SY TROON IN JOU HART HIS THRONE IN YOUR HEART

GODDELIKE WYSHEID TEENOOR INTELLIGENSIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ja, wanneer ek onder geestelik volwassenes is, gebruik ek wel woorde van wysheid, maar dan ook nie die soort wysheid wat eie is aan hierdie wêreld of aan die heersers van hierdie wêreld wat self tot die verlede sal behoort nie. Nee, die wysheid waarvan ons praat, is die diepsinnige wysheid van God wat voorheen geheim gehou is, wat God van ewigheid af daargestel het sodat ons die heerlikheid kan ontvang (1Korintiërs 2:6-7).

Daar is ’n verskil tussen intelligensie en wysheid. Daar is baie mense wat volgens intelligensie leef en ondanks hulle “intelligensie,” kry die lewe hulle onder. Intelligensie is deel van ons diere-eienskappe. Aan mense word slegs die hoogste vorm van intelligensie gegee, maar as jy wedergebore word, word jy omgeskakel van menslike intelligensie na goddelike wysheid.

Dit is wysheid wat jou goddelike interpretasie gee; dit gee jou insig tot die werklikheid. Byvoorbeeld, in Lukas 8:51-56 was daar ’n siek kind wie se pa vir Jesus uitgenooi het. Maar voordat Hy opgedaag het, het die kind gesterf. Hulle het Hom dus meegedeel dat die kind gesterf het, maar Hy het in elk geval gegaan. Die Bybel sê: “Die huis was vol mense wat gehuil en getreur het…” Jesus het vir hulle gesê: “Hou op huil! Sy is nie dood nie; sy slaap net” (Lukas 8:52). Dit was wysheid wat gepraat het. Maar hulle het gedink Hy is mal, want volgens hulle “intelligensie” (biologiese begrip) was die dogtertjie dood, haar hart het gaan staan.

Maar die lewe is geestelik en Jesus het dit verstaan. Hy was die verpersoonliking van wysheid. Wysheid het geweet dat die kind slaap. Al wat Hy gesê het, was: “Dogtertjie, staan op” en die Bybel sê die meisie het weer gelewe! Dit is waartoe God jou bring: ’n volmaaktheid van sy wysheid in jou wat jou in ooreenstemming bring met sy gedagtes en manier van doen. Dan sien jy soos God sien; jy verstaan vanuit sy perspektief.

Die enigste manier hoe jy kan sien hoe God sien, is om die bril van sy Woord te gebruik. Skielik sal jou denkprosesse verhoog word; jou ingesteldheid sal vernuwe word. Selfs jou persepsie van jouself en jou interpretasie van lewensomstandighede sal als verander as gevolg van die bediening van goddelike wysheid in jou lewe.

BELYDENIS

Christus is vir my wysheid gemaak! Ek leef oorwinnend en maak gebruik van God se Woord en sy genade beskikbaar vir my. Ek het lig, begrip en uitstekende wysheid. Ek wandel in oorwinning in my werk, besigheid, familie, finansies en alles in my lewe. Amen.

VERDERE STUDIE:

Kolossense 1:9; Spreuke 2:6; 1 Korinthiërs 1:30

Johannes 3:1-21 & 2 Samuel 22

1 Korinthiërs 4:11-21 & Spreuke 2

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Besef julle nie dat julle almal saam die tempel van God uitmaak en dat die Gees van God in julle as sy tempel woon nie?  (1 Korintiërs 3:16).

Die Skrif hierbo is so diep. Dit wys dat die troon van God in jou hart is, omdat Hy in sy volheid in jou woon. Dieselfde gedagte word verwoord in 2 Korintiërs 6:15-17. Dit sê: “…Ons is mos die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees…” Wat ’n seën is dit nie!

Die woord “tempel” is die Griekse woord “naos.” Dit verwys nie na die gewone alledaagse tempel nie, maar na die spesifieke woord wat verwys na ’n innerlike heiligdom; die heiligdom wat die beeld van die “god” huisves; die innerlike heiligdom waar die beeld van die god gehou word. Vir die Jode was dit die Allerheiligste; dit is waar die teenwoordigheid van God was. Hulle het nie ’n beeld daar binne gehad nie, maar die teenwoordigheid van Jehovah was daar.

Toe die Heilige Gees sy woning in jou hart gemaak het, het jý daardie “heiligdom” geword; die plek van sy teenwoordigheid. Dink daaraan! Dit beteken dat jy die hemel in jou dra. Toe Jesus na hierdie wêreld gekom het, het Hy met die hemel in Hom gekom om die wêreld te seën. Hy het dit in sy hart gebring, omdat die Heilige Gees in Hom gewoon het. Hy het met die troon van God in sy hart gekom. Geen wonder dat Hy so ’n seëning vir die wêreld was nie!

Dieselfde geld vir jou. Jy is veel meer as ’n godsdienstige persoon; as gevolg van die Nuwe Geboorte, is jy oorgebring na die Koninkryk van God en leef jy nou die hemel op aarde uit en dra sy troon in jou hart. Jy is die ambassadeur van die hemel in hierdie wêreld. In werklikheid gaan God oral waar jy gaan, omdat jy sy huis is. Hy praat in jou en Hy sien deur jou oë. Daarom moet jy die evangelie verkondig, duiwels uitdryf, siekes genees, melaatses reinig, dooies opwek. Seën die wêreld met die genade en heerlikheid van die hemel wat in jou is. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie dat U my ’n deelhebber gemaak het van u lewe en heerlikheid. Ek dra u goddelike teenwoordigheid in my hart en beïnvloed my wêreld met die seëninge van my goddelikheid, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Kolossense 1:27; Kolossense 2:9-10 

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

GODDELIKE WYSHEID TEENOOR INTELLIGENSIE DIVINE WISDOM VERSUS INTELLIGENCE

DIVINE WISDOM VERSUS INTELLIGENCE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Howbeit we speak wisdom among them that are perfect: yet not the wisdom of this world, nor of the princes of this world, that come to nought: But we speak the wisdom of God in a mystery, even the hidden wisdom, which God ordained before the world unto our glory (1 Corinthians 2:6-7).

There’s a difference between intelligence and wisdom.There’re lots of people who are living by intelligence, and despite their “intelligence,” life defeats them. Intelligence is part of our animal characteristics. Humans are only given the highest intelligence, but when you’re born again, you’re translated from human intelligence to divine wisdom. Wisdom is what gives you divine interpretations; it gives you insight into reality. For example, in Luke 8:51-56, a child was sick, and the father invited Jesus. But before Jesus arrived, the child died. So, they informed Him that the child had died, but He went anyway.

The Bible says, “The house was filled with people weeping and wailing….” Jesus said to them, “… Stop the weeping! She isn’t dead; she is only asleep” (Luke 8:52 NLT). That was wisdom talking. But they thought He was insane, because according to their “intelligence” (biological understanding), the little girl was dead; her heart had stopped.

But life is spiritual, and Jesus understood this. He was wisdom personified. Wisdom knew that the child was sleeping. All He said was, “Little girl, get up”; and the Bible says the girl came to life! This is what God is bringing you into: a perfection of His wisdom in you that brings you into alignment with His thoughts and ways of doing things. Then you see as God sees; you understand from His perspective.

The only way you can see how God sees is by using the spectacles of His Word. Suddenly, your thinking process will be elevated; your mindset will be renewed. Even your perception of yourself and your interpretation of life’s circumstances would all change, because of the ministry of divine wisdom in your life.

CONFESSION

Christ is made unto me wisdom! I live victoriously, taking advantage of God’s Word and His grace available to me. I have light, understanding and excellent wisdom. I walk in victory in my job, business, family, finances and everything about my life. Amen.

FURTHER STUDY:

Colossians 1:9; Proverbs 2:6; 1 Corinthians 1:30

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *