SY TROON IN JOU HART
HIS THRONE IN YOUR HEART
GODDELIKE WYSHEID TEENOOR INTELLIGENSIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ja, wanneer ek onder geestelik volwassenes is, gebruik ek wel woorde van wysheid, maar dan ook nie die soort wysheid wat eie is aan hierdie wêreld of aan die heersers van hierdie wêreld wat self tot die verlede sal behoort nie. Nee, die wysheid waarvan ons praat, is die diepsinnige wysheid van God wat voorheen geheim gehou is, wat God van ewigheid af daargestel het sodat ons die heerlikheid kan ontvang (1Korintiërs 2:6-7). Daar is ’n verskil tussen intelligensie en wysheid. Daar is baie mense wat volgens intelligensie leef enRead More →