederigheid, in gehoorsaamheid aan Hom moet doen en sy doel moet dien. Dien die Here met heelhartige oorgawe en stel Hom in alles tevrede.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die eer en saligheid om te dien in u huis en in die Koninkryk. My hart en verstand is geheilig om werke te produseer wat vir U aanvaarbaar is. Ek dien U met liefde, nederigheid en gehoorsaamheid, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Johannes 1:8; Openbaring 3:11; 2 Timótheüs 2:20-21

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE HONOUR OF SERVICE IN GOD’S HOUSE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

If any man’s work shall be burned, he shall suffer loss: but he himself shall be saved; yet so as by fire (1 Corinthians 3:15).

To be a leader is a great honour; whether it’s in politics, government, education, it doesn’t matter. To be called a leader of people is always a great honour. However, to be a leader in the house of God is even a far greater honour, because that’s a role that belongs to Christ. It’s about His work. It means some of His work has been given to you.

In Matthew 16:18, Jesus said, “…I will build my church; and the gates of hell shall not prevail against it.” Notice that He didn’t say, “Let us build my Church”; rather, He said, “I will build my Church.” Part of how He builds His Church is through those He’s appointed to lead and teach His people; the leaders of the Church. Every part of the work that we carry out to fulfil His vision is a huge responsibility, because it means He’s carrying it out through us. If that’s the case, we’re only expected to do whatever we do in His Name and according to His will; not our will, because He’s only given us the honour of service in His house.

This should let you know the level of appreciation we should have for such recognition in God’s house. Whatever assignment is given to you to carry out in the house of God, hallow it. Relish and cherish it, and do it as unto Christ. Handle it with great care, because at the end of the day, the Bible says we’ll all give account to God for all that we did.

Remember, there’re two major judgements at the end of all things. One of them is the judgement seat of Christ, which will be to receive our rewards and praises from Him; but some will have more honour than others. Some may lose on theirs due to their motives. He doesn’t want us to serve Him out of human ambitions or fleshly desires. He wants us to do His work in love, in humility, in obedience to Him, and to serve His purpose. Serve the Lord gladly with wholehearted devotion, and please Him in all things.

PRAYER

Dear Father, I thank you for the honour and blessedness of service in your house and in the Kingdom. My heart and mind are sanctified to produce works that are acceptable to you as I serve with love, humility and obedience to you, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 John 1:8; Revelation 3:11; 2 Timothy 2:20-21

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *