KRAG OM TE GENEES POWER TO HEAL

KRAG OM TE GENEES

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Maar Petrus sê: Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít gee ek vir jou: Op gesag van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop! (Handelinge 3:6).

Die Christen is nie die siek nie.Ongelukkig is dit wat baie mense dink. Omdat jy wedergebore is, het jy die Godlewe, die onverganklike lewe. Soos Jesus gesê het, ’n christen het die mag om te genees, hy is deur God geroep om genesing na die wêreld te neem. Bestudeer die Skrif en jy sal sien dat dit is wat Jesus gedoen het; die Bybel sê dat Hy rondgegaan het en ALMAL genees het wat onder die mag van die duiwel was (Handelinge 10:38).

Die apostels het dieselfde gedoen; hulle het genesing bedien aan die siekes. Ons lees byvoorbeeld dat Petrus en Johannes in Handelinge 3 op pad was na die tempel en ’n kreupel man ontmoet het wat by die tempelpoort gebedel het. Petrus se reaksie is baie inspirerend, hy het gesê: “…Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít gee ek vir jou: Op gesag van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!” Petrus vat die man toe aan sy regterhand en help hom op. En onmiddellik het sy voete en enkels gesond en sterk geword” (Handelinge 3:6-7).

Neem kennis dat dit wat Petrus gehad het om te gee, nie gebed of die krag om te bid was nie. Dit is waar sommige christene dit mis het; hulle dink dat God ons “krag gegee het om vir die siekes te bid”, nee! Hy het ons krag gegee om te genees. Lees Matteus 10:1, daar staan: “Jesus het sy twaalf dissipels na Hom toe geroep en aan hulle die volmag gegee om onrein geeste uit mense te dryf en elkeen met ’n siekte of kwaal gesond te maak.” Jesus het ons die mag gegee om allerhande soorte siektes te genees, nie net sommige nie, maar ALMAL. So, dit maak nie saak wat die geval is nie, jy het die mag om dit te genees.

Jesus het in Markus 16:17-18 gesê: “Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal duiwels in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat. Hulle sal slange ongedeerd kan hanteer en as hulle iets giftigs drink, sal dit hulle nie affekteer nie. Hulle sal siekes die hande oplê, en hulle sal gesond word.” Gebruik wat jy het. Weier om die duiwel toe te laat om amok te maak in jou lewe, of die van jou geliefdes, in die vorm van siektes. Jy is ’n geneser: leef met daardie bewustheid.

GEBED

Liewe hemelse Vader, dankie vir u genade en heerlikheid wat in my werk om aan die siekes te bedien. Ek erken u goddelike lewe in my wat siektes laat verdwyn, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 10:7-8; Markus 3:14-15

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

POWER TO HEAL

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Then Peter said, Silver and gold have I none; but such as I have give I thee: In the name of Jesus Christ of Nazareth rise up and walk (Acts 3:6).

The Christian isn’t the sick, wanting to be healed. Sadly, that’s been the understanding of many. Being born again, you have the God-life; the “imperishable” life. As Jesus said, the Christian has the power to heal; he’s called of God to take healing to the world. Study the Scriptures and you’d find that’s what Jesus did; the Bible says He went about doing good, healing ALL that were oppressed of the devil (Acts 10:38).

The Apostles did the same thing; they ministered healing to the sick. We read, for example, about Peter and John in Acts 3, going into the temple and were attracted to a lame beggar who sat at the gate of the temple, asking alms of everyone entering and leaving the temple. Peter’s response was very inspiring; he said, “…Silver and gold have I none; but such as I have give I thee: In the name of Jesus Christ of Nazareth rise up and walk. And he took him by the right hand, and lifted him up: and immediately his feet and ankle bones received strength” (Acts 3:6-7).

Notice that what Peter had to give him wasn’t “prayer” or the power to pray. This is where some Christians miss it; they think God gave us “power to pray for the sick”; no! He gave us power to heal the sick. Read Matthew 10:1; it says, “And when he (Jesus) had called unto him his twelve disciples, he gave them power against unclean spirits, to cast them out, and to heal all manner of sickness and all manner of disease.” Jesus gave us power to heal all manner of sickness and all manner of disease; not some manner, but ALL. So, it makes no difference what the case is; you have power to heal it.

Jesus said in Mark 16:17-18, “And these signs shall follow them that believe; In my name shall they cast out devils; they shall speak with new tongues; They shall take up serpents; and if they drink any deadly thing, it shall not hurt them; they shall lay hands on the sick, and they shall recover.” Put what you’ve got to work. Refuse to allow the devil run rampage in your life or in the lives of your loved ones in the form of sickness. You’re a healer; walk in this consciousness.

PRAYER

Dear heavenly Father, I thank you for your grace and glory at work in me to minister healing to the sick. I acknowledge your divine life in me that dispels sickness, disease and infirmities, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Matthew 10:7-8; Mark 3:14-15

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *