WEES VAN GOEIE CHEERBE OF GOOD CHEER

WEES VAN GOEIE CHEER

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin (Johannes 16:33).

Verbeel jou jy is op ’n vlug wat turbulensie ervaar en jy begin bekommerd raak. Dan hoor jy die kaptein sê: “Neem asseblief kennis dat ons turbulensie ervaar as gevolg van weersomstandighede, maar dis niks om oor bekommerd te wees nie. So sit gerus agteroor en ontspan; ons is piekfyn.” Jy sou sekerlik ’n skielike kalmte ervaar; die angstigheid sou verdwyn. Waarom? Omdat die kaptein sê dat die turbulensie nie saak maak nie!

Dis die soort versekering wat ons in ons temavers by Jesus gekry het. Hy het gesê: “…skep moed; Ek het die wêreld reeds oorwin.” Sulke kragtige, vertroostende en verheffende woorde! Te midde van die beproewings, versoekings en moeilikhede; te midde van die vervolging en haat wil Hy hê dat jy moet moed skep, omdat alles piekfyn sal wees. Moenie hartseer of ongelukkig raak as gevolg van dit wat jy deurmaak nie. In Christus Jesus is jy ’n oorwinnaar.

Selfs al lyk dit of dinge verkeerd gaan moet jy onverstoord bly. Die Woord sê: “…wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees” (Jakobus 1:2). Daardie situasie wat uitdagend lyk is vir jou bevordering en getuienis. Jy woon op die bergpiek, want jy sit saam met Christus op die plek van heerlikheid en  heerskappy. Wanneer jy dus ontstellende situasies, turbulente tye, in die gesig staar, leef bo dit.

Christus het ons meesters oor omstandighede gemaak. Hy wil nou hê dat jy buitengewone dapperheid moet toon om sy droom vir jou te vervul. Filippense 4:6 sê: “Moet oor niks bekommerd wees nie…” Dit maak nie saak wat gebeur nie, bly koel en kalm! Daar staan geskrywe dat jy reeds gewen het: “want elkeen wat God as Vader het, oorwin die wêreld. Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof” (1 Johannes 5:4). Skep moed, want jou toekoms is veel beter as jou verlede. Prys die Here!

BELYDENIS

God het my van die wêreld afgesonder en my ’n lewe gegee wat ver bo hierdie wêreld verhewe is; ’n lewe van geloof en oorwinning deur die Woord. Ek leef oorwinnend en triomfantelik bo siektes, kwale, inflasie en terreur. Ek is meer as ’n oorwinnaar, want Hy wat in my is, is groter as hy wat in die wêreld is. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Johannes 16:33; Psalm 31:24; Jesaja 60:1-2

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

BE OF GOOD CHEER

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

These things I have spoken unto you, that in me ye might have peace. In the world ye shall have tribulation: but be of good cheer; I have overcome the world (John 16:33).

Imagine you were on a flight that was experiencing some turbulence and you were beginning to get worried. Then you heard the captain say, “Please be informed there’s some turbulence in the air, but it’s not a problem at all. So, sit back and relax; we’re fine.” You’re most certainly going to feel a sudden calm; the anxiety will disappear. Why? The captain says the turbulence doesn’t matter!

This is the kind of assurance we have from Jesus in our theme verse. He said, “…be of good cheer; I have overcome the world.” Such powerful, comforting and uplifting words! In the midst of the trials, temptations, troubles; in the midst of the persecution and hatred, He wants you to be of good cheer, because everything is going to be all right. Never allow sadness and unhappiness in your life as a result of whatever you may be going through. You’re a victor in Christ Jesus.

Even when things don’t seem to be going right,be unflustered. The Word says, “Count it all joy when you go through diverse tests” (James 1:2). That challenging situation is for your promotion and testimony. You live on the mountaintop, because you’re seated together with Christ in the place of glory and dominion. Therefore, when you face distressing situations, turbulent times, live above them.

Christ has made us masters over circumstances. Now He wants you to display extraordinary courage in fulfilling His dream for you. Philippians 4:6 says, “Do not be anxious about anything…” (NIV). It makes no difference what’s going on; don’t lose your cool! It’s been written about you already that you won: “For whatsoever is born of God overcometh the world: and this is the victory that overcometh the world, even our faith” (1 John 5:4). Cheer up, for your future is greater than your past. Praise God!

CONFESSION

God has separated me from the world and given me a life that’s beyond this world: a life of faith and victory through the Word. I live victoriously and triumphantly above sickness, disease, inflation and terror. I’m more than a conqueror because greater is He that’s in me than he that’s in the world. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

John 16:33 AMPC; Psalm 31:24 TLB; Isaiah 60:1-2

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *