NEDERIGHEID EN GROOTHEID HUMILITY AND GREATNESS

NEDERIGHEID EN GROOTHEID Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: “God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade (Jakobus 4:6). In Jesus se leringe het Hy nederigheidvertoon. Toe dit tyd was vir Hom om gedoop te word, het Hy nie verhewe gevoel bo Johannes die Doper nie, al was Hy die Seun van God. Hy het toegelaat dat die Skrif volbring word (Lees Matteus 3:13-15). Mense wat werklik groot is, is nederig en word deur net eenRead More →

WEES TEVREDE MET WAT JY HET BE CONTENT WITH WHAT YOU HAVE

WEES TEVREDE MET WAT JY HET Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Hou julle lewe vry van die honger na geld. Laat wat julle het, vir julle genoeg wees. Onthou dat God die versekering gegee het: “Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie (Hebreërs 13:5). God wil hê ons lewens moet sonder gierigheid wees; moenie hunker na goed wat aan ander behoort nie. Wees tevrede met wat jy het. Dit beteken nie dat jy nie moet droom of begeer om hoër vlakke van sukses te behaal nie, dit lê klem daarop datRead More →

LEEF ELKE DAG TRIOMFANTLIK LIVE TRIUMPHANTLY EVERY DAY

LEEF ELKE DAG TRIOMFANTLIK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Want elkeen wat God as Vader het, oorwin die wêreld. Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof (1 Johannes 5:4). Daar is ’n hoër lewe in Christus waartoe jy geroep is. Ons is nie gewoon nie. Jesus het ons nie net hierdie bonatuurlike lewe gegee nie, maar ook gekom om vir ons te wys hoe om hierdie lewe te lei. Toe Hy op aarde was, was sy lewe en bediening ’n openbaring van God se geregtigheid en heerskappy van die Gees. Hy het ’n ingesteldheid van volslaeRead More →

World wide Prayer Nuus News

Wees deel van een van die grootste wêreldwye Christelike aksies tot nog toe teen die Corona virus en die bose daaragter. Alle Christene en Kerke word geroep om 3 dae te vas en bid 11-13 Mei 2020 om die verwoesting van lewens, ekonomië, en die Christelike Kerk, te keer en die huidige oorname van die antichris se Een Wêreld Regering te stop. Die Goeie Nuus is, ons KAN DIT STOP in die EENHEID van die Kerk! 3 Dae Vas en Gebed Beginsel Die Bybel leer ons in die tyd van Koningin Ester, dat bose geeste ‘n man met die naam van Haman oorgeneem het inRead More →

World wide Prayer Nuus News

Be part of one of the biggest World-wide Christian actions up to now against the Corona virus and the evil spirits behind it. All Christians, young and old, are called to fast and pray 11-13 May 2020 to prevent the destruction of lives, economies and the Christian Church and stop the current takeover of the antichrist’s One World Government. The Good News is, we CAN STOP IT TOGETHER IN UNITY of the Church. 3 Days Fasting and Prayer Principle The Bible teaches us that in the time of Queen Esther, evil spirits had taken over a man by the name of Haman in a conspiracyRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 27 small

HET JY GEWEET DAT DIE KERK DIE HOOGSTE WETGEWENDE GESAG IS OP AARDE? – Dis hoekom die duiwel dit wil toemaak en permanent toe hou! Versprei hierdie nuus en artikel so ver en wyd as moontlik.  Laat alle Christene, spesifiek die Pastore en Kerk leiers hiervan weet. Nuus.News is hier om die Kerk in Suid Afrika te dien en as jy ‘n Kerk-nuus artikel het, stuur dit asseblief vir ons dat ons dit kan publiseer! Saam met jou kan ons kan miljoene Christene reg oor Suid Afrika bereik. Die Verenigde Kerk kan ENIGE situasie verander! Die Perfekte voorbeeld: Ons lees in die boek van HandelingeRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 27 small

DID YOU KNOW THE CHURCH IS THE HIGHEST LEGISLATIVE AUTHORITY ON EARTH? – And that is why the devil wants it shut! Spread this news and this article as far and wide as possible. Let all Christians, especially the Pastors and Church leaders know about this. Nuus.News is here to serve the Church in South Africa and if you have a Church-related article, please share it with us! Together with you, we can reach millions of Christians all over South Africa. The Unified Church can change any situation – the Perfect example: The Unified Church in South Africa, can together, change any situation it wantsRead More →

VERFRAAI JOU LEWE MET WOORDE VOL GELOOF BEAUTIFY YOUR LIFE WITH FAITH-FILLED WORDS

VERFRAAI JOU LEWE MET WOORDE VOL GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ons maak almal baie foute. Maar ’n mens wat sy tong in toom kan hou, kan dit ook met sy hele liggaam regkry (Jakobus 3:2).   Die woorde wat jy gebruik is die ware maatstaf van jou geestelikheid. Maak nie saak wat ander van jou mag dink of sê nie, wat saak maak is die woorde wat elke dag uit jou mond uitkom, ongeag met wie jy praat: God, mense jouself, omstandighede, of die natuur. Maak seker dat jy altyd net gees-belaaide woorde vol geloof gebruik. DieRead More →

SÊ WAT JY GLO HIS SPEAKING YOUR BELIEVING

SÊ WAT JY GLO Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat ons dieselfde geloofsgesindheid het as waarvan daar geskryf staan:  Ek het geglo; daarom het ek gepraat, glo ons steeds en daarom hou ons ook aan met preek (2 Korintiërs 4:13). Ons openingsvers stem ooreen met die beginsel in Romeine 10:9-10, die “glo en bevestig” beginsel. Dit sê: “Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word. Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as onsRead More →

Layla Andrade 18th birthday

Goeie Nuus is altyd kosbaar en wanneer die Suid Afrikaanse Polisie dit maak is dit net soveel beter. Kyk na die aangehegte Video en waardeer die unieke vriendelikheid wat die polisie aan die gemeenskap gee, al werk hulle in bitter moeilike omstandighede. Good News is always treasured and especially so when the South African Police is making the headlines. Look at the attached video and appreciate the unique friendliness that the police give to the community, even though they have to do their work mostly in very difficult circumstances. SA Polisie maak 18e verjaarsdag spesiaal Baie mense het hulle verjaarsdae gevier gedurende die lockdown enRead More →