JY BEHOORT AAN HOM YOU BELONG TO HIM

JY BEHOORT AAN HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik (1 Korinthiërs 6:20). Ek is so lief vir die verhaal van ’n Chinese broer wat ek jare gelede gehoor het. Dit is ’n kragtige uitdrukking van ons toewyding aan die Here en ons eenheid met Hom. Hy vertel dat hy op ’n trein was saam met drie ander mans wat ’n kaartspeletjie wou speel en hulle het ’n vierde persoon benodig. Hulle het hom gevra: “Meneer, sal jy omgee om saam met ons hierdieRead More →

AS HY NIE HEER IS OOR ALLES NIE, IS HY GLAD NIE HEER NIE IF HE ISN’T LORD OF ALL, HE ISN’T LORD AT ALL

AS HY NIE HEER IS OOR ALLES NIE, IS HY GLAD NIE HEER NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Julle weet tog dat God aan die volk Israel die Goeie Nuus gestuur het dat daar vrede met Hom is deur Jesus Christus, wat Here oor almal is (Handelinge 10:36). ‘N Sekere man het pas sy lewe aan Christus gegee, maar is steeds deur die Duiwel geteister. Hy het by God gekla: “Ek het gedog met U in my huis sal ek nie meer probleme hê nie!” Die Here het hom geantwoord deur hom daarop te wys dat hy slegsRead More →

GEHEILIG VIR HOM CONSECRATED UNTO HIM

GEHEILIG VIR HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dit is die name van die seuns van Aäron, die gesalfde priesters, wat hy aangestel het om die priesteramp te bedien (Númeri 3:3). Die oorspronklike woord wat as ‘aangestel’vertaal is hierbo, verwys na items wat geheilig is, vir God opsygesit is, vir offerande en aanbidding. Dit word ook gebruik om na die “heiliging” van die priesters wat aan die Here gewy is te verwys. Dit verwys gewoonlik na die wyding of heiliging van enigeen of enigiets tot aanbidding van, of diens aan God. In die Ou Testament is die Leviete geheiligRead More →

OM TE LEEF DEUR GELOOF LIVING BY FAITH

OM TE LEEF DEUR GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. (Want ons leef deur te glo en nie deur te sien nie) (2 Korintiërs 5:7). Hierdie diepgaande woorde van die Gees wat die apostel Paulus geskryf het aan die christene in Korinte, gee ’n kort en presiese oorsig van die christelike lewe: Ons leef deur geloof, nie volgens sensories persepsie nie. Dieselfde waarheid word in Romeine 1:17 herhaal: “…Maar die regverdige sal uit die (sy) geloof lewe.” Dit is noodsaaklik om te verstaan dat christenskap ’n lewe van geloof is; dit het niks met jou sintuie uit te waaiRead More →

VERHEERLIK IN HOM GLORIFIED IN HIM

VERHEERLIK IN HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dié wat Hy vooruit aangewys het, het Hy ook geroep. En dié wat Hy geroep het, het Hy ook vrygespreek. En dié wat Hy vrygespreek het, aan hulle het Hy heerlikheid gegee (Romeine 8:30). Jesus Christus weerkaats God se heerlikheid; die presiese ewebeeld van wie God werklik is (Hebreërs 1:3). En dis presies wat Hy ons gemaak het; ons is verheerlik in Hom. Hy het in Johannes 17:22 gesê: “En Ek het die heerlikheid wat U aan My gegee het, ook aan hulle gegee sodat hulle een kan wees net soosRead More →

WEES VAN GOEIE CHEERBE OF GOOD CHEER

WEES VAN GOEIE CHEER Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin (Johannes 16:33). Verbeel jou jy is op ’n vlug wat turbulensie ervaar en jy begin bekommerd raak. Dan hoor jy die kaptein sê: “Neem asseblief kennis dat ons turbulensie ervaar as gevolg van weersomstandighede, maar dis niks om oor bekommerd te wees nie. So sit gerus agteroor en ontspan; ons is piekfyn.” Jy sou sekerlik ’n skielike kalmte ervaar;Read More →

DIE “WETE” VAN GELOOF THE “KNOWING” OF FAITH

DIE “WETE” VAN GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak (Hebreërs 11:1). Ons verhouding met die Here is een van geloof. Dit maak nie saak hoe jy “voel” nie, menslike gevoelens het niks daarmee uit te waai nie. Baie keer kan ons ervaring van Hom en met Hom nie met woorde beskryf word nie, maar daar is ’n diep “wete”, ’n bewustheid in jouRead More →

Californian Pastors will reopen churches despite anti church laws

Goeie Nuus! Jou Vas en Bid is aan die werk! In Amerika is daar ‘n vloedgolf van proteste teen die lockdowns wat die ekonomië van die wêreld lamgelê het. Pastore in Californië het nou hulle teen Governor Newsom verset en gesê dat hulle nou kerke oop, met of of sonder die regering se toestemming. Die lockdown het die Amerikaanse ekonomie verwoes met valse modelle van corona verskaf deur die WHO. Good News! Your Prayer and Fasting is working! There is a flood wave of protest starting in America against the lockdowns that have crippled the economies of the world. Pastors in California have informed GovernorRead More →

KRAG OM TE GENEES POWER TO HEAL

KRAG OM TE GENEES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Maar Petrus sê: Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít gee ek vir jou: Op gesag van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop! (Handelinge 3:6). Die Christen is nie die siek nie.Ongelukkig is dit wat baie mense dink. Omdat jy wedergebore is, het jy die Godlewe, die onverganklike lewe. Soos Jesus gesê het, ’n christen het die mag om te genees, hy is deur God geroep om genesing na die wêreld te neem. Bestudeer die Skrif en jy sal sien dat dit is wat Jesus gedoenRead More →

Nuus Karl Manke wen hofsaak 3

Goeie Nuus! Jou Vas en Bid is aan die werk! In Amerika is daar ‘n vloedgolf van proteste teen die lockdowns wat die ekonomië van die wêreld lamgelê het. Amerikaners se oë het oopgegaan vir die feit dat die lockdown die hele land gaan verwoes indien dit langer aangaan. Miljoene mense het hulle werke reeds verloor weens die lockdowns beveel deur die WHO (World Health Organization) Good News! Your Prayer and Fasting is working!There is a flood wave of protest starting in America against the lockdowns that have crippled the economies of the world. American’s eye have opened to the fact that the lockdown willRead More →