WEES TEVREDE MET WAT JY HET BE CONTENT WITH WHAT YOU HAVE

WEES TEVREDE MET WAT JY HET

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Hou julle lewe vry van die honger na geld. Laat wat julle het, vir julle genoeg wees. Onthou dat God die versekering gegee het: “Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie (Hebreërs 13:5).

God wil hê ons lewens moet sonder gierigheid wees; moenie hunker na goed wat aan ander behoort nie. Wees tevrede met wat jy het. Dit beteken nie dat jy nie moet droom of begeer om hoër vlakke van sukses te behaal nie, dit lê klem daarop dat jy vervuld moet wees en verstaan dat dit wat jy het genoeg is om alles te kry wat jy wil hê. Eintlik is daar niks wat jy nie reeds het nie.

Die Bybel sê dat alles joune is (1 Korintiërs 3:21); nog beter, Christus is in jou en Christus is alles. So, in Hom het jy alles.Toe die kreupel bedelaar by die tempelpoort vir Petrus en Johannes gevra het vir aalmoese, het Petrus nie gesê: “Ek het nie wat jy vra nie” en toe weggestap nie, hy het geweet hy het iets en wat hy gehad het, was genoeg om te produseer wat nodig was. Hy het gebruik wat hy gehad net: Jesus se Naam en die krag van die Heilige Gees om die man gesond te maak en lewe terug te bring na sy dooie, kreupele ledemate.

Wees altyd bewus van wat jy het: die krag en heerlikheid van Christus in jou gees. Jou hart is die Here se woonplek; weet jy wat dit beteken? God se bekwaamheid is werksaam in jou. Hoe kan enige iemand hiervan bewus wees en ooit enige iets kortkom, of jaloers wees op ander? Dis waarom hierdie kennis nou na jou toe kom, sodat jy tevrede kan wees met en vol vertroue kan wees in wie jy is, wat jy het en alles wat Christus vir jou en in jou is en in jou gees bewerk het.

Moet nooit dink: “As ek net dit of dat gehad het” nie; jy het wat die belangrikste is: Christus en dis al wat jy nodig het. Christus in jou is die hoop, die waarborg dat alles wat jy ooit kon nodig kry reeds in jou is. Eer aan God!

GEBED

Kosbare Vader, U is alles vir my; dankie dat U my met Uself gevul het. Dit is die heel beste van alles— Christus in my! Dit is my versekering dat alles wat ek nodig het reeds in my is en ek dra vrugte van geregtigheid tot U verheerliking, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Petrus 1:3; 1 Korinthiërs 3:21

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

BE CONTENT WITH WHAT YOU HAVE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Keep your lives free from the love of money and be content with what you have, because God has said, “Never will I leave you; never will I forsake you” (Hebrews 13:5 NIV).

God wants our lives to be void of covetousness; don’t lust after what belongs to others. Be content with what you have. That doesn’t mean you shouldn’t dream or desire to attain greater levels of success; rather, it emphasizes being fulfilled and understanding that what you have is enough to get whatever else you want. But the truth is that there isn’t really anything that you don’t have.

The Bible says all things are yours (1 Corinthians 3:21); better than that, Christ is in you, and Christ is everything. So, in Him you have all things. When the crippled beggar at the gate of the temple called ‘Beautiful’ asked Peter and John for alms, Peter didn’t say, “I don’t have what you’re asking for,” and walk away; he knew he had something, and what he had was enough to produce whatever else may be required. He used what he had: the Name of Jesus in the power of the Holy Spirit, to effect a cure and restore life to the man’s hitherto dead and crippled limbs.

Always be conscious of what you have: the power and glory of Christ in your spirit. Your heart is the habitation of the Lord; do you know what that means? The ability of God is operational in you. How could anyone know this and ever be in lack or need or be envious of others? That’s why this knowledge is coming to you now, so you’d be content and confident in who you are, what you have, and all that Christ is to you and in you, and has wrought in your spirit.

Never think, “If I only had this or that”; you have what’s most important: Christ; and that’s all you need. Christ in you is the hope, the guarantee that everything else you could ever require is already in you. Glory to God!

PRAYER

Precious Father, you’re my all; I thank you for filling me with yourself, which is the greatest and best of all—Christ in me! That’s my assurance that everything I could ever require is already in me as I produce fruits of righteousness for your glory, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Peter 1:3; 1 Corinthians 3:21

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *