SY TROON IN JOU HART HIS THRONE IN YOUR HEART

GODDELIKE WYSHEID TEENOOR INTELLIGENSIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ja, wanneer ek onder geestelik volwassenes is, gebruik ek wel woorde van wysheid, maar dan ook nie die soort wysheid wat eie is aan hierdie wêreld of aan die heersers van hierdie wêreld wat self tot die verlede sal behoort nie. Nee, die wysheid waarvan ons praat, is die diepsinnige wysheid van God wat voorheen geheim gehou is, wat God van ewigheid af daargestel het sodat ons die heerlikheid kan ontvang (1Korintiërs 2:6-7). Daar is ’n verskil tussen intelligensie en wysheid. Daar is baie mense wat volgens intelligensie leef enRead More →

Free meals to Muslims in New York City

Moslems in New York het ‘n meevaller gekry toe die New York burgemeester aangekondig het dat die Moslem gemeenskap in New York hulle maaltye verniet gaan kry gedurende Ramadan. Kyk na die onderhoud. Muslims in New York got a surprise when the New York mayor announced that the Muslim community in New York will get their meals for free during Ramadan. Have a look at the interview. Moslems voorgetrek – kry hulle maaltye verniet in New York In ‘n onderhoud van Christian Broadcast Network (‘n toonaangewende Christelike TV Uitsaaikorporasie in Amerika) het CBN se Mark Martin gepraat met Todd Starnes oor hoe New York Christene,Read More →

Pastor Rodney Howard Browne Supports Unlock Section 31 Petition

Die welbekende Pastoor Dr. Rodney Howard-Browne het sy volle ondersteuning gevoeg tot die Ontsluit-Artikel-31 Petisie van die SA Christelike Kerk op Change.org. Kyk na die video. The well known Pastor Dr. Rodney Howard-Browne has given his full support to the Unlock-Section-31 Petition of the Christian Church on Change.org. Watch the video. Pastoor Rodney Howard-Browne ondersteun Unlock Section31 Petisie van SA Kerke Suid Afrikaanse Kerke is veheug oor die internasionale onderteuning wat gekry word in die lig van die Ontsluit-Artikel-31 Petisie wat onlangs geloods is. Pastoor Rodney Howard Browne van Amerika het sy volle ondersteuning gegee in die lig van die Ontsluit-Artikel-31 Petisie wat die Christen Kerk inRead More →

GODDELIKE WYSHEID TEENOOR INTELLIGENSIE DIVINE WISDOM VERSUS INTELLIGENCE

GODDELIKE WYSHEID TEENOOR INTELLIGENSIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ja, wanneer ek onder geestelik volwassenes is, gebruik ek wel woorde van wysheid, maar dan ook nie die soort wysheid wat eie is aan hierdie wêreld of aan die heersers van hierdie wêreld wat self tot die verlede sal behoort nie. Nee, die wysheid waarvan ons praat, is die diepsinnige wysheid van God wat voorheen geheim gehou is, wat God van ewigheid af daargestel het sodat ons die heerlikheid kan ontvang (1Korintiërs 2:6-7). Daar is ’n verskil tussen intelligensie en wysheid. Daar is baie mense wat volgens intelligensie leef enRead More →

DIE EER OM TE DIEN IN GOD SE HUIS THE HONOUR OF SERVICE IN GOD’S HOUSE

DIE EER OM TE DIEN IN GOD SE HUIS Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Maar die mense wie se bouwerk deur die vuur verteer word, sal skade ly, alhoewel hulle self gered sal word. Hulle sal egter wees soos mense wat op die laaste oomblik uit ’n brand gered word (1 Korintiërs 3:15). Om ’n leier te wees is ’n groot eer, of dit nou in die politiek, regering of onderwys is, dit maak nie saak nie. Om ’n leier van mense genoem te word, is altyd ’n groot eer. Om ’n leier in die huis van God teRead More →

BEMAGTIG VIR SIELEWINNING EMPOWERED FOR SOUL WINNING

BEMAGTIG VIR SIELEWINNING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig (Handelinge 4:31). Die enigste ernstige getuienis wat wys dat iemand die Heilige Gees werklik ontvang,is sielewenning; dinamiese evangelisasie. Almal wat met die Heilige Gees vervul is, praat die Woord met vrymoedigheid. Die Woord sê vir ons om nie net die Heilige Gees te ontvang nie, maar om voortdurend met Hom vervul te wees (Efesiërs 5:18). Jesus het gesê: “…As jy dors is, komRead More →

DIE LEWE IS ’N WEDLOOP LIFE IS A RACE

DIE LEWE IS ’N WEDLOOP Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang (1 Korintiërs 9:24). Die Amplified Classic-weergawe van die Skrif hierbo sê: “Do you not know that in a race the runners compete, but [only] one receives the prize? So run [your race] that you may lay hold [of the prize] and make it yours.” Die lewe is ’n wedloop, ’n kompetisie. Dus moet jy, in die wedloop van die lewe, só hardloop dat jy die prys wen.Read More →

VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK FORGIVENESS IS IMPERATIVE

VERGIFNIS IS NOODSAAKLIK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!  (Matteus 18:21-22). Om ander van hul verkeerde dade te vergewe is nie opsioneel vir ’n kind van God nie. As jy ooit ’n probleem het met iemand, jou broers en susters in die Here of buitestaanders, moet jy dit daardie dag nog uitsorteer. Die Bybel sê: “Moenie tot die aandRead More →

Gebed vir die dag om 12pm met Pastoor Able (Daaglikse lewendige uitsendings van die gebed op Facebook.com/able.akpanke) Gebed vir die dag 1 Mei 2020 PRAYER AT 12NOON WITH PST ABLE 01-05-2020 John 12:31 Now is the judgment of this world: now shall the prince of this world be cast out. At 12 noon (GMT+2) we will pray fervently in tongues of the Spirit and with understanding thanking God for the gift of a new month. Declare that the Satanic Agenda to Destroy Families through the devilish ‘new normal’ of Social Distancing , No displays of Love and Affection will not stand. We cut them OFF!!Read More →

Rhapsody of Realities 2020 5 1

VOLMAAKTHEID VAN HART Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem. Amasia het gedoen wat reg was vir die Here, maar nie met sy hele hart nie (2 Kronieke 25:1-2). Wat ons in ons temavers lees, is baie interessant; dit sê dat Amasia gedoen het wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met sy hele hart nie. God het nie die korrektheid van sy optrede beoordeel nie, maar gekyk na sy hart. Sy optrede wasRead More →