WEES BEWUS VAN DIE KRAG IN JOU BE CONSCIOUS OF THE POWER IN YOU

WEES BEWUS VAN DIE KRAG IN JOU Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde (Handelinge 1:8). 2 Korintiërs 4: 7 sê: “Maar ons het hierdie skat in erdevate, sodat die voortreflikheid van die krag uit God kan wees en nie uit ons nie.”Daar is krag in jou. Efesiërs 3:20 sê: “…Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer teRead More →

GEBRUIK WAT HY JOU GEGEE HET USE WHAT HE GAVE YOU

GEBRUIK WAT HY JOU GEGEE HET Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig (Filippense 2:10). As jong christen het ek baie vroeg geleer hoe om die Woord van God te laat werk. Ek wou dadelik probleme en situasies uitsorteer met behulp van die Woord. Byvoorbeeld, as ek my voet teen iets gestamp het, sou ek dadelik my hand daarop plaas en sê: “Genees, in Jesus se Naam!” Ek het geleer om my gesag te gebruik. Ek hetRead More →

Goeie Nuus is  dat die 3 weke van vas en gebed saam met Pastoor Chris Oyakhilome besig is om die wêreld te verander. Die publiek kom uiteindelik agter wat die Kerk reeds aan die begin van die lockdown gesien het. Dat die antichris gees agter die lockdowns sit want hy wil sy Een Wêreld Regering nou indruk! Die drakoniese lockdown wette is egter besig om uit te rafel. Kyk na die video op Nuus.News. Good News is that the 3 days of fasting and prayer with Pastor Chris Oyakhilome is busy changing the world. The public has eventually started seeing what the Church already sawRead More →

DIE REDE TOT JOU BESTAAN YOUR REASON FOR BEING

DIE REDE TOT JOU BESTAAN Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Glo in My omdat Ek in ’n hegte verhouding leef met die Vader en Hy met My; so nie, glo dan net op grond van hierdie werke self (Johannes 14:11). Een van die dinge wat ek glo God my gehelp het om vroeg in my lewe uit te vind, was die rede tot my bestaan. Ek het gereeld gewonder: “Waarom leef mense enigsins as hulle uiteindelik gaan sterf?” Dit het ’n vraag geword waarop ek ’n antwoord nodig gehad het. Toe ek oor Jesus geleer het, wou ek weet:Read More →

GLOBAL ONLINE PRAYER MEETING WITH PASTOR CHRIS

Goeie Nuus is  dat Pastoor Chris Oyakhilome miljoene Christene van regoor die wêreld hierdie naweek gaan lei in ‘n wêreldwye gebed om die antichris se Een Wêreld Regering oorname stop te sit. Kyk lewendig op Youtube. Good News is that Pastor Chris Oyakhilome will lead millions of Christians from right around the world in a world-wide prayer to stop the antichrist’s One World Government takeover. Watch on Youtube. GLOBAL ONLINE GEBEDS BYEENKOMS MET PASTOR CHRIS SONDAG 24 MEI 2020 OM KRAG BESKIKBAAR TE MAAK VIR ‘n WêRELDWYE VERANDERING Pastoor Chris Oyakhilome het sedert die wêreldwye lockdowns op Vrydag 27 Maart begin het, die Kerk regoorRead More →

2020 MMC Global Online Gathering - Mighty Men Conference with Angus Buchan

Goeie Nuus is  dat die 2020 MMC Global Online Gathering – Mighty Men Conference with Angus Buchan vandag plaasvind om 11am. Ten spyte van die regering se verbanning van kerkdienste met lockdown regulasies gaan die vergadering voort. Neem deel deur dit aanlyn by te woon op www.angusbuchan.co.za Good News today is that the 2020 MMC Global Online Gathering – Mighty Men Conference with Angus Buchan is holding at 11am. Despite government’s ban of church services in South Africa, the church is still able to hold online gatherings. Be part of this by attending the meeting online on www.angusbuchan.co.za 2020 MMC GLOBAL ONLINE GATHERING – MIGHTYRead More →

HY IS DIE ENIGSTE UITWEG HE’S THE ONLY WAY OUT

HY IS DIE ENIGSTE UITWEG Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie (Handelinge 4:12). Daar is drie soorte sondes. Die eerste een is oorerflike sonde. Die Bybel sê: “Daarom, deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het, en die dood deur die sonde; en daarom het die dood oor alle mense gekom, omdat almal gesondig het” (Romeine 5:12). Adam se sonde is aan alle mense oorgedra. Almal wat uit Adam gekom het, het ’n erfgenaamRead More →

LEI JOUSELF OP IN DIE GELOOFSLEWE TRAINING YOURSELF IN THE FAITH-LIFE

LEI JOUSELF OP IN DIE GELOOFSLEWE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon (Hebreërs 11:6). Die Bybel sê: “Die regverdige sal uit die geloof lewe”; dit beteken dat geloof ons leefstyl is; daarom moet jy jouself in die geloofslewe oplei. Toe jy in Christus ingebore is, het God jou ’n volmaakte lewe gegee en jou gewys hoe jy die lewe ten volle kan leef. Dit is syRead More →

ONDERWERP JOUSELF AAN HOM YIELD YOURSELF TO HIM

ONDERWERP JOUSELF AAN HOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Moenie langer julle liggaamlike vermoëns as wapens van ongeregtigheid vir die sonde beskikbaar stel nie, maar stel julleself voortdurend vir God beskikbaar omdat julle uit die dood weer lewendig geword het. Stel al julle liggaamlike vermoëns as wapens van geregtigheid tot God se beskikking. Die sonde mag hoegenaamd nie oor julle heerskappy voer nie. Julle leef immers nie meer onder die verslawende mag van die wet nie, maar onder die bevrydende mag van die genade (Romeine 6:13-14). Die Griekse woord wat hierbo as “beskikbaar” vertaal is, is “Paristemi” en ditRead More →

JY IS VERANTWOORDELIK VIR JOU LEWE YOU’RE RESPONSIBLE FOR YOUR LIFE

JY IS VERANTWOORDELIK VIR JOU LEWE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak. Juis op grond van hierdie geloof word daar so positief oor die mense van vroeër getuig. Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het. Dit wat ons nou kan sien, het dus nie uit sigbare dinge ontstaan nie (Hebreërs 11:1-3). Ons temaversRead More →