DIE “WETE” VAN GELOOF THE “KNOWING” OF FAITH

DIE “WETE” VAN GELOOF

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak (Hebreërs 11:1).

Ons verhouding met die Here is een van geloof. Dit maak nie saak hoe jy “voel” nie, menslike gevoelens het niks daarmee uit te waai nie. Baie keer kan ons ervaring van Hom en met Hom nie met woorde beskryf word nie, maar daar is ’n diep “wete”, ’n bewustheid in jou gees.

Dit laat my dink aan die vrou, in Markus 5, wat aan bloedvloeiing gely het. Sy was vir twaalf jaar lank siek en die dokters kon haar nie help nie. Die Bybel sê: “Toe sy van Jesus hoor, het sy deur die skare gebeur en van agter aan sy klere geraak.” Die volgende vers sê: “Die bloeding het dadelik gestop en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy gesond is.” (Markus 5:29). Hoe het sy geweet dat die “gevoel” in haar liggaam genesing was? Deur haar geloof in werking!

Die Bybel sê nie: “Sy het gesien dat die bloeding opgehou het” nie, maar: “Sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy gesond is.” Dit is die gevoel van geloof. In die geval van die verlamde man by die tempelpoort, lees ons in Handelinge 3 dat toe Petrus aan hom bedien het, het sy voete en enkels gesond en sterk geword (Handelinge 3:7).Bene het nie gevoel nie, so dit kon nie ’n ligaamlike “gevoel” gewees het nie. Maar iets is in sy voete en bene ingespuit en God het geweet en gesê dat sy voete en enkels sterk geword het. Die resultaat was dat die man opgespring en rondgestap het. Sy geloof was in werking; hy het reageer en in sy reaksie is die krag van die woord wat Petrus uitgespreek het, openbaar en het sy wonderwerk plaasgevind.

Dit herinner ook aan wat ons van Dawid lees; die Bybel sê dat hy “waargeneem” het dat God hom as koning oor Israel bevestig het. Dit was nie blote menslike kennis nie; daar was ’n wete in sy gees. Daar is die wete van geloof, die gehoor van geloof, die gevoel of persepsie van geloof, wanneer jy sensitief is vir die leiding van die Heilige Gees en die Woord.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die ywer van die Gees wat U my gegee het. Ek is sensitief vir u leiding en weet altyd wat om te doen; my aanwins deur die Woord is duidelik sigbaar, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Romeine10:17; Hebreërs 11:6; Jakobus 2:18-26

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE “KNOWING” OF FAITH

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen (Hebrews 11:1).

Our relationship with the Lord is one of faith. It makes no difference how you “feel” outwardly; physical feelings have nothing to do with it. Often times, our experience of Him and with Him can’t be described with human words; but then, there’s a deep inner “knowing,” an awareness in your spirit.

It brings to mind the account of the woman with the issue of blood in Mark 5. She had suffered hemorrhage for twelve years, and the doctors weren’t able to help her. The Bible says, “When she had heard of Jesus, came in the press behind, and touched his garment…And straightway the fountain of her blood was dried up; and she felt in her body that she was healed of that plague” (Mark 5:27-29). How did she know that the “feeling” she felt in her body was one of healing? It was her faith at work!

The Bible doesn’t say, “She saw that the bleeding had stopped,” but that “she felt in her body that she was healed.” That’s the feeling of faith. In the case of the lame man at the gate of the temple called Beautiful as recorded in Acts 3, when Peter ministered to him, the Bible says his feet and ankle bones received strength (Acts 3:7). Bones don’t feel, so it couldn’t have been a physical “feeling.” But something got injected into his feet and bones, and God knew, and said his feet and ankle bones received strength. The result was that the man leapt and walked. His faith was operational; he responded, and in his response, the power of the word spoken by Peter was manifested, and his miracle happened.

It also reminds of what we read about David; the Bible says he “perceived” that God had confirmed him king over Israel. This wasn’t mere mental or physical knowledge; it was a knowing in his spirit. There’s the knowledge of faith, the hearing of faith, the feeling or perception of faith, as you’re sensitive to the leading and guidance of the Holy Spirit, and the Word.

PRAYER

Dear Father, I thank you for the earnest of the Spirit which you’ve given me. I’m sensitive to your leading and guidance and know what to do at all times; my profiting through the Word is evident, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Romans 10:17; Hebrews 11:6; James 2:18-26 NKJV

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *