NEDERIGHEID EN GROOTHEID HUMILITY AND GREATNESS

NEDERIGHEID EN GROOTHEID

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: “God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade (Jakobus 4:6).

In Jesus se leringe het Hy nederigheidvertoon. Toe dit tyd was vir Hom om gedoop te word, het Hy nie verhewe gevoel bo Johannes die Doper nie, al was Hy die Seun van God. Hy het toegelaat dat die Skrif volbring word (Lees Matteus 3:13-15). Mense wat werklik groot is, is nederig en word deur net een ding gemotiveer: die vervulling van God se Woord, om dinge op God se manier te doen. Hulle is ook geïnspireerd om te dien.

Jesus het vir sy dissipels gesê: “Maar onder julle moet dit heeltemal anders wees. Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort julle dienskneg te wees” (Matteus 20:26). Hy het dit nie net vir hulle gesê nie, Hy het dit aan hulle bewys deur hulle voete te was. Toe het Hy dit verduidelik deur te sê: “Julle noem My Leermeester en Here, en tereg só, want Ek is dit. As Ek dan, wat julle Here en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was. Ek het vir julle ’n voorbeeld gestel, en soos Ek vir julle gedoen het, moet julle ook doen. Hoe waar is dit tog nie: ’n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie en ’n gestuurde ook nie belangriker as die een wat hom gestuur het nie. As julle hierdie dinge insien en julle eie maak, sal julle geseënd wees as julle dit ook doen” (Johannes 13:13-17).

In Filippense 2 lees ons weer oor sy ongeëwenaarde nederigheid. Al was Hy self God, het Hy Homself verneder en ’n kriminele dood namens ons gesterf. Maar kyk na die gevolg van sy nederigheid: “…Daarom het God Hom ook tot die hoogste posisie verhoog en aan Hom die Naam gegee wat belangriker is as elke ander naam. Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig, en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word!” (Filippense 2:6-11). Halleluja!

Filippense 2:5 sê: “Julle gesindheid moet soos Jesus Christus s’n wees” wat beteken jy moet sy nederigheid naboots. Dit is die weg tot grootheid; daar is nie kortpaaie nie. Trots kom voor ’n val, maar nederigheid bevorder.

GEBED

Liewe hemelse Vader, dankie vir die verligting van die Skrif. Ek is ’n produk van u Woord en ek leef in nederigheid en liefde, bewus van u genade wat my opwaarts en voorwaarts stuur op my reis van grootheid, in die Naam van die Here Jesus. Amen.

VERDERE STUDIE:

Spreuke 18:12; Matthéüs 18:4; Efésiërs 5:1

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HUMILITY AND GREATNESS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

But he giveth more grace. Wherefore he saith, God resisteth the proud, but giveth grace unto the humble (James 4:6).

W
hen Jesus walked the earth, He demonstrated humility. When it was time for Him to be baptized, He didn’t feel superior to John the Baptist, even though He was the Son of God. Rather, He allowed the Scriptures to be fulfilled (Read Matthew 3:1315 NKJV). That’s because truly great people are humble and motivated by one thing only: fulfilling God’s Word; doing things God’s way. They’re also inspired to serve.

Jesus said to His disciples, “Whoever must be great amongst you, must have the heart of a servant” (Matthew 20:26). Not only did He say this to them, He acted it by washing the feet of His disciples. Then He explained His action, saying, “You call me Teacher and Lord, and you say well, for so I am. If I then, your Lord and Teacher, have washed your feet, you also ought to wash one another’s feet. For I have given you an example, that you should do as I have done to you. Most assuredly, I say to you, a servant is not greater than his master; nor is he who is sent greater than he who sent him. If you know these things, blessed are you if you do them” (John 13:13-17 NKJV).

In Philippians 2, we read again about His unparalleled humility. Though He was Himself God, He humbled Himself and died a criminal’s death in our behalf. But see the result of His humility: “Therefore God also has highly exalted Him and given Him the name which is above every name, that at the name of Jesus every knee should bow, of those in heaven, and of those on earth, and of those under the earth, and that every tongue should confess that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father” (Philippians 2:9-11 NKJV). Hallelujah!

Philippians 2:5 says, “Let this mind be in you, which was also in Christ Jesus”; meaning, emulate His humility. It’s the pathway to greatness; there’re no shortcuts. Pride goes before a fall, but humility promotes.

PRAYER

Dear heavenly Father, I thank you for the enlightenment of the Scriptures. I’m a product of your Word, and I walk in humility and love, conscious of your grace that pilots me in my upward and forward journey of greatness, in the Name of the Lord Jesus. Amen.

FURTHER STUDY:

Proverbs 18:12; Matthew 18:4; Ephesians 5:1 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *