LEEF ELKE DAG TRIOMFANTLIK LIVE TRIUMPHANTLY EVERY DAY

LEEF ELKE DAG TRIOMFANTLIK

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Want elkeen wat God as Vader het, oorwin die wêreld. Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof (1 Johannes 5:4).

Daar is ’n hoër lewe in Christus waartoe jy geroep is. Ons is nie gewoon nie. Jesus het ons nie net hierdie bonatuurlike lewe gegee nie, maar ook gekom om vir ons te wys hoe om hierdie lewe te lei. Toe Hy op aarde was, was sy lewe en bediening ’n openbaring van God se geregtigheid en heerskappy van die Gees. Hy het ’n ingesteldheid van volslae heerskappy gehad. Hy was nie onderworpe aan die verdorwenheid en duisternis van hierdie wêreld nie. Hy het oor die natuur regeer en verhewe bo die elemente geleef. Hallelluja!

Christus se triomfantlike lewe op aarde was vir ons ’n voorbeeld om na te volg. Omdat ons dieselfde lewe en natuur as Hy het, moet ons elke dag oorwinnend leef, met heerskappy oor omstandighede. Die Bybel sê, soos Hy is, so is ons ook in hierdie wêreld (1 Johannes 4:17). Jy is gevorm met ingebore moontlikhede in jou stelsel. Jy is in hierdie wêreld, nie as slagoffer nie, maar as meer as ’n oorwinnaar. God het jou heerskappy oor alles gegee (Genesis 1:28). Hy het jou ’n lewe gegee wat superieur is, nie net verhewe bo omstandighede en natuurkragte nie, maar ook oor bose geestelike wesens—die Satan en sy makkers.

Weier om ’n gewone lewe te lei. Leer by die Meester: Hy het op die water geloop, blinde oë oopgemaak, dowe ore laat oopgaan, verlamdes laat loop, stommes laat praat, die dooies opgewek en letterlik natuurwette oorskry. Ons kan en moet dieselfde doen, want ons is van dieselfde ras as Hy. Goddelikheid is werksaam in jou. Christus is lewendig en aktief in jou, daarom kan niks jou onderkry nie. Leef elke dag triomfantlik.

BELYDENIS

My lewe is bonatuurlik en ek leef elke dag triomfantlik. Christus in my is my versekering van ’n lewe van eindelose moontlikhede en immer toenemende heerlikheid. Ek is verhewe bo die Satan, lewensomstandighede, die duisternis en ekonomiese toestande van hierdie wêreld. Ek is ’n wenner in Christus Jesus, nou en vir altyd, in Jesus se Naam.

VERDERE STUDIE:

1 Johannes 4:4; 1 Johannes 5:4; Lukas 10:19

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

LIVE TRIUMPHANTLY EVERY DAY

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For whatsoever is born of God overcometh the world: and this is the victory that overcometh the world, even our faith (1 John 5:4).

There’s a higher life in Christ to which we’ve been called. We’re not ordinary. Jesus didn’t only give us this supernatural life, but also came to demonstrate to us how to live this life. When He walked the earth, His life and ministry were an absolute demonstration of the righteousness of God, and dominion of the Spirit. He had a mind-set of absolute mastery. He wasn’t subject to the corruption and darkness of this world. He ruled over nature and lived above the elements. Hallelujah!

Christ’s triumphant life on earth was an example for us to follow. Since we have the same life and nature with Him, we’re to live victoriously every day, with dominion over circumstances. The Bible says as He is, so are we in this world (1 John 4:17). You’ve been built with possibilities within your system. You’re in this world, not as a victim, but as more than a conqueror. God has given you dominion over all things (Genesis 1:28). He gave you a life that’s superior, not only to circumstances and the forces of nature, but also to spiritual beings of evil—Satan and his cohorts.

Refuse to live an ordinary life. Take a cue from the Master: He walked on water, opened blind eyes, unstopped deaf ears, made the lame to walk, restored speech to the dumb, raised the dead, and literally transcended natural laws. We can, and are to do likewise, because we’re of the same stock with Him. Divinity is at work in you. Christ is alive and at work in you; therefore, nothing can put you down. Live triumphantly every day.

CONFESSION

My life is supernatural and I live triumphantly every day. Christ in me is my assurance of a life of endless possibilities and everincreasing glory. I’m superior to Satan, the circumstances of life and the darkness and economic conditions of this world. I’m a victor in Christ Jesus, now and forever, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 John 4:4; 1 John 5:4; Luke 10:19

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *