SÊ WAT JY GLO HIS SPEAKING YOUR BELIEVING

SÊ WAT JY GLO

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Omdat ons dieselfde geloofsgesindheid het as waarvan daar geskryf staan:  Ek het geglo; daarom het ek gepraat, glo ons steeds en daarom hou ons ook aan met preek (2 Korintiërs 4:13).

Ons openingsvers stem ooreen met die beginsel in Romeine 10:9-10, die “glo en bevestig” beginsel. Dit sê: “Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word. Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos.” In die christendom sê ons wat ons glo. Onthou, om te glo is om jou geloof uit te oefen.

Geloof moet praat; dit bly nie alleen nie; jy bevestig die Woord. Druk jou geloof uit met jou mond; dit is die instrument waarmee jy jou rigting in volmaaktheid, voorspoed en sukses stuur. Jy moet die krag van woorde gebruik om jou oorwinningslewe te skep en te onderhou.

Ons verlossing is reeds volbring en beskikbaar gestel in Christus Jesus, maar om jouself in die seëninge en voordele van verlossing te vestig, moet jy meer as net glo en praat. Want met die mond geskied belydenis tot verlossing. Dit is die rede waarom sommige mense,selfs al was hulle al lankal christene, nog nooit die seëninge van die christendom geniet het nie. Hulle het nie volgens die Woord opgetree nie.

Jy moet belydenisse van die Woord maak; dit beteken dat jy dieselfde dinge sê as wat God oor jou gesê het. Dit is jou geloofsreaksie op die Woord. Hy het sy Woord gegee sodat jy daarop kan reageer. Jou belydenis of bevestiging is die antwoord en dit aktiveer die krag van God se Woord in jou lewe.

Totdat jy hierdie belydenisse maak, sal jou geloof nie resultate lewer nie. Dit wat jy glo en dit wat jy sê moet ooreenstem. Dit is wat ons in ons openingsvers lees. Spreek dus altyd slegs die Woord uit, vir ’n lewe van voortdurende oorwinning en uitnemendheid. Prys God!

BELYDENIS

Die Woord van God is in my hart en in my mond en heers in en deur my vandag. Ek glo en daarom praat ek, want die Woord van God is my lewe en die heerlikheid en seëninge daarin is sigbaar in my lewe, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Markus 11:23; Matthéüs 12:37

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HIS SPEAKING YOUR BELIEVING

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

We having the same spirit of faith, according as it is written, I believed, and therefore have I spoken; we also believe, and therefore speak (2 Corinthians 4:13).

Our opening verse parallels the principle in Romans 10:9-10; the “believe and affirm” principle. It says, “That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead, thou shalt be saved. For with the heart man believeth unto righteousness; and with the mouth confession is made unto salvation.” In Christianity, we speak our believing. Remember, believing is acting your faith.

Faith must speak; it doesn’t remain alone; you affirm the Word. Express your faith with your mouth; it’s the instrument with which you chart your course in perfection, prosperity and success. You’re to use the power of words to create and sustain your victorious life.

Our salvation has already been consummated and made available in Christ Jesus, but to catapult yourself into the blessings and benefits of salvation, you must go beyond believing in the heart, to speaking. This is because with the mouth, confession is made unto salvation. This is the reason some people, even though they’ve been Christians for long, have never really enjoyed the blessings of Christianity. They haven’t acted on the Word.

You’re to make confessions of the Word; that means you speak the same things that God has said concerning you. That’s your faithresponse to the Word. He gave you His Word so you might respond. Your confession or affirmation is that response, and it activates the power of God’s Word in your life. Until you make those confessions, your faith won’t produce results.

Your believing and your “speaking” must go together. That’s what we read in our opening verse. So, speak the Word only, and always, for a life of constant victory and excellence. Praise God!

CONFESSION

The Word of God is in my heart and in my mouth and prevails in and through me today. I believe and therefore I speak, because the Word of God is my life, and the glory and blessings therein are evident in my life, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Mark 11:23; Matthew 12:37

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Praise the Lord! Christ is my wisdom! Glory to God!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *